100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Ballade Vir 'n Enkeling Filmstudie $9.99   Add to cart

Exam (elaborations)

Ballade Vir 'n Enkeling Filmstudie

 3 views  0 purchase
  • Course
  • BALLADE Vir \\\'n ENKELING
  • Institution
  • BALLADE Vir \\\'n ENKELING

Ballade Vir 'n Enkeling Filmstudie

Preview 2 out of 7  pages

  • October 10, 2024
  • 7
  • 2024/2025
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
  • BALLADE Vir 'n ENKELING
  • BALLADE Vir 'n ENKELING
avatar-seller
Studyhall
Ballade Vir 'n Enkeling Filmstudie

Verhalende gedig
romantiese aspek
soms met spronge in die verhaal
vertel 'n opwindende verhaal met baie dramatiese elemente
Temas soos liefde, passie/hartstog, noodlot, tragiese gebeure ✔️-
Ballade

Iemand wat eensaam/ alleen is ✔️- Enkeling

Ballade (iets wat romanties is) vs enkeling (iemand wat hartseer en alleen is)
✔️- Kontras/ ironie

Die kamera zoem in op 'n persoon/ voorwerp
Dit wys detail
Belangrike informasie/ inligting word gegee ✔️- Filmtegnieke:
Kameraskote:
Nabyskoot...

Die kamera fokus op twee of meer karakters
Die kyker sien ook 'n bietjie van die agtergrond
(Ruimte van die karakters)
(Verhouding van die karakters) ✔️- Mediumskoot....

Die kamera zoem uit en wys die karakter in sy/ haar omgewing
Die kyker sien die groter prentjie
Dit gee informasie van die ruimte ✔️- Verskoot...

Die kamera zoem baie ver uit sodat die karakter baie klein teenoor sy/ haar
omgewing is ✔️- Wyeskoot...

Die toneel word uit die lug afgeneem
Dit gee 'n algemene beeld ✔️- Lugskoot...

Die kyker is in die skoene van die karakter en sien presies wat die karakter
sien

, Die kyker kan met die karakter identifiseer ✔️- Perspektiefskoot...oor
die skouer skoot

Die kamera beweeg in 'n sirkel om drie of vier karakters
Die kyker sien elke karakter se emosies en reaksies
Die wys hoe verskillende karakters op spesifieke informasie reageer ✔️-
Rondomtalieskoot...

Die skoot aan die begin van 'n toneel
Dit dui aan waar die toneel gaan plaasvind
Dit gee informasie oor die omgewing/ ruimte
Dit wys 'n karakter binne 'n spesifieke ruimte en bepaal hoe die karakter in
daardie spesifieke ruimte sal optree ✔️- Vestigingskoot....

Een persoon word afgeneem ✔️- Eenskoot...

Twee persone word afgeneem ✔️- Tweeskoot

Drie persone word afgeneem ✔️- Drieskoot

'n Voorwerp/ persoon/ plek word van bo afgeneem/ die kamera is hoër as die
voorwerp/ persoon.
Dit simboliseer intimidasie/ vernedering/ swakheid
Karakters wat so afgeneem word lyk swak en weerloos
Karakters wat bo hierdie karakters is, lyk sterk en in beheer ✔️-
Kamerahoeke:
Hoë hoekskoot...

'n Voorwerp/ persoon/ plek word van onder afgeneem/ die kamera is laer as
die voorwerp/ persoon en die kamera wys boontoe.
Dit simboliseer krag/ belangrikheid/ bedreiging
Karakters wat so afgeneem word lyk groot, belangrik, oorheersend en magtig.
✔️- Lae hoekskoot...

director ✔️- regisseur

Die toneel lyk donker
Dit simboliseer gevaar, vrees, spanning, onheil, boosheid
Wanneer Jacques verkrag word by Denneberg is dit in die donker aand

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Studyhall. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $9.99. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

82956 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$9.99
  • (0)
  Add to cart