100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary NW Graad 8 - Kwartaal 4 $8.81   Add to cart

Summary

Summary NW Graad 8 - Kwartaal 4

 10 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 4 se werk Natuurwetenskappe graad 8 behandel. - Die sonnestelsel Oulike animations & transitions ingesluit wat leer lekkerder maak (click op die link op die eerste bladsy van die dokument). Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asoo...

[Show more]

Preview 10 out of 75  pages

  • February 29, 2024
  • 75
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Click hier vir volledige pakket:
Kwartaal 4 - Die Sonnestelsel

Planeet Aarde en
die Ruimte
Natuurwetenskappe
Graad 8
Kwartaal 4

, Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik
die pdf weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit
by jou skool werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as
enige van die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel
verwys na my website.
✓ Lekker leer!

info@mathwithmegan.co.za

, Inhoudsopgawe
01 02 03
Die Buite die Besigtiging van
Sonnestelsel Sonnestelsel die Ruimte
• Die Son • Melkweg sterrestelsel • Teleskope
• Voorwerpe rondom • Ons naaste ster • Soort Teleskope
die son • Ligjare, ligure en
• Die Aarde se posisie ligminute
in die Sonnestelsel • Bo en behalwe die Click op die onderwerp
sterrestelsel na die slide te gaan

,Eenheid 1
3, 2, 1…
Kom ons kyk na die
sonnestelsel!!

, Definisie
o Die sonnestelsel bestaan uit die
son en al sy planete


o Die son is ‘n gewone ster en is
die naaste ster aan die aarde

, Die Sonnestelsel bestaan uit:

5 Dwerg
8 Planete Mane Asteroide Metioroide Komete
Planete

, Waar is ons?
o Daar is miljoene sterrestelsels in
die heelal.

o Een van hulle is die een wat ons
as die Melkweg ken.

o Die Melkweg, gevorm deur sterre,
stof en gas, het 'n spiraalvorm.

,1.1
Die Son

,Die helderste ster,
die Son
Ster: ‘n groot bal van die
warme, gloeiende gas

, Feite oor die Son
Gemiddelde son oppervlak temp → 5 500 °C

Son is 150 miljoen km weg van die aarde

Son is 109 keer groter as die aarde

Die son is ongeveer 4.6 biljoen jaar oud

Lig van die son bereik die aarde in 8 minute → ligspoed

Gemiddelde middelpunt temp. → 15 miljoen °C

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mathwithmegan. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.81. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73243 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$8.81
  • (0)
  Add to cart