Skreeu short stories book - veertien boeke vir Emile
Skreeu short stories book - lywe
Alles voor dit studieboek
(6)
Geschreven voor
Crawford Schools
Afrikaans
Alle documenten voor dit vak (8)
Verkoper
Volgen
tiarareddi
Ontvangen beoordelingen
Voorbeeld van de inhoud
Afrikaans
Aspoestertjie en die drie bere
29/06/2020
● Nelia Engelbrecht
● Vanoggend, toe Triz bel om te sê daar is die seer drie van hulle, het ek haar
nie geglo nie, maar nou sien ek self: Dis rêrig waar. - dit is corlie
● 3 meisies - Vanessa, Corlie and Triz
● Dis die Desembervakansie en hull kyk van die nuwe bure.
● Die nuwe bure is jong seuns
● Vanessa woon in dieselfde luukse sekuriteitskompleks as Triz-hulle. En ander
mense in Glenhaven, haar ouers ook elkeen 'n hengse klap kar en hulle elke
jaar vakansie op 'n ander eiland.
● Seuns het maagspiere. (abs)
● Triz is mal oor kos. (she loves food)
● Vanessa lief vir die gim.
● Hulle name is: Graham, Grant en Gareth.'
● Rosy, Triz-hulle se huishulp, weet alles van almal in die komplekse. Sy weet
ook alles van ons drie - ons vir haar grootgeword.
● hulle gaan die seuns ontmoet (they are going to meet the boys)
● "Van ons kan hulle vra of hulle nie my blou bikini daar sien nie, het ek gesê."
● Triz-hulle was vriende met die mense wat eers langsaan gewoon het en ons
'n paar keer gaan swem. Ek is seker ek het my bikini daar vergeet. (Triz had
neighbors before them that they used to go and swim over there, but corlie
left her blue bikini there and now she wants to go get it)
● 'Hou u bekommerd oor die ding en koop vir u 'n ander een,' sê Vanessa. (just
by another one)
1
, ● corlie is nie ryk soos hulle nie, so sy kan nie bekostig om 'n nuwe een te koop
nie (Corlie isn't rich like them, so she can't afford to buy a new one)
● Die "ding" het die amper soveel gekos soos wat ek in die maand in die
restaurant verdien. (bikini is expensive because se worked for months at the
reestuarant to pay for it)
● '"Rosy sê die ouens gaan volgende jaar ook Noordkop Hoër toe," sê Triz
vinnig. (the boys go to the same school)
● Die drie is besig om uit die swembad te klim. Breë skouers en 'n breë glimlag
maal drie. (broad shoulder and broad smiles)
● Nou kyk, flirt is my spesialiteit. -flankeer (she flirts)
● Ek laat nie my hart breek nie
● Dit is ek ook al vir myself uitgewerk toe ek tieners was en my pa se Landrover
vir die laaste keer deur ons hek uitgery het. (she figured that out qwhen her
dads landrover drove out of the gate for the last time)
● Toe ons deur die swembad kom, is hunk 'n nommer een wat besig is om vir
hom vrugtesap in die gooi te gebruik. (hunk no.1 is pouring fruit juice)
● Hunk nommer twee leun teen die muur met 'n glas in die hand (leans aginst
the wall with a glass in his hand)
● en nommer drie lê die uiterste op (lies on the bathing chairs)
● Net toe haak my plakkie aan 'n ongelyke siersteen op patio vas. (trips on the
patio and falls on hunk no.3)
● 'Ek is Gareth en dis my broers, Graham en Grant.' (hunk no.3 - Gareth)
● Grant hou van die om te eet - Grant en Triz
● Graham met groot oe na Vanessa se bene staar - Graham en Vanessa
● Gareth en Corlie
● "Bly jy hier langsaan?" vra Gareth vir my. "Nee, dis Triz-hulle se huis. Maar
ek en Vanessa woon ook hier in Glenhaven, net hier om die hoek .. naby."
(she lies about where she lives)
● Hulle is drieling (triplets)
2
Voordelen van het kopen van samenvattingen bij Stuvia op een rij:
Verzekerd van kwaliteit door reviews
Stuvia-klanten hebben meer dan 700.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet je zeker dat je de beste documenten koopt!
Snel en makkelijk kopen
Je betaalt supersnel en eenmalig met iDeal, creditcard of Stuvia-tegoed voor de samenvatting. Zonder lidmaatschap.
Focus op de essentie
Samenvattingen worden geschreven voor en door anderen. Daarom zijn de samenvattingen altijd betrouwbaar en actueel. Zo kom je snel tot de kern!
Veelgestelde vragen
Wat krijg ik als ik dit document koop?
Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.
Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?
Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.
Van wie koop ik deze samenvatting?
Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper tiarareddi. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.
Zit ik meteen vast aan een abonnement?
Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor $8.70. Je zit daarna nergens aan vast.