DRAAIBOEK (SCRIPT) SKRYF: LEON VAN NIEROP
REGISSEUR (DIRECTOR) : QUENTIN KROG
BALLADE VIR Ń ENKELING
AGTERGROND:
Wys die ruimte (setting) en milieu (environment)
Die ruimte hier is die stad (city) - baie hoë geboue
SENTRAAL:
Die hoo karakters
Hoekom is hulle in die middel?
-> omdat hulle is belangrik (important) en die middel
maak die leser hulle eerste sien.
Posisionering van karakters is in belangrikheid
LINKS (LEFT) EN REG (RIGHT) VAN JACQUES:
Terug litse ( lashbacks)
LINKS: sleg jeug (youth). Op pad na die
verbeteringskool
REG: gelukkige jeug. Jacques en Jan-Paul as beste
maats
VOORGROND:
Rekwisiete (props) is in voorgrond (foreground).
Funksie:
Karakterisering motiewe (characterizing symbols)
Motiewe in plakkaat:
1. Tikmasjien (typewriter)
2. Trein
DIE PROMOSIEPLAKKAAT
DIE TITEL
Ballade vir ‘n Enkeling
‘The song / story / poem of a loner’
BALLADE:
ń Lied (song) of ń gedig wat ń storie vertel
Dit kan sentimenteel (sentimental), romanties (romantic), en
dramaties (dramatic) wees
ń ENKELING:
Iemand wat op sy eie is (on his own, a loner)
Die ‘enkeling’ is gewoonlik (usually) nie deel (part) van die
groep nie
f f f
, ENKELING IN DIE FLIEK
1
• Jacques se roman (novel) se naam was DIE ENKELING
• Hy het die Bassonprys vir Letterkunde (literature) vir sy roman
gekry
• Jacques is die enkeling in die liek, hy is n eensaam (solitary) en
2
hartseer karakter, sy ma verwerp (rejects) hom en sy pa sterf in
n skietongeluk (shooting accident); sy vriende verraai hom
• Vir Jacques, n enkeling is iemand wat “oukei is met homself.”
Iemand wat vrede (peace) gemaak het met wie hy is
3
• Liebeth wys ook ‘enkeling kwaliteite’ (loner qualities)
• Sy is onvergenoegd (dissatis ied).
• Sy kry nie wat sy uit die lewe wil hê nie (she does not get what
she wants out of life)
• Vereensaam op Kleinbegin ??
4
• Jan-Paul was ń enkeling wanneer hy pleeg selfmoord (committed
suicide)
• Hy was alleen wanneer hy dit doen
5
• Lena is ń enkeling. Sy bly alleen oor omdat Jacques verwerp
(rejects) haar en Jan-Paul pleeg selfmoord
6
• Gavin (Gert) bly alleen aan die einde.
• Daar is niemand aan die einde om hom te help en hy is n enkeling
omdat hy homself moet help.
ff