These ASEM notes include character analysis, chapter summaries, chapter questions and answers, themes and key points in the novel. These notes were made by four 85% students in 2020 and have been checked by multiple teachers. Easy for English students to understand.
Asem Summary (Detailed) in English and Afrikaans
Asem book analysis and summary
All for this textbook (9)
Written for
Elkanah House
GRAAD 12 IEB AFRIKAANS FAL
All documents for this subject (2)
5
reviews
By: leahramsay • 2 year ago
By: jessicameier • 2 year ago
By: annettepaynter1 • 3 year ago
Good effort, but unfortunately there are mistakes that might cost students some marks. Notes are not sufficient for HL Afr
By: sue61 • 3 year ago
By: melissaengelbrecht1 • 4 year ago
Seller
Follow
aliyaswart1
Reviews received
Content preview
ASEM
Deur JAN VERMEULEN
,Hoofstukke:
Hoofstuk 1: Giftige planne vir die vakansie
● Dit is Barries se verjaarsdag en hy is arrogant.
● Barries het ‘n blouswart Gibson-kitaar
● Lizette, Floris en Theo is in sy kamer met hom.
● Barries vertel hulle hoe hy sy pa dood wil maak met rottegif, hy plan om sy pa te
konfronteer.
● Dit was beplan dat hy na sy pa vir die Desember vakansie te gaan, die pakkie rottegif is
reeds ingepak.
● Lizette se dat Barries moet nie so drasties op te tree nie en Barries is nie lus om by sy
pa te kuier nie.
● Hoe lyk Barries se kamer:
○ Sy boeke, pennesakkie en kosblik lê tussen die hoop vuil klere op die vloer
gestrooi.
○ Barries het ‘Man of the match’- toekennings vir krieket en medaljes vir atletiek
● Barries se ma raas oor sy deurmekaar kamer.
● Die familie het ‘n interdik met sy pa want:
○ Sy pa het hom fisiek mishandel toe hy vyf jaar oud was.
○ Sy pa het hom met die gespe van sy gordel geslaan.
● Sedert sy pa weg is, het hy nooit weer van hom gehoor nie. Nie eens ‘n kaartjie met sy
verjaarsdag nie.
● Barries se ma was partykeer jammer vir die pa.
● Hulle wil na die klub vanaand gaan vir Barries se vejaarsdag.
● Barries glo dat Theo seks met Lizette en met sy ma wil hê, want Theo glo alle vrouens
vind hom onweerstaanbaar.
● Hulle het ‘n African Grey papegaai (Nelson) maar hy wens dat hulle ‘n hond kan hê.
● Al is hulle woonstel klein, is dit in ‘n luuks en in ‘n goeie buurt.
● Barries se ma ry ‘n Mercedes
● Barries is jaloers op Theo want:
○ hy het al ‘n rybewys
○ en sy eie motor
,● Lizette en Barries vry in ‘n passievol manier. Barries wil seks met Lizette hê maar sy wil
nie onbeskermde seks hê nie.
● Barries se ma versoek hom om nie daardie aand dagga by die klub te rook nie maar
Barries se dat dit medisinale eienskappe het.
● Barries se ma dink dat die dagga affekteer:
○ Barries se fisieke vermoëns
○ Sy sport
○ Sy akademiese prestasies
● Barries kry geïrriteerd.
● Barries se ma voel onrustig omdat hy gaan saam met sy vriende uit na ‘n klub. Sy dink
hulle het ‘n slegte invloed op hom.
● Wanneer Barries in die spieël kyk, herken sy baie van sy ma in homself.
● Barries groet sy ma met ‘n snedige aanmerking omdat hy arrogant is.
● Barries se ma kan nie sy gedrag langer vat/verduur nie
● Sy smeek hom om nugter huis toekom, maar Barries belowe niks nie.
● Wat Barries koop by die winkel:
○ dagga
○ kondome
○ lekkergoed
○ iets om sy asem te verfis voor hy gaan na die klub met sy vriende gaan
, Belangrike Vrae:
1. Na watter “giftige plan” word daar in die opskrif verwys?
Barries wil sy pa met rotgif vergiftig. Hy wil hom nie dood maak nie maar net om hom te
f laat ly.
2. Hoekom wil hy sy pa vergiftig?
Hy pa het vir hom mishandel en verlaat toe hy vyf jaar oud was.
3. Gee enige twee bewyse waaruit ‘n mens kan aflei dat Barries-hulle nie finansieel
sukkel nie.
Barries se ma gee hom R100 om pizza te kry en hulle het ‘n Mercedes.
4. Dit wil voorkom asof Barries jaloers is op sy vriend, Theo. Waarom?
Barries is jaloers om Theo want Theo het sy eie kar, hy is baie aantreklik en hy is
fantasties gebou (groot spiere). Hy dink ook dat hy wil seks met Lizette hê.
5. Vir wie blameer Barries se ma vir sy rebelsheid en slegte houding?
Sy vriende Theo en Floris
6. Alhoewel Barries se ma ‘n interdik teen sy pa verkry het toe hy klein was, was dit
skynbaar nie baie suksesvol nie. Hoekom nie?
Want Barries se ma voel jammer vir die pa so sy het hom dikwels vergewe.
7. Watter vier dinge koop Barries voordat hy sy vriende ontmoet?
Dagga, kondome, lekker goed en iets om sy asem te verfis.
8. Wat is die een ding wat Barries die heel gelukkigste sal maak?
Hy wil sy pa vergiftig gee sodat hy sal ly. Dan wil hy se dat dit dinge finale verby is
tussen hulle.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller aliyaswart1. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $13.60. You're not tied to anything after your purchase.