100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskappe Eenheid 3 (Genetika en oorerflikheid) $3.61   Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskappe Eenheid 3 (Genetika en oorerflikheid)

 276 views  3 purchases
  • Course
  • Institution

Hierdie dokument bevat n volledige opsomming van Lewenswetenskappe Gr 12 Eenheid 3 (Genetika en oorerflikheid ) hierdie eenheid bestaan uit die volgende onderwerpe : -Gregor Mendel : mendel se erflikheidseksperimente ,monohibriede kruisings ,dihibriede kruisings ,geslagschromosome -Mutasies : chro...

[Show more]

Preview 2 out of 13  pages

  • April 19, 2020
  • 13
  • 2019/2020
  • Summary
avatar-seller
Eenheid 3
Genetika en oorerflikheid
 Genetika = die studie van oorerwing en
variasie in lewende organismes
 Erflike eienskappe -word deur gamete
oorgedra ,tydens bevrugting versmelt die
manlike en vroulike gamete om n sigoot te vorm
 Elke organisme erf sekere eienskappe van hul
ouers
 Genoom = die volledige stel gene wat n
bepaalde organisme besit
 Dit is n kopie van al die noodsaaklike DNA kodes
om alle proteiene wat vir n organisme benodig
word ,te sintetiseer
 Somatiese sel -besit volledige stel genetiese
gene
 Alle gene kom voor in somatise selle
 Elke organisme het sy unieke
geensamestelling wat deur die
stikstofbasisvolgorde op DNA bepaal word

Gregor Mendel (1822-1884)
 Wie was hy ? n Oostenrykse monnik wat
Natuurwetenskap en Wisk studeer het
 Wat het hy in sy vrye tyd gedoen ? hy het
kruisingeksperimente met ertjieplante uitgevoer
om oordrag van eienskappe van 1 generasie te
studeer
 Wat het hy deur sy eksperimente bereik? Die
basiese wette van genetika
 As wie word hy beskou? Die vader van genetika

Mendel se erflikheideksperimente :
 Hy het n ertjieplant gekies vir sy eksperiment -plant
toon duidelike ,waarneembare eienskappe
 Hy het 7 eienskappe bestudeer – lang en kort
plante ,gladde en gerimpelde ,geel en groen
sade ,opgeblaasde en ingesnoerde peule,pers en wit
blomme ,asook sydeligse en terminale blomme
 Voordeel van ertjieplant = selfbestuif

,  Hy het die helmknoppe afgeknip en self
kruisbestuiwing toegepas
 Hy het sy eksperiment met ouerplante wat egtelend
vir n bepaalde eienskap was gedoen.
Afleidings uit Mendel se eksperiment :
 n Erflike eienskap word deur 2 faktore (gene) bepaal
 Een geen van die geenpaar kom van die Moeder en
die ander een van die vader -geenpare word op 2
chromosome van n homoloë chromosoompaar gedra
 N bepaalde geen kom soms in verskillende vorme
voor
 Wat noem mens die verskillende vorme van dieselfde
geen ? allele
 Verskillende allele bevat verskillende inligting oor
dieselfde eienskap
 Lokus = die bepaalde posisie op n chromosoom
 Die allele van n bepaalde geen kom op dieselfde
lokus voor.
 1 alleel van n geenpaar kan n ander oorheers :staan
bekend as die dominante alleel.
 Die alleel wat oorheers word (nie sigbare effek toon
nie) : staan bekend as die ressesiewe alleel.
 Mendel se wet van dominansie = indien 2 allele
verskil ,sal net die dominante een vertoon word








Genotipe en fenotipe
 Genotipe = samestelling van die geenpaar (2
allele) vir n bepaalde eienskap
 Genotipe word voorgestel deur 2 letters -elke
letter stel 1 alleel van die geen wat die
eienskap beheer voor
 N hoofletter toon die dominante alleel (word
altyd eerste geskryf)

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller kaylagaigher. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.61. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.61  3x  sold
  • (0)
  Add to cart