100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Mamma kan ek nie se nie IEB Afrikaans First Additional Langauge Poetry R133,00   Add to cart

Interview

Mamma kan ek nie se nie IEB Afrikaans First Additional Langauge Poetry

 16 views  0 purchase

Mamma kan ek nie se nie IEB Afrikaans First Additional Langauge Poetry

Preview 1 out of 1  pages

  • October 12, 2023
  • 1
  • 2023/2024
  • Interview
  • Unknown
  • Unknown
All documents for this subject (15)
avatar-seller
yatesmegan29
• Mamma - Die vrou met wie jy ‘n spesiale konneksie het / intieme verhouding (biologies of nie) (The woman with whom you have a special
connection / intimate relationship (biological or not)
• “Mamma” - Aanhalingstekens: Wys dat die woord vir die spreker vreemd is; sy het nie ‘n konneksie met “mamma” nie (Quotation marks: Show
that the word is foreign to the speaker; she does not have a connection with "mamma")
I cannot call you mother • Inversie: omgekeerde

“Mamma” kan ek nie sê nie woordorde – plaas die klem
op “mamma” (Inversion:
• Kan ek nie sê nie - Negatief: onmoontlik om die woord te sê. (Negative: impossible to say the word) reversed word order - put
Suggestie: die spreker se verhouding met haar ma is problematies (Suggestion: the speaker's relationship the emphasis on "mamma”)
with her mother is problematic)
1) Die ek-spreker dink terug aan hoe haar lewe begin het: Dit was ‘n ongelukkige begin; slegte
“karma” (thinks back to how her life began: It was an unfortunate beginning; bad "karma")
Retrospek (retrospect) : kyk terug na voor haar geboorte (looking back at before her birth)
I remember the angel Begin van sin: beskryf hoe haar lewe begin (describes how her life began)
1. Ek onthou die engel • hemelse wese (divine being)
• ‘n kind is ‘n geskenk (gift) van God
On the verge of
2. het my van die rand
Besluiteloos; onsekerheid (indecisive; insecurity)
Should I or shouldn’t I
3. van wik en weeg Alliterasie: beklemtoon die noodlot (fate) – dit was ‘n ongelukkige
besluit van die engel (it was an unfortunate decision of the angel)
2) Die spreker herleef die ongelukkige begin van haar lewe as fetus in haar ma se baarmoeder (speaker
remembers the unfortunate beginning of her life as a fetus in her mother's womb)
Met geweld (violently) - Dit was miskien ‘n ongewenste swangerskap (unwanted pregnancy) (Unfortunate experiences)
Konflik tussen “ek” en “jy”: Ek = ek-spreker; die perspektief is die kind se persepsies; ongelukkige ervarings.
Shoved me into your womb Jy = die ma; die meisie voel geen konneksie met haar nie
4. 2 afgeskop in jou in Alleenplasing:
• Daar is nie ‘n konneksie (connection) tussen die meisie en haar ma nie
• Die spreker is alleen, selfs as ongebore baba (even as an unborn baby)
• Die ma wou haar nooit hê nie (never wanted her)
3) Die spreker is bewus daarvan dat haar ma haar nie wou hê nie, selfs al weet sy dat ‘n mens nie jou tyd in die
baarmoeder kan onthou nie (speaker is aware that her mother did not want her, even though she knows that one
cannot remember one's time in the womb)
Impossible they say
5. onmoontlik sê hulle Onbepaalde voornaamwoord (indefinite pronoun) :
soos mense in die algemeen (in general) dink

To know anything about
6. 3 om te weet van
Time before time Voor jou geboorte (before your birth) ; jou persepsie van tyd begin offisieel
7. voor tyd se tyd wanneer jy gebore word (your perception of time begins officially when you
are born)

4) Die spreker was nog altyd bewus daarvan dat haar ma haar nooit wou hê nie, nie as baba nie, en ook nie in die
hede nie. (speaker has always been aware that her mother never wanted her, not as a baby, nor in the present)
Kontras met onmoontlik (impossible) : Dit is moontlik (possible)
But I knew then Herhaling: Sy was nog altyd daarvan bewus (Repeat: She has
Verlede tyd
8. maar ek het geweet always been aware of it)

↳ Dubbelpunt: Kondig die slotgedagte aan; verduideliking van wat sy
What I know now
9. wat ek nou weet: weet (Announce the closing thought; explanation of what she knows)
Teenwoordige tyd (present tense) : as jongmens wat weet wat om haar
aangaan (as a young person who knows what is going on around her)
5) Slotgedagte: fokus op die meisie se ongelukkige realiteit – die verhouding tussen haar en haar ma is problematies;
daar is geen intieme konneksie tussen hulle nie (Final thought: focus on the girl's unhappy reality - the relationship
between her and her mother is problematic; there is no intimate connection between them)
When you look at me
10. as jy na my kyk Herhaling (repetition) van “ek” en “jy”: fokus op konflik


I am not
11. S
is ek nie Punt aan die einde van die sin: wys dat iets finaal is; dit sal nooit
verander nie (period at the end of the sentence: shows that something is
final; it will never change)
In your eyes
12. in jou oë nie.
Oë is die vensters van die siel – wys hoe jy voel; die ma is koud; liefdeloos; afsydig (Eyes
are the windows of the soul - show how you feel; the mother is cold; loveless; aloof)


Jelleke Wierenga

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller yatesmegan29. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R133,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66579 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R133,00
  • (0)
  Buy now