100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
This documents include detailed summaries as well as flashcards for unit 1 to prepare you for the exams. $8.25   Add to cart

Class notes

This documents include detailed summaries as well as flashcards for unit 1 to prepare you for the exams.

 52 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

A detailed summary of Unit 1 in AFK1501. The aim of this document is to make it easier to prepare for exams and to assist in completing all the assignments related to this module. I am a student who has up until now completed all my modules with distinctions and I would like to help others improv...

[Show more]

Preview 2 out of 6  pages

  • February 7, 2021
  • 6
  • 2020/2021
  • Class notes
  • None
  • All classes
avatar-seller

Available practice questions

Flashcards 24 Flashcards
$6.83 0 sales

Some examples from this set of practice questions

1.

Wat is die drie doelwitte van komminukasie?

Answer: * Inligting oor sake of gebeure oor te dra (informatiewe teks) * Om ander te oorreed (oorreedende/persuasiewe teks) * Instruksies aan ander oor te gee (Instruktiewe teks)

2.

Voorbeelde van informatiewe tekste

Answer: Boeke, tydskrifte, korrespondensie brosjures

3.

Voorbeelde van oorreedende/persuasiewe tekste

Answer: Politieke toesprake, advertensies, voorligtings tekste.

4.

Voorbeelde van Instruktiewe tekste

Answer: Handleidings, gebruiksaanwysings.

5.

Die skrywer van die teks

Answer: * Bepaal die komminukasiedoelwit * Die doelwit is gevestig in die skrywer se kop * Die intensie/rede van die skrywer bepaal die doelwit

6.

Die leser van die teks

Answer: * Het geen insae oor die oorspronklike komminukasiedoelwit nie. * Die leser se doelwit kan verskil met die skrywer se doelwit.

7.

Hoe kan n mens bepaal wat was die doelwit van die skrywer?

Answer: Dit kan gerekonstrueer word uit n aantal leidrade - Tekstipe - Teks inhoud

8.

Die 4 strategie om komminukasie aan te pak

Answer: - Leer die vereistes - Vergrooot diagnose vaardigheid - Maak gebruik van n aantal probleem oplossingsstratigie - Vergroot jou komminukasie ondervinding

9.

Hoekom is die 4 komminukasie vaardighede belangrik?

Answer: - Leer wat is die vereistes van sekere teks soorte. As dit vir die skrywer duidelik is waarheen die teks oppad is kan jy doelgerigte inligtin kies en struktrureer. - Vergroot jou diagnose vaardighede As die komminukasie mooi saam verloop moet jy kan identifiseer waar dit verkeert gegaan het. - Probleemoplossinstrategie Help om die mees toepaslike oplossing te kies uit n aantal moontlike oplossings. - Komminukasie ondervinding vergroot Help om in die toekoms meer ingewikkelde take te kan aanpak

10.

Wat is die oogmerk van die aanleer van komminukasie vaardighede?

Answer: Om mense te help om suksesvol te komminukeer

AFK1502
Studie notas
2020

, EENHEID 1

Komminikasie Doelwitte.


Die drie doelwitte van komminukasie.

Inligting oor sake of gebeure oor te dra Boeke, tydskrifte, korrespondensie brosjures
(informatiewe teks)
Om ander te oorreed Politieke toesprake, advertensies,
(oorreedende/persuasiewe teks) voorligtings tekste.
Instruksies aan ander oor te gee Handleidings, gebruiksaanwysings.
(Instruktiewe teks)


Die skrywer van die teks

• Bepaal die komminukasiedoelwit
• Die doelwit is gevestig in die skrywer se kop
• Die intensie/rede van die skrywer bepaal die doelwit

Die leser van die teks
• Het geen insae oor die oorspronklike komminukasiedoelwit nie.
• Die leser se doelwit kan verskil met die skrywer se doelwit.

Hoe weet mens wat was die doelwit van die skrywer?

• Dit kan gerekonstrueer word uit n aantal leidrade
- Tekstipe
- Teks inhoud


Komminukasie vaardighede

Algemene taalvaardighede moet verfyn word en gespesialiseerd raak.

• Algemene taal vaardighede
- Inligting lees
- Mondeling
- Skriftelik

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller annemarierossouw. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.25. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64438 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$8.25
  • (0)
  Add to cart