Hierdie dokument stel studente in staat om kernwoorde van die respiratoriese stelsel te identifiseer en te leer ken. Dit dek asemhaling, die funksie van asemhaling, belangrike prosesse, gaswisseling, respirasie, anatomie, hoofkomponente, asook siektes
1) Asemhaling
• Meganiese proses: in & uitaseming
-
1. INASEM
- AKTIEF: Gebruik energie
- Diafragma en tussenribspiere trek saam
- Ribbe en borsbeen (sternum) beweeg opwaarts
- Borsholte vergroot
- Vergrote borsholte lei tot verlaagde druk op longe
- Lug stroom longe binne
RESPIRATORIESE STELSEL - Druk verhoog in longe sodat borsholte en longe gelyke
lugdruk het
FUNKSIE ...asemhaling (vervolg)
Voorsien suurstof 2. UITASEM
En
Verwyder koolsuurgas - PASIEF: Ontspan
- Diafragma verslap
aan/uit die liggaam.
- Tussenribspiere verslap
- Ribbe en borsbeen (sternum) verslap
- Borsholte verklein
- Druk op longe raak meer en
- Lug word by longe uitgeforseer
3 BELANGRIKE PROSESSE: 2) Gaswisseling
• Proses waardeur O2 en CO2 omgeruil word - DIFFUSIE
1) ASEMHALING • Vind plaas in selle van liggaam en longe
• Inasem – opneem van suurstof
• Uitasem – Verwydering van koolstofdioksied
• DIFFUSIE: Beweging van molekules vanaf ‘n hoe na ‘n lae
2) GASWISSELING konsentrasie deur ‘n selektief deurlaatbare membraan
- Die uitruiling van O2 en CO2 in die longe deur DIFFUSIE
• O2 ryke lug word ingeasem en gaan na Alveoli
3) SELLULERE RESPIRASIE • O2 diffundeer deur alveoli membraan na kapillere
-Energie vrystelling wanneer glukose binne in die selle afgebreek bloedvate
word met behulp van O2
• CO2 konsentrasie in bloed is meer en diffundeer dus na
die longe se alveoli
1
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller clarishas. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $9.29. You're not tied to anything after your purchase.