100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud. R150,00   Add to cart

Summary

Summary Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud.

 453 views  11 purchases

Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: Module 1.1 - Ekonomie: basiese bergippe, bevolking en arbeidsmag Module 1.2 - Ekonomiese kringloop Module 1.3 - Ekonomiese stelsels Module 1.4 - Basiese ekonomiese probleme, sakesiklusse en openbare sektor ...

[Show more]

Preview 4 out of 35  pages

  • June 5, 2022
  • 35
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
genwagner
EKONOMIE V1
MODULE 1.1 – DIE EKONOMIE
PRODUKSIEFAKTORE
Natuurlike Hulpbronne (grond)
EIENSKAPPE
• Aanbod is vas (beperk)
Natuurlike hulpbronne is nie-hernubaar
• Gawes van die natuur
Die meerderheid van natuurlike hulpbronne is deel van die aarde en vereis baie kapitaal en arbeid
om dit te ontgin, bewerk, groei en oes
• Moet verder bewerk word
Meeste natuurlike hulpbronne kan nie in hul natuurlike staat in menslike behoeftes voorsien nie en
moet dus tot grondstowwe verwerk word
• Raak uitgeput en kan vernietig word
Minerale bronne en fossielbrandstowwe is nie-hernubaar en kan uitgeput word
Hernubare bronne soos bome, kan wel vernietig word
VERGOEDING
• Ekonomiese huur
Vir die gebruik van ‘n produksiefaktor wat beperk in aanbod is
BELANGRIKHEID
• Maak ekonomiese aktiwiteite volhoubaar
Die bodem en hemelruim verskaf minerale en ruimte vir plante en geboue
Die atmosfeer voorsien ‘n snelweg vir vervoer en kommunikasie
Dit maak die aktiwiteite van primêre nywerhede volhoubaar
Die produksie van primêmere nywerhede wat nie verbruik word nie, word as grondstowwe deur
sekondêre nywerhede gebruik – intermediêre goedere
Eindprodukte word in die dienstenywerheid gebruik om te stoor, vervoer, handel, finansier en gebruik
• Verryk ons lewens
Grond verskaf ook ruimte om te stap, vakansie te hou en die mooi omgewing te geniet
Water is ‘n bron van vermaak en ontspanning
Atmosfeer verskaf suurstof en ‘n oop skoon hemelruim
Fisiese of
Arbeid (menslike hulpbronne) verstandelike
inspanning
EIENSKAPPE
• Kan nie van die werker geskei word nie
Dit word deur mense verskaf en kan dus nie van die menswees geskei word nie
Gehalte van werk word deur gevoelens beïnvloed
Werksbevrediging dra by tot die kwaliteit en kwantiteit van werk wat gelewer word
• Kan nie gestoor of opgeberg word nie
Arbeidsvermoë verdwyn met verloop van tyd
Arbeid wat bv. tydens ‘n staking verlore gaan, kan nooit teruggewen word nie
• Wissel in kwaliteit
Hoe meer omvangryk en gekompliseerd ‘n taak is, hoe meer sal die kwaliteit verskil
Dus, hoe kleiner en eenvoudiger ‘n taak is, hoe minder sal die verskil in kwaliteit wees
Arbeidspesialisasie is dus baie belangrik aangesien dit take verkort en vereenvoudig – lei tot
eenvormige kwaliteit


1
GW Graad 11 Eindeksamen 2021 Opsommings

,VERGOEDING
• Lone en salarisse
Die vergoeding wat werkers as betaling vir hul arbeidsdienste ontvang
• Lone in natura
Betaling in die vorm van voedsel, kleding, huisvesting en vervoer
Addsioneel saam kontantloon
• Oortyd, bonusse en aansporingsbetalings
Beduidende addisonele inkomste wat bydra tot meerbeloning (wage drift)
Word nie in loonkoerse aangedui nie, maar dra by tot hoër arbeidsvergoeding
BELANGRIKHEID
• Kwantiteit
Werksmag is die EBB (ekonomiese bedrywige bevolking) – mense van 15 tot 64 wat bereid is om te
werk en werk soek
Groei in die werksmag hang af van bevolkingsgroei en die arbeidsmagdeelnamekoers
Arbeid is komplementêr tot ander produksiefaktore - Q arbeid wat in diensgeneem word, hang af
van die Q produksiefaktore wat beskikbaar is en omgekeerd
Gebrek aan kapitaal is die belangrikste oorsaak van werkloosheid in SA
Beskikbaarheid van kapitaal hang af van hoeveel gespaar word – in SA word daar baie min
gespaar
Jaarlikse werkloosheidsyfer in SA word bereken deur KAMO (kwartaalikse arbeidsmagopnames)
deur Statistiek Suid-Afrika, deur middel van onderhoude

