100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Ekonomie Vir Suid-Afrikaanse Studente, ISBN: 9780627033445 Econ 112 (ECON 112) $6.58
Add to cart

Summary

Summary Ekonomie Vir Suid-Afrikaanse Studente, ISBN: 9780627033445 Econ 112 (ECON 112)

1 review
 55 views  1 purchase
  • Course
  • Institution
  • Book

Distinction material quality and very thorough.

Preview 1 out of 3  pages

  • Yes
  • February 2, 2021
  • 3
  • 2020/2021
  • Summary

1  review

review-writer-avatar

By: tanya25 • 2 year ago

avatar-seller
ECON 112: Hoofstuk 7: Die teorie
van vraag: Die nutsbenadering:

7.1. Nut:
 Die doel van verbruik is om behoeftes te bevredig.
 In die ontleding van verbruikersgedrag word aangeneem dat huishouding of
verbruikers poog om met die beskikbare middele en alternatiewe tot hulle
beskikking hul behoeftebevrediging te maksimeer.
 Nut is bloot ‘n term vir verbruikers bevrediging.
 Dit word gebruik om die graad van behoeftebevrediging wat ‘n huishouding
of verbruiker uit die verbruik van ‘n goed of diens verkry of verwag om te
verkry, uit te druk.
1.) Kardinale en ordinale nut
o Kardinale nut berus op die idee dat nut op die een of ander wyse
gemeet kan word, terwyl ordinale nut beteken dat die bevrediging
wat ‘n verbruiker verkry deur verskillende produkte of kombinasies
van produkte te verbruiker, in ‘n rangorde of voorkeurorde geplaas
kan word.
o Die nut benadering berus op die idee van kardinale nut.
o Die onsydigheid benadering, berus op die idee van ordinale nut.
7.2. Grensnut en totale nut:
 Die nut benadering tot die ontleding van die verbruikersgedrag berus op die
aanname dat ‘n individuele verbruiker subjektiewe nut vergelykings kan
maak van elke opeenvolgende eenheid van ‘n verbruiksgoed wat verbruik
word.
 Om hierdie eenhede van ander metings eenhede te onderskei, word dit utilis
genoem.
 Die ekstra of addisionele nut wat ‘n verbruiker deur die verbruik van een
addisionele eenheid van ‘n produk verkry, word grensnut genoem.
 Totale nut is die som van al die grensnutte.
 Indien identiese eenhede van ‘n goed die een na die ander verbruik word, die
grensnut tot nul sal afneem.
 Na nul word dit negatief.
 Negatiewe nut word disutliteit genoem.
 Solank as wat die grensnut positief is, neem die totale nut toe.
 Dit bereik ‘n maksimum wanneer die grensnut gelyk is aan nul (d.w.s.
wanneer die verbruiker versadig is), en neem dan af as die grensnut negatief
word (d.w.s. wanneer disutiliteit intree).
 Hierdie neiging word die wet van dalende grensnut genoem.


ECON 112 – Hoofstuk 7 – Die teorie van vraag: Die nutsbenadering

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ricusjacobusbrits. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.58. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48298 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$6.58  1x  sold
  • (1)
Add to cart
Added