100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023 $3.01   Add to cart

Exam (elaborations)

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) (Fisika) November Vraestel 1 en Memo - 2023

 20 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Graad 10 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 1 (Fisika) en Memo: Totaal: 100 punte. Die vraestel dek die volgede werk Meganika | Golwe | klank & lig | Elektrisiteit & magnetisme Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieself...

[Show more]

Preview 3 out of 16  pages

  • November 11, 2023
  • 16
  • 2022/2023
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
  • 200
avatar-seller
GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: FISIKA


AFDELING A
VRAAG 1
Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die VRAAGNOMMER op jou
antwoordblad,.
1.1 Watter van die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n vektor?
A krag
B spoed
C druk
D massa


1.2 Wat kan bepaal word deur die gradient van ‘n posisie vs tyd grafiek?

A versnelling
B verplasing
C snelheid
D geen van die bogenoemde


Gebruik die stroombaandiagram hieronder om VRAE 1.3 en 1.4 te beantwoord.




1|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 10 November Vraestel 1

,1.3 Die potensiaalverskil oor die parallele resistors sal wees:
A 5V
B 7V
C 2V
D 3V


1.4 Die stroom in EEN parallele tak indien die resistor ‘n weerstand van 0,5Ω het:

A 1A
B 4A
C 1,5A
D 3A


1.5 Die ekwivalent vir watt is:

A joule per coulomb
B joule per sekonde
C joule per ampere
D coulomb per sekonde


1.6 Twee golwe beweeg in teenoorstelde rigtings en bots met konstruktiewe intervensie. Golf A
het ‘n amplitude van 2 eenhede en golf B het ‘n amplitude van 0,5 eenhede. Die
gekombineerde golf het ‘n amplitude van:

A 1,5 eenhede
B 2 eenhede
C 2,5 eenhede
D 0,5 eenhede


1.7 ‘n Bal met ‘n massa van 2kg word gelos vanaf ‘n hoogte van 20m en neem 1,2s om die
grond te bereik. Indien die massa van die bal vermeerder na 8kg, die tyd wat dit neem om
die grond te bereik sal:

A Toeneem
B Afneem
C Bly dieselfde




2|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 10 November Vraestel 1

, 1.8 ‘n Glas stafie en ‘n lap word teen mekaar gevryf. The glas stafie word positief gelaai.
Watter stelling beskryf die rede daarvoor?

A Die glas stafie het protone vanaf die lap gekry.
B Die lap het elektrone vanaf die glas stafie gekry.
C Die glas stafie het protone aan die lap verloor.
D Die lap verloor elektrone aan die glas stafie.
[16]

VRAAG 2
Twee leerders stoot ‘n ander leerder vanuit rus in ‘n westelike rigting op ‘n karretjie soos gesien in
die figuur hieronder:




2.1 Definieer resulterende krag. (2)

2.2 Teken ‘n vektordiagram om al die kragte op die karretjie voor te stel. (3)

2.3 Bepaal die grootte en rigting van die resulterende krag op die karretjie. (3)

2.4 Indien die karretjie ry teen ‘n spoed van 1,2m.s -2 bepaal hoe lank dit die karretjie gaan
neem om 100m te voltooi. (4)
[12]

VRAAG 3
Twee voertuie A en B benader ‘n verkeerslig teen 55km/h.
Die lig verander na oranje wanneer hulle 30m vanaf die interseksie is.
Voertuig A trap briek en ry stadiger om te stop by die interseksie terwyl voertuig B versnel teen
4 m.s-2 deur die interseksie vir 3 sekondes en ry verder teen konstante snelheid.

3.1 Definieer snelheid. (2)

3.2 Herlei 55km/h tot m.s-1. (2)


3|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 10 November Vraestel 1

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.01. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling

Recently viewed by you


$3.01
  • (0)
  Add to cart