STRENG DEFINISIE VAN WERKLOOSHEID – DIEGENE VAN DIE EBB WAT 7 DAE VOOR ‘N ONDERHOUD
NIE INDIENSGENEEM WAS NIE, WIL WERK EN BESKIKBAAR WAS VIR INDIENSNEMING BINNE EEN
WEEK NA DIE ONDERHOUD EN DAADWERKLIKE POGINGS AANGEWEND HET OM WERK TE SOEK OF
ANDER VORME VAN SELFINDIENSNEMING BEGIN HET GEDURENDE DIE 4 WEKE VOOR DIE
ONDERHOUD
UITGEBREIDE DEFINISIE VAN WERKLOOSHEID – DIEGENE VAN DIE EBB WAT 7 DAE VOOR ‘N
ONDERHOUD NIE INDIENSGENEEM WAS NIE, WIL WERK EN BESKIKBAAR WAS VIR INDIENSNEMING
BINNE EEN WEEK NA DIE ONDERHOUD

• Kwaliteit
Skoolonderwys
Eerste stap tot indiensneembaarheid is geletterdheid
Werksverwante opleiding
Wanneer ‘n spesifieke werk of vaardigheid aangeleer word, gewoonlik naskool en vind in ‘n
werksplek plaas
Opleiding kan ook op VOO (Verdere Onderwys en Opleiding) en universiteite persele plaasvind

WET OP VAARDISHEIDSONTWIKKELING VAN 1998 MAAK VOORSIENING VIR VIR NASIONALE
VAARDIGHEIDSOPLEIDINGSTRATEGIE. DOEL IS OM WERKSMAG TE VERBETER EN EN WERKGEWERS
AAN TE MOEDIG OM HUL PERSELE AS AKTIEWE LEERSOMSTANDIGHEDE BESKIKBAAR TE STEL. DEPT
VAN ARBEID HET TOE DIE NVO (NASIONALE VAARDIGHEIDSOWERHEID) GESTIG. NVO BESKIK OOR
‘N AANTAL SETA’S (SEKTOTALE ONDERWYS- EN OPLEIDINGSOWERHEDE). SETA’S IS
VERANTWOORDELIK OM VAARDIGHIEDSPLANNE EN DOELWITTE VIR ONDERSKEIE SEKTORE OP TE
STEL. WORD GEFINANSIER DEUR HEFFINGS WAT WERKGEWERS BETAAL.




