100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Touloper IEB Gedig / Poem $4.21   Add to cart

Summary

Summary Touloper IEB Gedig / Poem

 31 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

In depth line by line analysis of Touloper by Fanie Viljoen

Preview 2 out of 7  pages

  • October 11, 2023
  • 7
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Touloper - Fanie Viljoen
die storms woed weer in ons huis vandag

maar vol durf klim ek op die tou

voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe

verby die verwyt-winde van

het jy al weer

ek het mos gesê

wat het jy gedoen

gekwelde oë kyk vir my van doer onder

ver verwyder van my kollig-balanseertruuk

my tou web tussen

mure en deurhandvatsels

familiefoto's en almanakke

blitsende tv-beelde en internetkonneksies

tot by die tuinhek ek is hoog bo die grond

weg van alles behalwe die wind

maar ek dink nie daaraan nie

ek hou my oog op die tou

ek balanseer my lewe

en voet vir voet skuif

ek vorentoe

deur die storm



Tema: die spreker vergelyk sy/haar daaglikse stryd om in 'n ongelukkige huis te oorleef met
n balanseertoertjie wat hoog bo die grond uitgevoer word

Titel: definisie van 'n touloper en die simboliese betekenis daarvan in die gedig.

, - Die spreker vergelyk sy daaglikse stryd om in
ʼn ongelukkige huis te oorleef met ʼn balans
toertjie wat hoog bo die grond uitgevoer
Touloper word
Letterlik betekenis: ʼn persoon wat balanseer op
ʼn tou
Toepassing: die persoonlike lewe van die verteller
is die figuurlike tou waarop die spreker haarself
balanseer
- Storms word; daar is moeilikheid, probleme in
die huis
1. die storms woed weer in ons huis - Ouers baklei en is waarskynlik oorsaak van die
vandag spreker se huislike probleme
Weer: ouers baklei gereeld
W – alliterasie beklemtoon die bakleiery wat baie
the storms are raging in our house again today gereeld gebeur
Durf = dapper
- Wanneer daar probleme is, begin die spreker
2. maar vol durf klim ek op die tou se toertjie
- Deur die tou te span, probeer die spreker op
figuurlike wyse probleme / konflikte te bowe
but filled with courage I climb onto the road te kom
- Beweeg versigtig
Skuifel: beweeg stadig vorentoe, oe op die tou
3. voetjie vir voetjie skuifel ek - Dis moeilik om te balanseer en vorentoe te
vorentoe beweeg
Alliterasie – V klank

foot by foot I shuffle forward
- Ouers in konfliksituasies - verwyt mekaar .
- Storms gaan gepaard met sterk winde
4. verby die verwyt-winde van - "verwyt-winde” simboliese uitwerking van
hierdie winde - konflik kan hom/haar van die
tou afwaai.
through the winds of resentment
- Konflik laat hom / haar balans verloor
- V- alliterasie: beklemtoon die spreker se
woede
- Ouer doen iets verkeerd; het al vantevore
gebeur
5. het jy al weer - Ouers beskuldig mekaar

have you done it again
- Ouer het nie gedoen wat hy gevra is nie
- Ouer is gewaarsku om iets nie weer te doen
6. ek het mos gesê nie,

but i told you so
- Een van die ouers is verbaas oor wat die
7. wat het jy gedoen ander een gedoen het - beskuldig mekaar.

what have you done



"gekwelde oë" - Ouers weet van die effek wat
hulle konflik op kinders het.
8. gekwelde oë kyk vir my van doer - Ouers dink net aan hulself - gee geen aandag
onder aan probleemsituasie nie
- Spreker probeer die ouers se aandag op hom
worried eyes look from way below vestig

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.21. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

81849 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.21
  • (0)
  Add to cart