TOERISME
2024
GRAAD 12
NOVEMBER
EKSAMEN
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. NSS NOVEMBER:
TOERISME 2019, NSS NOVEMBER: TOERISME 2020, NSS NOVEMBER: TOERISME | 2021, IMPAQ
Sep vraestelle 2019, 2020, 2021& NSS 2022. Hierdie is voorgestelde antwoorde uit die
memorandum. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop
dieselfde inligting gevra word. Images CANVA
Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die
antwoorde te kyk.
Sterkte.Juffrou Ansie
Inhoud:
1. Kontekstuele vrae bl. 2
2. Toerismesektore & Kommunikasie en kliëntediens bl. 7
3. Toerismebesienswaardighede bl. 13
4. Kaartwerk en toerbeplanning bl. 23
5. Kultuur- en erfenistoerisme bl. 36
6. Volhoubare en verantwoordelike toerisme bl. 41
7. Plaaslike-, Streeks- en Internasionale Toerisme bl. 46
8. Bemarking bl. 54
@ Juffrou_Ansie
, 2
Kontekstuele vrae
Visum
Stempel in jou paspoort wat aandui dat die land waarheen jy reis, vir
jou toestemming gee om die land binne te kom.
Paspoort. Die staatsdepartement verantwoordelik vir die uitreiking
van die dokument hieronder wat burgerskap toon en toestemming
gee om die land te verlaat: Departement van Binnelandse Sake
Fluktuasie Die skommelinge van die wisselkoers staan as fluktuasie bekend.
AA
'n Internasionale bestuurderspermit (IDP) kan by die AA verkry word
Patricia de Lille, Minister van Toerisme
Algemene onrus Die wydverspreide plundering van winkels en besighede in die
provinsies KwaZulu-Natal (KZN) en Gauteng gedurende die tydperk 9
tot 17 Julie 2021 word as algemene onrus geklassifiseer.
Wisselkoers Plaaslike geldeenheid na buitelandse geldeenheid om te skakel.
BBP BBP is die waarde van goedere en dienste wat in ‘n gegewe jaar
Bruto binnelandse geproduseer word.
produk.
Standaard tyd Al die plekke in ’n spesifieke tydsone deel dieselfde tyd. Hierdie tyd
word standaard tyd genoem.
Enkelaanvulling ‘n Addisionele fooi betaalbaar wanneer ‘n gas besluit om nie dubbel
geriewe te deel nie.
Ewenaar Die 0 grade breedtelyn staan ook as die ewenaar bekend
IDL Die IDL is ’n denkbeeldige lyn wat, veranderinge aan die dag en
Internationale datum datum van ’n land veroorsaak. Die Internasionale Datumlyn (IDL) is 'n
lyn. denkbeeldige lyn deur die Stille Oseaan.
Die prent wys dat ’n besienswaardigheid universele toegang aan
toeriste met spesiale behoeftes verskaf.
@ Juffrou_Ansie
, 3
DBT: Dit is om jou horlosie 1 uur vorentoe te stel.
Dagligbesparingstyd
Toerisme Indaba ‘n Jaarlikse handelskou in Durban wat Suid-Afrikaanse produkte
bemark. Uitstalling van 'n wye reeks Suid-Afrikaanse
toerismeprodukte. Lok baie internasionale besoekers
Plaaslike verkryging Plaaslike verkryging beteken koop goedere deur besighede in jou
omgewing vervaardig.
Comrades ’n Jaarliks sportgebeurtenis wat in KwaZulu-Natal aangebied word
Die Wet op Basiese Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat 'n normale 5-dag
Diensvoorwaardes week uit 45 werksure moet bestaan.
Buitelandse Die proporsie inkomende toerisme wat Suid-Afrika ontvang in
markaandeel verhouding tot die res van die wêreld
Malaria Die gebruik van insekweerder op blootgestelde vel, bly binnenshuis,
dra lang klere is voorsorgmaatreëls teen Malaria.
Cholera Toeriste sal medikasie benodig indien hulle hierdie water
oordraagbare siekte opdoen. Word in besmette water gekry.
Bilharzia ’n Siekte wat op dieselfde wyse as Cholera verkry word
WHO
"die bereiking van alle mense van die hoogste moontlike vlak van
gesondheid"
SAT: Die hoofdoel van hierdie openbare entiteit is om Suid-Afrika
internasionaal te bemark.
TOMSA Die ITB in Berlyn is 'n geleentheid om Suid-Afrika op 'n internasionale
vlak te bemark.
TOMSA-heffing is die 1% heffing wat aan die verbruiker gehef word vir
die gebruik van spesifieke toerisme dienste in Suid-Afrika.
UNESCO is die akroniem vir Verenigde Nasies se Opvoedkundige,
Wetenskaplike en Kulturele Organisasie
@ Juffrou_Ansie
, 4
'n Plaaslike Handelskou, oop vir die publiek - fokus op buitelug- en
avontuur bestemmings en toerusting.
Toer begroting 'n Toer begroting bestaan uit die volgende Verblyf, etes en vervoer
Reistoelaes Dit verwys na hoeveel geld 'n reisiger uit Suid-Afrika mag neem.
Hierdie transaksies is onderhewig aan valutabeheer regulasies, wat
deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank beheer word
Vermenigvuldiger effek Die verspreiding van fondse deur verskillende sektore sodat meer
mense kan baat.
Geelkoors ‘n Voorbeeld van ‘n verpligte inenting voor Suid-Amerika binnegegaan
word.
DR Kongo - ’n Afrika land wat ’n geelkoors risikogebied is
Reis kliniek Reik ‘n gesondheidsertifikaat uit.
SARS Die naam van die doeane afdeling van die regeringsagentskap wat ‘n
rol speel in die regulering en beweging van goedere en mense by ons
grense
Lughawe belasting Lughawe belasting is ‘n voorbeeld van ‘n diverse uitgawe wat die
begroting van ‘n toer sal beïnvloed.
Doeanebelasting Wanneer ’n toeris deur die rooi kanaal by doeane beweeg, sal ’n
toeris waarskynlik doeanebelasting betaal
Bank verkoop koers/ BVK 'n Suid-Afrikaanse uitgaande toeris met plaaslike valuta besoek 'n
buitelandse valuta-verhandelings buro voordat hy met vakansie
vertrek. Die bank sal die bank aankoopkoers gebruik wanneer die
transaksie gedoen word.
Bank aankoopkoers/ BAK Die koers waarteen ʼn bank buitelandse valuta ruil vir plaaslike
geldeenheid
Buitelandse valuta Die term wat gebruik word wanneer plaaslike geldeenheid na
buitelandse valuta omgeskakel word. Vooraf gelaaide buitelandse
valuta debiet kaarte 'n Internasionale reisiger gebruik Travel Wallet
as sy voorkeur betaal metode tydens sy wêreldreis.
Schengen-visum Voordat ’n toeris na Griekeland reis, moet hul vir ’n Schengen-visum
aansoek doen. Die Schengen - visum gee reisigers die geleentheid
om deur die meeste lande in Europa te reis.
ʼn Transitovisum ʼn Transitovisum laat die draer toe om deur ʼn land te gaan op pad na
sy/haar eindbestemming.
Euro ’n Toeris besoek die Eiffeltoring. In watter geldeenheid sal die toeris
die toegangsfooi betaal?
Yen Japan se geldeenheid is Yen.
@ Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $7.92. You're not tied to anything after your purchase.