100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Vlerke vir almal, Marion Erskine, ISBN: 9781928370598 Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language R141,00
Add to cart

Summary

Summary Vlerke vir almal, Marion Erskine, ISBN: 9781928370598 Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language

2 reviews
 50 purchases

"Vlerke vir Almal" Studyguide & Answer Guide: this studyguide will help you study for tests and examinations. There is a summary for every chapter, contextual questions as well as other types of questions - which you might get in tests and examinations. (I will add examples of tests and paragraph q...

[Show more]

Preview 4 out of 62  pages

  • Yes
  • February 28, 2022
  • 62
  • 2021/2022
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (65)

2  reviews

review-writer-avatar

By: jasonhector • 1 year ago

review-writer-avatar

By: lizetteweilbach • 2 year ago

avatar-seller
jacobsmaria83
VLERKE VIR ALMAL
deur Marion Erskine

STUDIEGIDS



ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geen gedeelte van hierdie WERKBOEK MAG OP enige
manier sonder toestemming gekopieer word nie.

9780-620-93628-6
© Marié Jacobs 2022




1|VLERKE VIR ALMAL ©M. Jacobs

,INHOUDSOPGAWE



Hoofstuk bl.
Hoofstuk 1 1
Hoofstuk 2 5
Hoofstuk 3 7
Hoofstuk 4 11
Hoofstuk 5 13
Hoofstuk 6 14
Hoofstuk 7 18
Hoofstuk 8 21
Hoofstuk 9 23
Inskerping 26
Hoofstuk 10 28
Hoofstuk 11 30
Hoofstuk 12 33
Hoofstuk 13 36
Hoofstuk 14 38
Hoofstuk 15 41
Hoofstuk 16 45
Hoofstuk 17 53
Hoofstuk 18 54
Hoofstuk 19 58




2|VLERKE VIR ALMAL ©M. Jacobs

,HOOFSTUK 1

OPSOMMING




➢ Dewald se pa se 1990-Ford-stasiewa stop langs ‘n sypaadjie, ‘n entjie van die
skool af.
➢ Dewald se ma is ‘n kleuterskoolonderwyseres. Sy praat soms met sy pa soos
‘n juffrou met haar kinders.
➢ Dewald is skaam vir sy pa se skedonk, Os. Dis ‘n ‘beesmisbruin blik(wa)’ en
blaas rookbolle in die lug.
➢ Die ‘Magdel-sluise’ word oopgedraai; Dewald se ma begin huil. Hy is hul
enigste kind. Haar bynaam vir hom is Patat.
➢ Toe die vrou by ontvangs sy naam sien, kyk sy met simpatieke oë na hom.
➢ Meneer Visser kom haal hom. Hy is in sy middel veertigs, met vaal hare, ‘n
ligte snor en donkergroen oë.
➢ Hulle stap na sy kantoor: die bordjie sê ‘Bert Visser – Skoolsielkundige’.
➢ Dewald sien die Eiffel toring teen die kantoor se muur. Hy vra meneer Visser
of hy al in Parys was, en meneer Visser sê dat hy daarvoor spaar. Die leser
besef (realizes) nou dat Dewald hakkel.
➢ Dewald wil nog eendag Venesië toe gaan, want iets aan Italië trek hom aan.
➢ Meneer gee vir Dewald sy rooster, ‘n kaart van die skool en informasie oor
aktiwiteite. Dewald moet hom drie keer ‘n week kom sien.
➢ Dewald wil vir hom sê dat hy die ‘affêre’ op sy eie manier hanteer en dat hy dit
haat as mense hom jammer kry.




3|VLERKE VIR ALMAL ©M. Jacobs

, ➢ Dewald dink oor wat nou cool is: as jy nie rook nie en vegan is. Meisies hou
van maer emo-outjies met bleek, dun armpies en ‘n Japannese anime-
haarstyl. Oorbelle en maskara is okei vir ouens, en party meisies dra weer
glad nie grimering nie.
➢ Iemand sê uit die bloute vir Dewald hy moet opstaan. Dis ‘n groot meisie wat
sê hy sit op haar plek.
➢ Sy bal haar vuiste en Dewald sê sy sal spyt wees as sy aan hom raak. Hy
hakkel. Sy vra of hy haar gaan slaan en spot (mocks) hom omdat hy hakkel.
➢ Die juffrou vra die meisie, Aldi om te gaan sit.
➢ Juffrou Barkhuizen is ‘n klein vroutjie met ‘n grys bolla. Sy dra ‘n
ronderaambril. Sy laat haar nie intimideer nie en het ‘n sterk teenwoordigheid.

KONTEKSTUELE VRAE

1. Wat doen Dewald se ma vir ‘n lewe?


______________________________________________________________


2. Waarom skaam Dewald hom vir sy pa se 1990-Ford-stasiewa?



______________________________________________________________

3. Wat het die vorige Augustus met Dewald se pa gebeur?



______________________________________________________________

4. Dewald se pa weier om ‘n nuwe kar te koop. Hoe word hy gekarakteriseer?
Gee die eienskap en haal dan ‘n sin aan as bewys. (p. 2)



______________________________________________________________

5. Watter beeld / uitdrukking gebruik Dewald vir sy ma se huilery?



______________________________________________________________



4|VLERKE VIR ALMAL ©M. Jacobs

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jacobsmaria83. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R141,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R141,00  50x  sold
  • (2)
Add to cart
Added