A summary of the short story Eienaam by Christene Barkhuizen Le Roux in the Skreeu short story bundle. There are definitions for difficult words with possible comprehension questions and answers.
Skreeu short stories book - veertien boeke vir Emile
Skreeu short stories book - aspoestertjie en die drie bere
All for this textbook (6)
Written for
IEB Grade 12
Afrikaans FA Language
All documents for this subject (2)
4
reviews
By: hyde123sonja • 2 months ago
By: veenadhanasir • 1 year ago
By: shana-leevanniekerk • 1 year ago
By: susie34 • 3 year ago
Translated by Google
superficial questions and answers. not what I'm looking for
Seller
Follow
MargieStrydom
Reviews received
Content preview
Kort Verhaal Opsomming – Skreeu
Eienaam – Christene Barkhuizen le Roux
Opsomming (Summary)
‘n Meisie kom terug by die huis. Sy sien haar ma voor die venster staan. Haar ma is besig om
verby die huis te kyk. Die meisie maak die ketel vol en begin om koppies vir tee reg te sit. Dit
is koud en sy wil vir haar ma tee maak.
Die eerste winterreën het begin val toe sy Binnelandse Sake toe gestap het. Sy dra dik
wintersklere, maar sê dat haar are ys is. Sy sien die kleur van haar ma se oë in die nat teer en
dink daaraan om om te draai. Sy besluit om aan te hou loop om die jare se miskenning te laat
eindig. Sy vertel ons dat dit twee maande gelede weer gebeur het toe haar ouma se suster
opgedaag het met blomme vir haar ma. Haar ouma se suster het haar as Reinette-Marié
aangespreek en gesê dat sy groot geword het. Dit het haar ontstel en sy het na haar kamer
gegaan en daar vir die res van die dag gebly. Sy sê dat almal in die familie elke jaar opdaag en
almal herhinner aan die vroeggestorwe kind.
Sê dat sy moeg is dat almal verby haar kyk en haar met die vroeggestorwe kind vervang. Sy is
moeg om die tweede lekkerste koekie in die blik te wees. Daarom wil sy haar naam gaan
verander. Sy weet dat die nie te veel kos nie en dat sy oud genoeg is om dit te doen.
Toe sy by die Binnelandse Sake aankom was daar ‘n lang ry. Sy het nie omgegee nie, want sy
het ‘n boek saamgebring om te leer vir haar ekonomie toets.Toe sy binne kom, was daar ‘n
paar rye stoele en dit was benoud binne. Sy voel uit plek uit.
Sy dink terug aan die tyd toe sy haar ID gekry het. Haar pa het gesê dat dit belangrik is en dat
dit ‘n tweede sy is. Sy het gedink dat sy alreeds ‘n tweede sy het: Reinette-Marié. Sy ruik tabak
aan die man wat langs haar sit. Dit laat haar aan haar oupa dink. Hy het altyd hartseer geword
wanneer hy na haar gekyk het, en hy sê dat sy soos haar oorlede suster lyk. Sy kyk na die vrou
wat oorkant haar sit. Die vrou hou ‘n baba vas en het ‘n leë gesigsuitdrukking. Reinette
wonder of sy beplan was en of sy net ‘n instaankind moet wees.
Sy kyk na die mense om haar en wonder oor hulle lewens. Sy wonder of ander mense daar is
om hulle name te verander. Sy kan nie indink dat iemand anders hulle naam sal wil verander
nie. Vandat sy klein was, het haar ma haar in rokkies aangetrek en dan het haar ma gesug en
Reinette styf teen haar vasgedruk. Reinette wou broeke en hemde dra, maar het geweet dat
sy dit nie kon sê nie. Toe haar ma na Reinette in die spieël gekyk het, het dit gelyk of haar ma
wou huil en lag. Haar ma het nooit haar naam verkeerd gekry nie, maar haar familie het en
dit is hoe Reinette besef het dat daar iets fout was.
Toe Reinette ses was, het sy haar ma gevra of haar naam Reinette en Marié is. Haar ma was
ontsteld en het ‘n bak vleis omgestamp. Haar ma het gesê dat haar sussie Reinette-Marié was
en dat Reinette net Reinette is. Reinette se ouers het vir haar een van die sussie se name
gegee. Dit het Reinette hartseer gemaak en sy het buitentoe gegaan. Van toe af het sy aan
haarself as Ansie begin dink. Die naam kom uit ‘s storie wat haar pa vir haar gelees het.
1
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller MargieStrydom. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.80. You're not tied to anything after your purchase.