In Graad 11 het ons oor die betekenis van etiese en professionele gedrag sowel as die verskille tussen hulle geleer. Ons sal hierdie inhoud in Graad 12 hersien en 'n volledige verduideliking van etiese gedrag en professionele gedrag verskaf. Ons sal ook kyk hoe besighede die beginsels van die King-...
Etiek en professionalisme
Eenheid 3.1: Die begrip van etiese en
professionele gedrag
Betekenis van etiese gedrag
Besighede het die verantwoordelikheid om morele kodes te gebruik wat hulle lei om die
keuse tussen reg en verkeerd te maak
Voorbeelde van etiese en onetiese gedrag
Voorbeelde van etiese gedrag:
● Besighede kom beloftes aan hul werknemers, vennote en kliënte na
● Die besigheid funksioneer binne die wet en ander beperkings
● Besighede is nie betrokke by onwettige besigheidspraktyke nie soos prysvasstelling
nie
● Besighede maak nie van kinderarbeid gebruik nie
Voorbeelde van onetiese gedrag:
● Doelbewuste vervalsing van inligting op belastingopgawes
● Klassifikasie van ‘n werknemer as ‘n kontrakteur om belasting op salarisse te
verminder en ander verpligte aftrekkings te vermy
● Deelname aan prysvasstelling om kleiner mededingers uit besigheid te dwing
● Die gebruik van vals advertensie-taktieke om kliënte aan te lok of hulle te oortuig om
‘n produk te koop
Betekenis van professionele gedrag
Dit sluit kwessies in soos voorkoms, kommunikasie, verantwoordelikheid, kennis,
vaardighede, ens
‘n Professionele persoon sal ook werkstyd goed benut, alle mense met respek behandel en
die besigheid en kliënt se inligting vertroulik hou
, Voorbeelde van professionele en onprofessionele gedrag
Voorbeelde van professionele gedrag:
● Om jouself en ander te respekteer, byvoorbeeld om betyds te wees vir werk en
afsprake
● Om beleefde taal met kollegas en kliënte te gebruik
● Goeie gebruik van werktyd en stel hoë standaarde in alle areas van jou werk
● Behandel alle kollegas en kliënte dieselfde
Voorbeelde van onprofessionele gedrag:
● Die gebruik van onbeskofte/onbeleefde taal met kollegas en kliënte
● Om sommige mense spesiale gunste te gee
● Om aantal ure gewerk te oordryf
● Om onvoorbereid te wees vir opdragte of take
Die verskille tussen etiese en professionele gedrag
Etiese gedrag Professionele gedrag
Voldoen aan ‘n stel waardes wat moreel Stel van standaarde van verwagte gedrag
aanvaarbaar is
Vorm deel van ‘n gedragskode om Toepassing van ‘n gedragskode van ‘n
werknemers te lei om eties op te tree beroep/professie of besigheid
Fokus op die ontwikkeling van ‘n morele Fokus op die handhawing van die reputasie
kompas vir besluitneming van ‘n besigheid/houding/beroep
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sastudybuddy. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.93. You're not tied to anything after your purchase.