100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 2 (November Eksamen) se leerinhoud. $8.55   Add to cart

Summary

Summary Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 2 (November Eksamen) se leerinhoud.

3 reviews
 184 views  10 purchases
  • Course
  • Institution

Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: Module 2.1 - Markte Module 2.2 - Effek van koste en inkomste Module 2.3 - Pryselastisiteit Module 3.3 - Armoede Module 4.2 - Globalisering Module 4.3 - Omgewingsagteruitgang

Preview 3 out of 25  pages

  • June 5, 2022
  • 25
  • 2020/2021
  • Summary
  • 200

3  reviews

review-writer-avatar

By: mariskabrits1 • 1 month ago

review-writer-avatar

By: lourensvandermerwe1 • 1 year ago

review-writer-avatar

By: aureliaisaacs • 7 months ago

avatar-seller
MODULE 2.1 – MARKTE
RELATIEWE PRYSE (REËLE PRYSE)
Alternatiewe
• Wanneer verbruikers ‘n goed/diens koop, sal hulle die P daarvan met dié van ‘n ander goed/diens vergelyk
• Bv. as ‘n koeldrank R15 kos en ‘n draairoomys R5, is die relatiewe P van die koeldrank drie keer dié van ‘n
draairoomys

Indekse
• VPI (Verbruikersprysindeks) is die gemeenskaplike maatstaf waaraan ons pryse meet
• Bv. die VPI van 100 in 2018 het tot 122,8 in 2021 gestyg (22,8 % gestyg)
Die P van paraffien het in dieselfde tydperk met 35% gestyg – dus het dit relatief duurder geword (> as VPI)
Die P van ‘n notaboek het in dieselfde tydperk met 17% gestyg – dus het dit relatief goedkoop geword (< as VPI)

Persentasies
• Persentasies waarmee die pryse verander
• Bv. as die P van ‘n koeldrank met 5% en dié van ‘n roomys met 3% styg, het die relatiewe P van die koeldrank met
(5%-3%) 2 persentasiepunte gestyg

VRAAG-EN-AANBOD-VERHOUDINGE
Vraagverhoudings
SUBSTITUTE
• As die P van ‘n goed styg, impliseer dit dat meer van ‘n ander goed prysgegee moet word om dieselfde vlak van
verbruik te handhaaf
• Aangesien die nut per rand afneem wanneer pryse styg, volg dit dat die vraag na die substituutgoed eerder sal
styg


Indien die prys van koffie styg van P na P1
sal die vraag daal van Q na Q1

Die vraag na tee sal dan dus toeneem van Q
na Q1 en dus sal die prys styg vanaf P na P1




KOMPLEMENTE
• Goedere wat goed saam gebruik word, bv. tee en melk
• ‘n ∆ in die P van goed sal ‘n ∆ in die vraag na die komplement veroorsaak


Indien die prys van tee daal van P na P1 sal
die vraag na melk styg van Q na Q1 en dus
sal die prys van melk ook styg van P na P1




1 GW Ekonomie 2021 Graad 11 Opsommings

,Aanbodverhoudinge
SUBSTITUTE
• Baie goedere ding mee om dieselfde hulprbonne
• Om meer van die een te vervaardig, beteken dat die produksie van die substituutgoed verminder moet word

Indien Volkswagen meer Polos wil vervaardig,
omdat dit meer winsgewend en populêr is,
moet hul minder Passats vervaardig

Die vraag na Polo’s neem toe van Q na Q1
en dus neem die prys toe van P na P1

Die aanbod van Passats neem dan af van Q
na Q1, prys styg van P na P1



KOMPLEMENTE
• Wanneer sommige goedere geproduseer word, gebeur dit dat meer van ‘n ander goed ook geproduseer word, bv.
ganse vir die vleismark lei tot die produsering van vere terselfdertyd
• Waar goedere gesamentlik aangebied word, sal ‘n toename in die vraag na een goed tot ‘n toename in die
aanbod van die ander lei, met gevolglik ‘n daling in P van die laasgenoemde


Die vraag na gansvleis neem toe van Q na
Q1 en die prys styg van P na P1

Dus neem die aanbod van vere toe van Q na
Q1 en die prys daal van P na P1




VERHOUDINGE TUSSEN PRODUK- EN FAKTORMARKTE
Veranderings in die goederemark
• ∆ in die vraag/aanbod na ‘n goed sal die mark van daai goed beïnvloed
• Dit sal ook veranderinge aanbring in die mark vir die produksiefaktor wat daarby betrokke is
• Dus – veranderings in die faktormark beïnvloed die faktormark

Wanneer mense besluit om ‘n gesonder
lewenstyl te handhaaf, sal:

Die vraag van oefenapparaat styg van Q na
Q1 en die prys sal styg van P na P1

Die vraag na gemorskos sal daal van Q na
Q1 en die prys sal daal van P na P1



Veranderings in die faktormark
• Veranderings in die faktormark sal weer die goederemark beïnvloed
• As die lone van ambagsmanne by Volkswagen styg, sal die koste om motors daar te vervaardig ook styg


2 GW Ekonomie 2021 Graad 11 Opsommings

, MARKSTRUKTURE – VOLMAAKTE EN ONVOLMAAKTE MARKTE




Inkomste
• Totale inkomste (TI) word bereken
deur die getal eenhede met die P
van elke eenheid te maal
• Gemiddelde inkomste (GI) = TI ÷
aantal eenhede
• Marginale inkomste (MI) =
byvoegings tot TI, bv. van R500 tot
R950 is die MI R450




Koste
• Die totale koste (TC), gemiddelde
koste (AC) en die marginale koste
(MC) word op dieselfde wyse
bereken as die TI, GI en MI




3 GW Ekonomie 2021 Graad 11 Opsommings

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller genwagner. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.55. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62890 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling

Recently viewed by you


$8.55  10x  sold
  • (3)
  Add to cart