2
GW Graad 11 Eindeksamen 2021 Opsommings

, Gesondheid
Kwaliteit kan vanweë swak gesondheid nadelig beïnvloed word
Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid vereis dat gesonde werksomstandighede voorsien moet
word
Regering verantwoordelik vir die skep van ‘n gesonde omgewing
Wanvoeding, gebrek aan water en elektrisiteit, MIV/vigs...
Kapitaal (mensgemaakte hulpbronne)
EIENSKAPPE
• Word besit
Word deur iemand besit, maar behoort nie aan hulle nie
Dit is in staatsbesit – bv. paaie word besit deur die staat, maar almal mag dit gebruik
• Word verbruik
Tydens produksieproses meestal deur sakeondernemings
Intermediêre goedere word in een proses opgebruik
Ander, soos geboue, word oor baie jare verbruik
Vaste kapitaal sluit voorraad grondstowwe, intermediêre goedere en finale produkte uit
• Kapitaalvorming vereis ‘n opoffering
Produksie van kapitaalgoedere – kapitaalvorming/investering (I)
Besparings is die lopende inkomste wat hiervoor opgeoffer word
I = S = Y – C (S = besparing, Y = inkome, C = verbruik)
• Verhoog produksiedoeltreffendheid
Kapitaalgoedere, veral masjinerie, maak spesialisasie moontlik
Produksieproses met menslike arbeid en tegnologie is baie doeltreffender as slegs menslike bydrae
Doeltreffendheid is wanneer die laaste moontlike koste geskied en vermorsing beperk is
Lei daartoe dat hulpbronne baie verder gerek word
VERGOEDING
• Rente
Wanneer geld geleen word, word daar rente betaal aan die uitleners vir die gebruik van die geld
wat hulle geleen het
Word meestal gebruik vir die finansiering van kapitaalgoedere
Geld wat geleen word – geldkapitaal
Die grens produktiwiteit van hulle kapitaal moet hoër wees as die rentekoers wat hulle betaal
BELANGRIKHEID
• Lê opgesluit in die verhouding tot ekonomiese groei
• Ekonomiese groei – toename in die reële BBP van ‘n land
• Totale kapitaal moet teen ‘n koers groei wat gelyk is aan/groter as die toename in die arbeidsmag
• Kapitaalverbreding
Wanneer kapitaal in die land teen ‘n koers toeneem wat gelyk is aan die toename in die arbeidsmag
Bestaande arbeid-kapitaal-verhouding (Q kapitaal per werker) word gehandhaaf namate die
aantal werkers toeneem
• Kapitaalverdieping
Wanneer die arbeid-kapitaal-verhouding toeneem
Nodig om reële ekonomiese groei te bewerkstellig teen ‘n koers wat hoër is as die groeikoers van die
bevolking
Lewenstandaard en reële BBP per capita neem toe
Entrepreneurskap
DEFINISIE
• Persoon wat die inisiatief neem om ‘n sakeonderneming te begin, sy produksie organiseer en die
risiko dra



3
GW Graad 11 Eindeksamen 2021 Opsommings

, EIENSKAPPE
• Neem inisiatief
Vermoë om inisiatief te neem bly allerbelangrik
• Organiseer produksie
Hulpbronne moet gevind en suksesvol gekombineer word
Moet aangewend word om vermorsing te voorkom
• Dra risiko’s
Aankoop van hulpbronne om goedere te produseer wat eers in die toekoms verkoop sal word
Verkoop aan verbruikers wat onbekend is met die entrepreneur
Moontlikheid dat inkomstes nie die uitgawes gaan kan klop nie
VERGOEDING
• Wins
Vergoed ondernemers vir die dra van ‘n risiko
Wins is apart van salarisse en lone
Aard van besigheid
Besighede wat noodsaaklikhede verkoop sal nie maklik deur afnemende vraag beïnvloed word nie
Besighede wat luukshede verkoop sal beïnvloed word, afhangende van verbruikers se geldsake
Bekwaamheid van entrepreneur
Groter winste word gemaak deur entrepreneurs wat koste kan beheer, doeltreffend kan vervaardig
en hul pryse en koste korrek kan skat
Mededinging
Wanneer een onderneming se pryse verlaag, moet die ander ook om hul kliënte te behou
BELANGRIKHEID
• Verseker mededinging
Entrepreneurs skep mededinging
Bied uitdagings aan diegene wat suksesvolle ondernemings behartig
Aanbod van entrepreneurs is afhanklik van vlakke van winsgewendheid – hoe hoër, hoe groter is die
kans dat werkers ook entrepreneurs kan word
• Skep werksgeleenthede
Klein sakeondernemings, wat deur entrepreneurs self besit word, skep meer werksgeleenthede as
groot sakeondernemings
• Verhoog doeltreffendheid
Nuwe entrepreneur met nuwe idees, wat koste kan beheer deur hulpbronne verstandig aan te wend
en wat ‘n begeerte het om suksesvol te wees
Verseker dat hulpbronne optimaal gebruik word
• Skep nuwe rykdom
Entrepreneurs wat die mark vir die eerste keer betree, doen dit met hul spaargeld en geld wat hulle
geleen het
GEMEENSKAPSDEELNAME AAN PLAASLIKE EKONOMIESE BEPLANNING EN AKTIWITEITE
Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP)
WAT IS DIT?
• Omvattende plan vir ‘n gebied wat as raamwerk vir ontwikkeling dien
DOEL
• Verbeter lewensgehalte
• Ekonomiese en sosiale ontwikkeling
• Raamwerk stel vir die gebruik vir infrastruktuur, dienste en ‘n beskermende omgewing




4
GW Graad 11 Eindeksamen 2021 Opsommings

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller genwagner. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R150,00  11x  sold
  • (0)
  Buy now