100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
'n Pa vir Saterdag deur Christo Davids kortverhaal $9.20   Add to cart

Book review

'n Pa vir Saterdag deur Christo Davids kortverhaal

 1766 views  2 purchases
  • Course
  • Institution
  • Book

A complete in depth analysis and summary of 'n pa vir saterdag story in english and afrikaans with revision questions. Everything you need to pass afrikaans with ease

Preview 3 out of 16  pages

  • May 3, 2023
  • 16
  • 2022/2023
  • Book review
  • Unknown
  • 200
avatar-seller

Available practice questions

Flashcards 24 Flashcards
$5.58 0 sales

Some examples from this set of practice questions

1.

wie is die skrywer van hierdie verhaal

Answer: christo davids

2.

Wie is die hoofkarakter

Answer: Tino

3.

wie is die rugbyspeler van die jaar

Answer: martin

4.

wat belowe die coach vir Tino as sy pa Satrdag na die Pa en Seun Rugby wedstryd toe kom?

Answer: Hy belowe vir Tino dat as hy sy beste gee die week by die oefening, dat hy dan vir Tino die hele tweede helfte van die wedstryd sal laat speel

5.

Wat vra Tino vir Jerome

Answer: om sy pa te wees vir die PA en Seun dag

6.

Waar is Tino se pa

Answer: Sy pa het verdwyn

7.

Wie is die antagonis in hierdie verhaal

Answer: Martin

8.

Waarmee vergelyk Mrtin vir Tino?

Answer: hy vergelyk hom met \'n spinnekop

9.

hoekom ervaar Tino innerlike konflik

Answer: Hy ervaar innerlike konflik oor die afwesigheid van sy pa

10.

hoeveel kos die fotos Saterdag va npa en seuns

Answer: R10 per foto

’N PA VIR SATERDAG
DEUR CHISTO DAVIDS

,• Die storie begin Tino wat sit en dagdroom oor hoe
sy rugbyspan se sterspeler tydens 'n wedstryd is.


• In sy verbeelding sien hy hoe hy punte vir sy span
aanteken en hoe almal gaande is oor sy spel.


• Hy hoor 'n manstem wat trots uitroep: "Dis my laait
daardie!" en hy blaak in sy oomblik van glorie. (Tino
dagdroom dat asy pa langs die kantlyn van die veld is)

, • Die wedstryd is al 'n kwartier gelede verby en Tino het die hele tyd op d
kantlyn gesit en dagdroom, n nie in die wedstryd gespeel nie


• Hy sluit nou by sy spanmaats aan wat in die kleedkamer onder die
pawiljoen vergader.


• Die afrigter het skynbaar reeds met die span gepraat en hy maak 'n
sarkastiese aanmerking wanneer Tino uiteindelik by hulle aansluit.


• Een van Tino se spanmaats, Martin, maak 'n grap ten koste van Tino en al
die ander spelers bars uit van die lag.


• Die afrigter verdaag die spelers en herinner hulle daaraan dat hulle die
volgende week in 'n pa-en-seun-wedstryd speel. Elke speler moet sy pa
saambring en daar sal ná die wedstryd foto's geneem word.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chantsds1908. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $9.20. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79271 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$9.20  2x  sold
  • (0)
  Add to cart