Die konsep ‘genre’ verwys na ‘n spesifieke literêre soort, klas, tipe of vorm, wat aan
spesifieke genrekenmerke voldoen.
Volgens die beroemde Meksikaanse skrywer, Carlos Fuentes, is daar belangrike
uitsprake oor die literêre tradisie en die literêre teks wat oor genre/s en spesifiek
genre- fiksie handel. Hy vergelyk en beskryf verskillende genres aan tekste asof hulle
soos familielede of mense wat verband met mekaar is, met sekere tekste wat naby
familie is en ander wat verlangs familie is. Hy verduidelik dat dié spesifieke tekste dus
‘n sekere familiekenmerk of familieooreenkoms vertoon en ook geklassifiseer word as
lede van a sekere teksfamilie. Wat Fuentes werklik bedoel is dat alle tekste ‘n unieke
eienskap, idee of kenmerk met mekaar deel. Op die wyse verduidelik Fuentes die
konsep van genre/s as ‘n familie en meen dat alle boeke as die “voorvaders” dien.
Genres mag verskillend voorkom of lyk, maar hulle almal deel die selfde eenvoudige
idee soos byvoorbeeld: Misdaadfiksie, wat die heeltyd verander, maar steeds deel van
die fiksie familie genre is. Dit wil sê dat Fuentes ‘n genre vergelyk met ‘n familie waar
die genres dinamies is maar ook kan verander.
Fowler se mening of konsep van genres stem ooreen met Fuente s’n. Hy (Fowler)
meen die herkenning van spesifieke familietrekke of eienskappe, “the sequence of
influence and imitation and inherited codes...” ‘n gevolg het dat ons tekste as deel van
a spesifieke genre klassifiseer. Hy het ook daarby gesê dat tekste multigeneriese
tekste kan wees, wat beteken ‘n teks kan in verskillende genres geklassifiseer word,
en dat hierdie multigeneriese tekste vergelyk kan word met ‘n verkleurmannetjie want
die tekste of genres soos ‘n “verkleurmannetjie” funksioneer om by die omgewing in
te pas. Deur tyd ontwikkel en verander genres ook soos wat die konteks waarin die
teks gepubliseer word verander.
So kan ons sê dat Fowler se teorie dieselfde is as Fuentes s’n omdat hy (Fowler)
genres ook vergelyk met families, en dat sekere families ook meer invloedryk is as
ander op sekere tye in die geskiedenis. Fowler sê dat genres beskou kan word as ‘n
, namaking van ‘n gesin waarin die individuele en gedeeltes op verskillende maniere
verwant is, sonder dat hulle ‘n enkele funksie het wat hulle gemeen het.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller alliahliyaboobanoobhai. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R159,00. You're not tied to anything after your purchase.