100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary - Afrikaans Huistaal- Briefie aan Madiba Gedig 12 R75,00
Add to cart

Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Briefie aan Madiba Gedig 12

 125 views  0 purchase

tghias (tghias)

Preview 1 out of 1  pages

  • January 5, 2024
  • 1
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (89)
avatar-seller
anikabritsbrits
Briefie
Title is openbarend, want dit ontsluit die inhoud van die gedig.
Verkleinwoord “briefie” word gebruik om die spreker se nietigheid aan te dui in
vergelyking met Nelson Mandela.
“Madiba” beklemtoon die toegeneentheid en bewondering van die spreuker.


aan
Lofgedig
Liriese gedig
Strofe 1:
1. Liewe Madiba, ek skryd die vir jou.
Kwatryn Beging soos ʼn vriendskaplike brief “Liewe Madiba,”. Die eerstepersoon spreker is aan die
2. Ek weet jy kry briefies soos my een aan jou. woord. “die” Verwys na die “briefie” na “Madiba”. Ironie, ʼn mens sou verwag dat die
skrywer ʼn formele aanspreekvorm gebruik, maar die informele aanspreekvorm dui die
3. Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat jy toegeneentheid/ bewondering vir die aangesprokene aan. Vergelyking- “briefies soos my
groet. een aan jou”- spreker vergelyk haar brief as een van vele bewonderaarsbriewe wat
4. Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet. Mandela al ontvang het. hulle is vreemdelinge vir mekaar. Ironies dat iemand nog nooit die
staatspresedent ontmoet het nie en dan ʼn vriendskaplike brief an hom skryf. Eufemisme-
“voordat jy groet”- versagting van woorde. oe- Assonansie “ontmoet” en “groet”
beklemtoon die teenstelling. “moet”-Sy beskou dit as haar plig om dit te vra, beklemtoon
5. Gee my jou boeie, ek wild it dra.
Kwatryn die dringendheid om die vraag te vra voordat hy sterf. “iets” Word in strofe 2 verduidelik.
6. Die merke op jou hande, jou vrese jou vrae.
7. Ek sal dit oppas, dit altyd bewaar.
8. Eendag met liefde aan my kinders oordra. Strofe 2:
Sinekdogee- “boeie” dui op Nelson se 27 jaar gevangeskap (simbolies). Spreker kry hom jammer
omdat hy soveel jare in die trunk was en wens dat sy eerder sy straf kon kry. “merke” Kan dui op
9. Liewe Madiba, jy sal van my hou.
Kwatryn oudersom/ swaarkry/ hande-arbeid. vr-Alliterasie “jou vrees jou vrae” beklemtoon dit waarvoor
hy bang is en waarvoor hy nie antwoorde het nie. j-Alliterasie en oe- Assonansie “jou hande, jou
10. Ek’s life vir my land en sy mense en sou vrees, jou vrae”- beklmtoon die persoonlike ervaring van Madiba. “dit” Dui op die merke, die
11. so graag wil kom kuier en net met jou praat. verse en vrae. “oppas” en “bewaar” Sinoniem, voorbeeld van pleonasme, beklmtoon hoe kosbaar
is “dit” vir die spreker. Spreker belowe hoe sy “dit” sal bewaar deur Madiba se nagedagtenis te
12. Oor ditjies en datjies en goed uit my hart. eer en aan die nageslag oor te dra.



13. Gee my jou drome, ek wild it sien.
Kwatryn Strofe 3:
14. Die prys so betaal om ander te dien. Herhaling van die informele aanspreekvorm, soos in strofe1, beklemtoon die spreker se liefde vir
Madiba. Spreker voer redes aan waarom Madiba van haar sal hou. Polisindeton- herhaling van
15. Ek sal dit koester die wêreld sal weet.
die voegwoord “ en ”, want elke rede word afsonderlik beklemtoon. Elisie “Ek’s” is gepas omdat
16. Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit dit by die ritme aansluit en sangerigheid bewerkstellig. “sou so graag”- Spreker se wens. Ironie-
vergeet. spreker wil graag vir die president gaan kuier, soos ʼn mens vir ʼn vriend sou kuier, maar Madiba
was ʼn gesiende man wat self na sy aftrede net per afspraak besoek is. d-Alliterasie “ditjies en
datjies”, sluit aan by die informele trant, ook ʼn vaste uitdrukking wat dui op alledaagsheid. “uit
my hart”- sy is opreg en wil oor goed uit haar hart gesels.
17. Gee my jou ambag, ek wil dit leer.
Kwatryn
18. Hoe ʼn leier en koning sy mense kan eer.
19. Ek sal dit beoefen, ek sal dit ken. Strofe 4:
20. Dis teerheid en liefde wat ander kan wen. “Gee my jou drome”- Spreker rig nog ʼn versoek aan Madiba, sy wil sy drome sien. “prys soo
betaal” Verwys hier figuurlik na ʼn opoffering wat ʼn mens vir ʼn ander maak, letterlik “ so ”
het hy 27 jaar opgeoffer vir Suis-Afrikaaners se Vryheid. “koester” sluit aan by “ oppas” en
“bewaar” in versreël 7. “koester” Is meer intens, want dit dui op liefderykheid of
21. Gee my jou drome, ek wild it sien.
Kwatryn vertroeteling. “die wêreld” Letterlik- al die mense in die wêreld; Figuurlik- almal wat wil
22. Die prys so betaal om ander te dien. hoor. w- Alliterasie “wêreld sal weet” beklemtoon hoe wyd Madiba se boodskap sal strek
23. Ek sal dit koester, die wêreld sal weet. deur die spreker wat dit sal oordra. Die spreker spreek haar bewondering uit en sê dat
Mandela vir sy goeie eienskappe deur die nageslag onthou sal word. “ons” dui hier op alle
24. Jou voorbeeld en liefde sal ons nooit vergeet. Suid-Afrikaaners.



25. Liewe Madiba, ek skryf die vir jou.
Kwatryn Strofe 5:
26. Ek weet daar’s baie briefies soos my een aan “ambag”dui op ʼn eienskap. “leier” Hy was die leier van Suid-Afrika. “koning” Nie letterlik ʼn
jou. koning nie, daar word eerder figuurlik verwys na Madiba as ʼn ikoon vir wie die hele wêreld
respek gehad het. Die spreker sê dat sy dieselfde wil doen as wat Mandela vir die burgers
27. Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat jy van Suid- Afrika gedoen het. “wen”- Om iemand oor te haal om dieselfde ingesteldheid te
groet. hê.
28. Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet.

Tema: Toon:
Bewondering vir Informeel,
Nelson Mandela. ernstig Strofe 6:
Koorgedeelte. Omdat hierdie gedig eintlik ʼn liriek/ lied is, is die refrain gepas, want die
belangrike dinge word herhaal. Dit is vir die spreker belangrik dat Madiba onthou moet word.
Boodskap: Sy eienskappe word beklemtoon.
Leser word gedwing om n ate dink oor Nelson se
eienskappe en om sy nagedagtenis te respekteer.
Strofe 7:
Koorgedeelte. Die versugting van die spreker om vir Madiba iets te vra, word beklemtoon. ʼn
Sikliese slot, die eerste strofe word byna woordeliks herhaal. b-Alliterasie “baie briefies”-
Stemming: beklemtoon die aantal bewonderaarsbriewe wat aan Madiba geskryf is. Verskille- versreël 2
Weermoedig, liefdevol, nostalgies. en 26 verskil, maar het dieselfde strekking.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller anikabritsbrits. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R75,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50843 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R75,00
  • (0)
Add to cart
Added