Kuns en kunsvlyt :
Wereldbekend vir die maak van kleipotte
met patrone in grafiet,silwer en oker.
Houtwerk verteenwoordig geestelike
oortuigings.
Musiek en dans :
Bekende dans - die “Domba” /
luislangdans genoem word.
- Jong mense dans in ‘n ry en maak
‘n ketting op die maat van die
dromme.
- Dit wys vrugbaarheid en jeug.
- “Tshikona” - mans dans
- “Tshigombela” vroue dans
- Die dans begin met die blaas van
‘n koedoehoring.
Feeste :
Amarula-fees Makapan-grotte
Bosveldfees Modjadji
, Mpumalanga :
Kultuurgroepe :
Tsonga, Shangaans, Swazi’s, Ndebeles
- Ndebele -
Kleredrag :
● Vrouens : Versier met ornamente wat status wys.
● “Isirholwani” - ringe is gedroogde gras wat gerol
● word in bolle en met krale bedek word.
● Getroude vroue - koper/brons ringe om arms,
● nekke en bene.
● Die ringe(dzila) het sterk rituele kragte.
● Mans = voorskorte van dierevelle.
Tradisionele kos :
Mieliemeel, “umratha”, bietjie groente en vleis.
Tradisionele praktyke :
Seuns/meisies = inisiasieproses
Seuns(wela) = oordrag van kennis, rituele, besnydenis.
Meisies = (ukuthombisa)
Leer om vir hul mans te sorg, hare en wenkbroue word
afgeskeer en dra ‘n krale voorskoot.
Stories word vertel van generasies