100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Lewenswetenskappe Graad 10 Kwartaal 01-02 (Die Antwoord Reeks handboek) R50,00
Add to cart

Summary

Summary Lewenswetenskappe Graad 10 Kwartaal 01-02 (Die Antwoord Reeks handboek)

1 review
 93 views  4 purchases

As jy ons kies, sal jy toegang hê tot hoëgehalte-opsommings, skryfstukke en werkopdragte wat spesifiek vir Graad 07 tot 12 leerders ontwerp is. Ons span ervare skrywers en opvoeders verseker dat alle materiaal akkuraat, boeiend en in lyn is met kurrikulumstandaarde is. Daarbenewens bied ons meded...

[Show more]

Preview 4 out of 56  pages

  • June 8, 2023
  • 56
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (4)

1  review

review-writer-avatar

By: elsie34 • 7 months ago

avatar-seller
skoolnotas
0

, Inhoudsopgawe
Module 01 : Lewe op die molekulêre, sellulêre en weefselvlak ................................................. 2
Eenheid 01 : Die chemie van lewe ............................................................................................... 2
Eenheid 02 : Selle (Basiese eenhede van lewe) ........................................................................ 12
Eenheid 03 : Seldeling (Mitose) .................................................................................................. 20
Eenheid 04 : Dierweefsels .......................................................................................................... 23
Eenheid 05 : Plantweefsels en -organe ...................................................................................... 35
Module 02 : Lewensprosesse in plante en diere ....................................................................... 36
Eenheid 01 : Ondersteuning- en vervoerstelsels in plante ......................................................... 36
Eenheid 02 : Ondersteuningstelsels in diere .............................................................................. 42
Eenheid 03 : Vervoerstelsels in soogdiere (Mens) ..................................................................... 49




1

, Module 01 : Lewe op die molekulere, sellulere en
weefselvlak
EENHEID 01 : DIE CHEMIE VAN LEWE

Woordelys
Term Definisie
Voer Dierekos.
Reste Dele wat oorbly.
Stof wat in ’n chemiese ontleding gebruik word om ’n ander stof op te spoor,
Reagens
te meet of te produseer.
Onmengbaar Meng nie met water nie.
Ligdeurlatend Laat lig deurskyn.
Bolvormig ’n Ronde vorm.
Heliks Driedimensionele spiraalvorm.

Atome, molekules, elemente en verbindings
• Alle lewende organismes bestaan uit atome wat chemies verbind is om molekules te vorm.
• 'n Atoom is die kleinste eenheid van materie, lewendig of nie-lewendig, wat aan 'n chemiese
reaksie kan deelneem.
• 'n Molekule bestaan uit twee of meer atome wat chemies met mekaar verbind is.
• 'n Element is 'n suiwer stof wat nie uit ander eenvoudiger stowwe opgebou is nie.
• 'n Verbinding is 'n suiwer stof wat uit eenvoudiger stowwe, naamlik elemente, opgebou is deur
chemiese binding.

Die formule vir water is H2O
• Water is 'n verbinding wat bestaan uit die elemente waterstof (H) en suurstof (O).
• Die elemente waterstof en suurstof is opgebou uit atome.
• Ons kan ook sê dat die verbinding water opgebou is uit verskillende watermolekules, waar elke
molekule uit 2 atome waterstof en een atoom suurstof bestaan.

Selle, weefsels en organe
• Plant- en dierselle, as die basiese strukturele en funksionele eenhede van lewende
organismes, besit 'n komplekse organisasie wat hulle in staat stel om die sewe basiese
eienskappe van lewe uit te voer.
• Selle is gedifferensieer en vorm weefsels wat spesifieke funksies verrig.
• Sel: Die kleinste lewende eenheid wat organelle bevat.
• Weefsel: 'n Groep selle wat soortgelyke funksies verrig en saamwerk.
• Orgaan: 'n Struktuur wat bestaan uit verskillende weefsels en 'n spesifieke funksie het.




2

, Eienskappe van lewe
• Voortbeweging.
• Respirasie.
• Prikkelbaarheid.
• Groei.
• Voortplanting.
• Ekskresie.
• Voeding.

Molekules vir lewe
Anorganiese verbindings
• Anorganiese verbindings is chemiese verbindings wat nie die element koolstof (C) bevat nie en
nie deur lewende organismes geskep word nie.
• Hierdie verbindings sluit in water, gasse en minerale soute.

Organiese verbindings
• Organiese verbindings is chemiese verbindings wat die element koolstof (C) bevat en deur
lewende organismes geskep word.
• Hierdie verbindings is saamgestel uit koolstof (C), waterstof (H) en suurstof (O), en kan ook
ander elemente soos stikstof (N), fosfor (P) en swawel (S) bevat.
• Voorbeelde van organiese verbindings sluit koolhidrate, lipiede, proteïene, nukleïensure en
vitamiene in, wat die boustene van selle vorm.

Anorganiese verbindings
Water
• Water is die belangrikste anorganiese verbinding vir lewende organismes.
• Sonder water kan daar geen lewe wees nie.

Funksies van water in lewende organismes
Oplosmiddel
• Water funksioneer as 'n oplosmiddel vir beide organiese en anorganiese verbindings.
• Minerale soute in die grond word opgelos in water.
• O2 en CO2 moet in water opgelos wees voordat liggaamselle dit kan opneem of vrystel.
• Metaboliese afvalprodukte, soos ureum, los ook op in water.

Medium waarin chemiese reaksies plaasvind
• Al die chemiese reaksies in lewende organismes vind in water plaas.

Reagens tydens hidrolise
• Water breek polimere af tot hul monomere.

Vervoermiddel
• Verteerde voedingstowwe, metaboliese afvalstowwe, gasse en minerale soute word in water
vervoer.




3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48072 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  4x  sold
  • (1)
Add to cart
Added