A description of each type of sentence that you would be required to change the tense of, an explanation of how to do so, an example done for you and questions to do. At the end of the document there are answers to all the questions.
1. Die eenvoudige een.
i. In verlede tyd, sit 'n het in die plek van die werkwoord en stuur die
werkwoord na die einde van die sin toe. Sit n ge voor die werkwoord. (In
past tense, put a het in the place of the verb and send the verb to the end of
the sentence. Put a ge- in front of the verb).
ii. In toekomende tyd, sit 'n sal in die plek van die werkwoord en stuur die
werkwoord na die einde van die sin toe. (In future tense, put a sal in the
place of the verb and move the verb to the end of the sentence.)
iii. Voorbeeld
1. Teenwoordige: Ek gooi die bal.
2. Verlede: Ek het die bal gegooi.
3. Toekomende: Ek sal die bal gooi.
Skryf in verlede en toekomende tyd.
a. Die man en die vrou luister musiek in hulle kar.
b. Die oom eet appels op die trappie.
c. Ek drink gedurende my lesse koffie.
d. Die skool stuur die kinders huistoe.
e. Sarie gaan haar huweliksherdenking op 'n eiland in Malawi vier.
2. Die een met die modale hulpwerkwoord het.
i. Die het in die sin is een van besitting (the het in the sentence is one of
possession and means to have.)
ii. In verlede tyd, sit n gehad aan die ende van die sin. (In past tense, put n
gehad at the end of the sentence.)
iii. In toekomende tyd, vervang die het met sal en sit 'n hê aan die
einde van die sin. (In future tense, replace the het with a sal and put a hê at
the end of the sentence.)
iv. Voorbeeld
1. Teenwoordige: Ek het die bal.
2. Verlede: Ek het die bal gehad.
3. Toekomende: Ek sal die bal hê.
Skryf in verlede en toekomende tyd.
a. Ek het my sakrekenaar in die eksamen.
b. Ek het 'n kar.
c. Ek het n skêr in my boonste laai.
d. Die man het 'n nuwe paar skoene.
https://fb.me/threndoltutoring 1
, Marinus Bossert
e. Al die kinders het verkoue.
3. Die een met 'n is
i. Die werkwoord in die sin is "is" (the verb in the sentence is "is" which means
to be.)
ii. In die verlede tyd word "is" "was". Niks anders verander nie. (In the pat
tense, "is" becomes "was". Nothing else changes)
iii. In die toekomende tyd word "is" vervang met sal en ons sit 'n
"wees" aan die einde van die sin. (In the future tense, "is" is replaced with
"sal" and we add a "wees" to the end of the sentence.)
iv. Voorbeeld
1. Teenwoordige: Ek is 'n mens.
2. Verlede: Ek was 'n mens.
3. Toekomende: Ek sal 'n mens wees.
Skryf in verlede en toekomende tyd.
a. Ek is opgewonde oor die vakansie.
b. Die vrou is baie siek.
c. Die twee oudstes is die beste in die klas.
d. Waaroor gaan die boek?
e. Hulle is bly oor die verlengde vakansie.
4. Lydende vorm
i. Lydende vorm werk bietjie anders. (Lydende vorm works a little differently.)
ii. In teenwoordige tyd, is daar 'n word in die werkwoord spasie. (In present
tense, there is a word in the verb space.)
iii. In die verlede tyd, vervang ons die "word" met 'n "is". (In past tense,
we replace the "word" with "is")
iv. In die toekomende tyd, vervang ons die "word" met n "sal" en ons
sit die "word" aan die einde van die sin. (In future tense, the "word" is
replaced with "sal" and we put the "word" at the end of the sentence.)
v. Voorbeeld:
1. Teenwoordige: Die koek word deur my gebak.
2. Verlede: Die koek is deur my gebak.
3. Toekomende: Die koek sal deur my gebak word.
Skryf in die verlede en toekomende tyd
a. Die koffie word deur my gedrink.
b. Die kar word deur die man gekoop.
c. Die program word deur die toneelgroep aangebied.
d. Deur wie word die tafel gedek?
e. Deur die deur word deur die man geloop.
https://fb.me/threndoltutoring 2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marinusbossert. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.62. You're not tied to anything after your purchase.