100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Onderwereld Langvrae Gr 12 $6.78   Add to cart

Summary

Summary Onderwereld Langvrae Gr 12

1 review
 1566 views  3 purchases
  • Course
  • Institution
  • Book

Verskeidenheid langvrae oor die roman Onderwereld deur Fanie Viljoen vir Gr 12 Afrikaans Huistaal

Preview 2 out of 6  pages

  • No
  • Unknown
  • September 5, 2022
  • 6
  • 2021/2022
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: hyde123sonja • 1 year ago

reply-writer-avatar

By: boekwurmopsommings • 1 year ago

Hi hyde123sonja! We’re sorry to hear our summaries weren’t to your satisfaction. Please send us an email and we’d be happy to assist you with any problems or concerns. (boekwurmopsommings@gmail.com) Kind regards Boekwurm Opsommings

avatar-seller
, 1. Die idee van vrees staan sentraal in die roman.
Bespreek hoe die vrees vir die dood sentraal is in die
karaktirisering van Greg en Eckardt sowel as in die
verhaal verloop.

Inleiding:
Greg en Eckardt word blootgestel aan ’n ingewortelde doodsvrees. Eckardt buit Greg se vrees uit omdat dit deel
vorm van sy wraakneming.

Inhoud:

Die verhaal begin met ’n proloog waarin Eckardt (11 jaar oud) gekonfronteer word met die vrees vir ’n
selfmoordpoging van sy pa. Hierdie eerste kennismaking met die onderwêreld van die dood eggo voort in sy
grootwordjare. Sy magteloosheid teenoor hierdie vrees word verwoord in sy rekenaarnaam, Ekk-0.

Die selfmoord van Greg se broer, John, is sentraal in Greg se gedagtewêreld. Hy ervaar vrees oor die welsyn van
sy ma en later vrees hy ook dat Nicole iets sal oorkom. Hy vrees ook dat Eckardt en Nicole ‘n verhouding het
wanneer hulle vir ‘n naweek weggaan.

Greg word herhaaldelik gekonfronteer met die vrees vir die dood. ’n Eerste aanduiding is tydens die Tonnel-
inisiasie. Eckardt is ’n nuweling in die skool en koshuis, en daarom moet hy, soos die Trappers, deur die tonnels
kruip. Greg se ingryping om Eckardt te red, beeld sy vrees uit.

Vrees dra by tot Greg se innerlike stryd: aan die een kant wil hy sy pa gelukkig maak soos John sou, maar aan die
ander kant wil hy nie sy pa se “skouperd” wees en soortgelyke druk ervaar nie. Hy kom tot die besef dat hy nie
John of sy pa se voetspore wil volg nie, hy sal nooit sy pa tevrede kan stel nie. Hy ervaar konflik oor sy pa se
aandeel aan John se dood – sy pa se hoë verwagtinge vir John wat uiteindelik tot sy broer se selfmoord gelei het.

Soos John, kies Greg én Eckardt om aan ’n ekstreme sport deel te neem: kuberkrakers, want dit laat hulle voel
hulle léwe, alhoewel Greg vrees dat hy uitgevang sal word. Dit is hierdie adrenalien wat hulle vrees vir die dood
tydelik op die agtergrond skuif. As kuberkrakers ontdek beide karakters ’n metaforiese mag en gesag in die
onderwêreld van die kuberruimte.

Die vrees dat daar ook iets met Eckardt kon gebeur het, maak Greg beangs. Greg vrees ook dat die polisie glo dat
hy verantwoordelik is vir Eckardt se verdwyning.

Die slot van die roman impliseer dat Eckardt voortgaan met sy destruktiewe leefwyse en wraak. Greg leer die les
dat ’n mens nie teen alles beskerm kan word nie. Hy is nie “bulletproof” nie: nie teen sy broer se dood, ook nie
teen die ondergang van sy pa waaraan hy deel het nie.

Slot:

Vrees sal altyd daar wees. Die doelwit moenie wees om vreesloos te wees nie, maar om te weet hoe om vrees
rasioneel te hanteer.

425 woorde

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller boekwurmopsommings. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.78. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73091 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$6.78  3x  sold
  • (1)
  Add to cart