Ballade vir 'n enkeling Latest Exam| Questions With 100% Correct Answers
Ballade vir 'n enkeling Latest Exam| Questions With 100% Correct Answers Die definisie van 'n ballade neer soos dit in die titelskoot van die film voorkom (The definition of a "ballade" down as it appears in the title shot of the film) - Correct Answer 'n Verhalende gedig, met of sonder refrein wat 'n romantiese episode behandel, soms met spronge in die verhaal (A narrative poem, with or without a refrain that deals with a romantic episode, sometimes with jumps in the story) Vir watter literere toekenning het Jacque in aanmerking gekom (For which literary award did Jacque qualify?) - Correct Answer Die Bassonprys vir letterkunde (The Basson Prize for Literature) Waarom, volgens Alicia Francke, gebruik Jacque haar nie meer as sy uitgewer nie (Why, according to Alicia Francke, Jacque no longer uses her as his publisher) - Correct Answer Hy net aan homself dink en nie kritiek kan hanteer nie. Hy is egosentries (He only thinks of himself and cannot handle criticism. He is egocentric) Wie is Jacque se vriende sedert skooltyd (Who are Jacque's friends since school?) - Correct Answer Lena Aucamp en Jan-Paul Otto Hoe is Lena Aucamp betrokke by Jacque se boeke (How is Lena Aucamp involved in Jacque's books?) - Correct Answer Lena Aucamp het al Jacque boeke se voorblaaie geillusteer (Lena Aucamp has illustrated all the covers of Jacque books)
Written for
- Institution
- Ballade vir \\\'n enkeling
- Course
- Ballade vir \\\'n enkeling
Document information
- Uploaded on
- November 16, 2024
- Number of pages
- 24
- Written in
- 2024/2025
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
- ballade vir n enkeling
-
die definisie van n ballade neer soos dit in die
-
vir watter literere toekenning het jacque in aanme
-
waarom volgens alicia francke gebruik jacque haa
-
ballade vir n enkeling exam