Die biosfeer
Biosfeer: Waar daar lewe is.
Lewende wesens is van hulle fisiese omgewing afhanklik van oorlewing
Som van alle ekostelsels = lewenssone op Aarde
Bestaan uit
o Litosfeer: (grond en klippe) waar organismes lewe
o Hidrosfeer: (water) akwatiese organismes woon
o Atmosfeer: (gasse)
1.3 Daar is baie verskillende soorte lewende dinge.
Verskillende soorte lewende dinge in biosfeer.
Plante en diere leef in spesifike omgewings.
Plante bied skuiling waar talle diere kan leef
Veilige plek waar kleintjies sal kan leef.
Diere vervoer stuifmeel en sade.
Diere help plante: voortplanting + verspreiding
Plante + diere mekaar nodig om te kan leef en groei.
Elke organismes leef met ‘n aantal ander organismes.
1.4.3 Voortplanting
o Lewende organismes plant voort en dra lewe aan hulle kleintjies oor.
o Eenvoudige organismes - bakteriee is ongeslagtlik - seldeling.
o Bakterieesel kan 20 minute voortplant.
o Meeste diere: geslagtlike voortplanting plaas.
o Mense duur siklus - eier beurug is - baba gebore is ns 9 maande.
1.4.4 Respirasie (energie produksie)
Lewende organismes benodige energie te oorleef.
Eet kos → word verteer → stel suikermolekules vry na selle in liggaam →
energie word in die mitochondria (kragsentrale) vrygestel.
1.4.5 Uitskeiding/ ekskresie
Waneer kos verteer word - daar afvalmateriaal.
Wanneer organismes daarvan ontslae raak
1.4.6 Sensitiwiteit tenoor die omgewing.
Organismes pas by hulle omgewing aan.
Plante in donker vertrek staan-groei na son
Reptiele lê op koue dag op ‘n warm klip in die son en fotosinteer
1.4.7 Beweging
-Diere hulself kan beskerm.
Plante beweeg ook b.v soos sonneblom wat na son toe draai.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller kaylaolivierko. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $11.42. You're not tied to anything after your purchase.