100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Sterrekyker IEB Gedig / Poem $4.68   Add to cart

Summary

Summary Sterrekyker IEB Gedig / Poem

 179 views  1 purchase
  • Course
  • Institution

Sterrekyker - Franci Greyling

Preview 2 out of 6  pages

  • October 11, 2023
  • 6
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Sterrekyker - Franci Greyling
Ek skryf 'n brief aan die man op die maan -

bladsye en bladsye vol,

Ek rol dit in 'n koker op,

bind dit aan 'n pyl

en skiet dit met 'n wilgerboog

dat dit hoog die lug inseil.

Ek sien hoe dit deur die sterre trek

en om die maan gaan draai

en al verder deur die donker lug

'n duisend briewe saai.

Nou wonder ek

- en wonder jy? -

het hy ooit sy pos gekry,

of sou daar iemand anders wees

wat al die briewe dalk nou lees?



Tema: die proses van kommunikasie; net soos baie ander tieners bevind sy haar in

n situasie waar niemand na haar luister nie. Figuurlik betekenis: die stuur van die

brief aan die man op die maan



Titel: volledige verklaring en toepassing daarvan op hierdie gedig



Spreker: ek spreker; skrywer van die brief

, Sterrekyker - Iemand wat sterre bewonder, astronoom,
tiener meisie of seun dalk astroloog/ astronoom

- Ek sterrekyker / spreker wat die brief skryf
- Trek die leser se aandag, die word beklemtoon
one
- Aandagstreep
1. Ek skryf 'n brief aan die man op die - Party mense sien gesigte en vorms op die maan
maan – - Figuurlik man
- Iemand wat insig en perspektief hê
- Moontlik niemand wil na haar luister daarom
skryf sy ʼn brief in hoop dat die man op die maan
I am writing a letter to the man on the moon - dit wel sal lees
- Dit is a baie lank brief
- Sy vertel vir hom baie dinge
2. bladsye en bladsye vol, - Sy het baie om te se; sy het baie probleme
- Niemand sal haar verstaan, net die man op die
pages and pages full,
maan
Koker – silindries houer waarin pyle gebêre word,
vorm lyk soos die van ʼn vuurpyl wat maan toe
3. Ek rol dit in 'n koker op, gelanseer word
Dit – die brief wat sy oprol
I roll it up in a quiver, Sy sit dit in a koker om die brief veilig te hou
Dit – die koker word aan die pyl vasgebind
- Dit is nou een voorwerp wat in die lug ingestuur
4. bind dit aan 'n pyl word
- Bind die koker aan ʼn pyl

tie it to an arrow
Dit – die pyl
- ʼn Boog word gebruik om ʼn pyl te skiet
5. en skiet dit met 'n wilgerboog - Wilgerhout is baie buigbaar; goeie hout vir ʼn boog


and shoot it with a willow bow
- Die pyl met die brief verlaat die boog
Inseil – beweeg vinnig in die lug
6. dat dit hoog die lug inseil. - Suksesvol skiet
- Boodskap is gestuur na die man op die maan
that it sails high into the sky.
- Dis nag; tog sien sy hoe dit hoog in die naglug
inseil
7. Ek sien hoe dit deur die sterre trek

I see it go through the stars
- Die pyl bereik die maan
- Dit was die bestemming waarheen sy haar brief
8. en om die maan gaan draai wou stuur
Personifikasie - Lyk of boodskap sy teikens mis en om die maan
gaan deur die sterre
and go around the moon Assonansie
- Nadat die pyl om die maan gedraai het, trek dit
verder die naglug in
9. en al verder deur die donker lug - Alliterasie beklemtoon hoe verder dit deur die
Alliterasie – S klank donker lug gaan




and all the way through the dark sky

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.68. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

81849 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.68  1x  sold
  • (0)
  Add to cart