1
, Vroue van Vermeer- T.T Cloete
R Reel Analise
• Die gedig begin met een van die tipiese vroue van Vermeer.
• Sy is mooi en jonk en is aleen in n vetrek. Sy het n brief in haar hand wit veraf brief.
• Die beeld van n intieme huislike atmosfeer word vooropgestel.
1 Dit is meestal ‘n mooi jong vrou. “Dit “: n onbepaalde lidwoord – Dis nie regte vroue nie
maar skilderye van vroue.
Metanomie: talle skilderye met vroue as die onderwerp
wat hy in sy leeftyd geskilder het. Nie net een VROU nie.
Herhaling :vd word “meestal”- dui op veralgemening vd
tema v sy skilderwerk
Retoriese middel : die herhaling van meestal beklemtoon
hoe algemene hierdie kenmerke van Vermeer se skilderye
is
2 Meestal is sy alleen binnenshuis, Voorplasing v “meestal”: - dui op veralgemening vd
tema v sy skilderwerk
Inversie: “meestal”- die voorplasing word uitgehef
Herhaling :vd word “meestal”- dui op veralgemening vd
tema v sy skilderwerk
Retoriese middel : die herhaling van meestal beklemtoon
hoe algemene hierdie kenmerke van Vermeer se skilderye
is.
3 dalk met ‘n wit veraf brief wat sy vashou, Inversie :’wit”-om die vashou uit te hef en rym met vrou.
“veraf”: dui op universiele moontlikhede.
“vashou”: sy is besig om die brief te lees-moontlik van
haar man= dui op kontak met die wereld buite die vetrek.
Kontras : daar is kontas tussen “veraf”en “naby” – die
brief kom van veraf maar laat haar naby aan haar man
voel = dit word uitgehef deur die voorplasing ,kommas en
kontras.
“wit brief “: nuus van veraf
4 naby, in ‘n gloeiende klein hand Kontras : daar is kontas tussen “veraf”en “naby” – die
brief kom van veraf maar laat haar naby aan haar man
voel = dit word uitgehef deur die voorplasing ,kommas en
kontras.
Metafoor : N gloeiende hand wat n lig uitstraal word
vergelyk met die vrou – sy is liefdevol met n warm hart. Sy
straal lig uit, warm en gevoelvol. Sy het n fyn en sagte
hand.
5
voor ‘n kleiner of groter oop Kontras : tussen Kleiner en groter
“oop”: is as gevolg van eindrymposisie en agterplasing
asgevolg van die voorplasing van die word venster.
Oop en venster word in afsonderlike reels geplaas → om
beide se waarde uit te hef.
6 venster. Daar kom ‘n ligte geruis “venster”: haar kanaal na die buiterwereld
Die geslote vetrek word binnegdring deur n ligte geruis en
hierdeur word die buitewereld betrek.
Klankbootsing:”seestrome”- klankbootsing is inverse
verband met die seestrome en wind en geruis in reel 6 en
10
2