, KAARTE & ATLASSE [KAARTWERK]
[BREEDTE & LENGTELYNE = DUI PLEKKE OP AARDE AAN]
BREEDTELYNE → denkbeeldige lyn op ‘n kaart wat PARALLEL met die ewenaar loop
Z Wes na Oos (→)
Z Parallel met ewenaar & mekaar
Z Sirkels (verskillende grootte)
Z Dui aan hoe ver noord / suid VANAF EWENAAR
Z Nommer in grade (°) vanaf 0° (EWENAAR) tot 90°N (NOORDPOOL) en 90°S (SUIDPOOL)
LENGTELYNE → denkbeeldige lyn op ‘n kaart wat die NOORDPOOL en SUIDPOOL verbind
Z Noordpool tot Suidpool ()
Z Verste vanaf mekaar by ewenaar
Z Ontmoet by die pole
Z Dui aan hoe ver wes / oos vanaf NULPREMIDIAAN [→ mediaan van lengteligging > deur
Greenwich, Engeland]
Z Nommer in grade (°) vanaf 0° (NULPREMIDIAAN),
OOSWAARTS 180°O, WESWAARTS 180°W
MEET > BREEDTELIGGING EN LENGTELIGGING
[BREEDTELIGGING → afstand van ‘n plek noord / suid
van ewenaar GEMEET IN GRADE EN MINUTE]
[LENGTELIGGING (MERIDIANE) → afstand van ‘n plek
wes / oos vanaf NULPREMIDIAAN GEMEET IN GRADE
EN MINUTE]
𝟏
*** Elke graad van breedte / lengteligging kan in minute gedeel word [ van ‘n graad >
𝟔𝟎
simbool = ‘]
1° = 60’ (60 minute)
¼ ° = 15’
½= 30’
¾ = 45’
[KOÖRDINATE → getalle wat breedte en lengtelyne kruising aandui (van
plekke) op ‘n kaart]
**** BAIE BELANGRIK!!!
= ALTYD EERSTE DIE BREEDTELIGGING (N / S) DAN DIE LENGTELIGGING (W / O)
2 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 1: Geografie www.notedsummaries.co.za
, 2 MANIERE OM PLEKKE OP ‘N KAART TE KRY
1. ROOSTERBLOK-POSISIE
[gebruik van roosterblokke (bv. A5) deur die kolomme aan die onderkant en dan rye
genommer langs die kant te analiseer > ONTHOU! Alphanoemeries > EERSTE DIE LETTER DAN
DIE NOMMER]
2. KOÖRDINAAT-POSISIE
[gebruik van grade en minute op ‘n kaart op die posisie van ‘n plek op die kaart te stipuleer]
SKALE [TIPES]
[(KAART)SKAAL → verhouding tussen afstand op ‘n kaart & grondafstand
wat dit aandui > in woorde (woordskaal), verdeelde lyn (lynskaal > lyn op
kaart om die afstand op die grond aan te dui) / as ‘n verhouding (bv. 1 : 2
500 000 (25km) > 1cm op kaart = 25 km in werklikheid]
VASTELAND = KLEINSKAALKAART → 1 : 175 000 000 (1 cm = 1 750 km) [wêreld]
[GROOTSKAALKAARTE]
LAND [KLEIN OPPERVLAK] > MEER DETAIL → 1 : 90 000 000 (1 cm = 900 km)
PROVINSIE [STREEKS] → 1 : 4 000 000 (1 cm = 40km)
PLAASLIKE AREA → 1 : 5 500 000 (1 cm = 55km)
MEET AFSTAND OP ‘N KAART
100cm-1m
1000cm-10m
10 000cm-100m
100 000cm-1000m/1km
“PAPIERTJIE METODE”
METODE 1 Z Sit stukkie papier op die kaart sodat dit deur die 2 meetpunte
gaan
Z Merk die 2 meetpunte op die papiertjie
Z Sit die papier langs die lynskaal [sit regterkantste merkie in lyn
met die kilometer merk en linkerkantste merkie op 0-merk]
“PASSER METODE”
METODE 2 Z Stel breedte van passer tussen die 2 meetpunte
Z Plaas die punte op die lynskaal [sit regterkantste punt in lyn met
die kilometer merk en linkerkantste punt op 0-merk]
“WISKUNDE BEREKENING METODE”
METODE 3 Kaartskaal = 1 : 50 000 [1cm op kaart = 50 000 cm op grond]
Cm (gemeet op kaart) x
50 000
100 000
MAAR HOEKOM 100 000?
>1km = 1 000m (1 000 x 100) = 100 000 cm
3 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 1: Geografie www.notedsummaries.co.za
, DIE AARDBOL
[HALFRONDTES = HEMISFEER]
→ veroorsaak wêreldseisoene
→ gevorm deur NULMERIDIAAN & 180°meidiaan
[DIE AARDE ROTEER OM SY EIE AS = VEROORSAAK DAG EN NAG]
→ as = denkbeeldige LENGTELYN
→ +- 24 uur = volledige rotasie [ROTEER = ANTI-KLOKSGEWYS]
→ aarde = balvormig > as een halfde in die son is (dag), is die ander in die skaduwee (nag)
[HIERDIE VEROORSAAK TYD, TYDSONES ENS.]
Tydsones → verskillende punte op die aarde het verskillende tye op dieselfde oomblik
[AARDE = ROTEER VOLLEDIG > 360° > 1 MAAL PER DAG > 24 UUR]
= 15° per uur
360°
= ROTEER
24 𝑢𝑢𝑟
REËL:
Plekke OOS (“agter”) = LATER
Plekke WES (“voor”) = VROEËR
[as tyd verander by 1h / 15° - lengtelyn = tydverskil van
4 min vir elke 1°-lengtelyn
[STANDAARDTYD → tyd van ‘n spesifieke meridiaan wat oor ‘n groot area
gebruik word]
**** BAIE BELANGRIK!!!
= Alle plekke in SA bereken hulle tyd vanaf die 30° O-Meridiaan
4 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 1: Geografie www.notedsummaries.co.za