PDF OF FULL VERSION OF HOTEL HORRIBAAL COPY, PASTE OR SEARCH IN DOCUMENT PLUS PDF ENGLISH VERSION OF HOTEL HORRIBAAL. BOTH PDFS INCLUDED IN THIS PURCHASE FOR THE PRICE OF ONE. EVERYTHING YOU NEED TO PASS THIS STORY IN THE AFK1506 EXAM.
My nekhare staan regop. Daardie fyn, klein haartjies waarvan jy net bewus word
wanneer iets jou uit die donker staan en beloer. Noem dit maar die ek-sien-jou-maar-jy-
sien-my-nie-haartjies. Wat ook al jy dit wil noem, myne staan nou regop - kompleet asof
'n dooie ding in my nek staan en hyg! Ek staan doodstil en luister. Ek haal nie asem nie.
My ore probeer elke geluidjie in die groot gastehuis optel. As iets selfs net die oë hard
knyp, sal ek dit hoor! Geen lewende ding roer nie. Dis stil. Dóód…Doodstil. Ek hoor nie
eers my eie hartklop nie. Die enigste geluid is vet reendruppels wat teen die ruite
oopbars soos oogballe wat ontplof.
(NEXT PAGE 109)
Dit reën al heelweek, tot my erge frustrasie. Die nag is oornat en glibberig, die
geraamte-arm van 'n dooie boom tiktik-tik teen my venster asof dit dringend my aandag
probeer kry. Weerlig flits in die verte. Ek sien vir 'n oomblik die weerkaatsing op die see
wat soos 'n groot watermonster uit die aarde probeer opstaan. Die blote gedagte aan
die donker water maak my bang. Wat skuil daar alles in dié dieptes? Dis 'n vrot, swart
sop van glibberige vinne, vlymskerp tande en slymerige lywe wat kronkel en wag vir
prooi. Onnoembare dinge beweeg in die inkswart-golwe langs die huis, gevaarlik stil ...
Ek ril. My gril-voelertjies staan weer regop. Iets of iemand is besig om vir my te kyk. Ek
draai stadig om, probeer hulle betrap. Ek is te laat – ek sien net die laaste stuk van 'n
misvormde skaduwee oor die trappe sleep. 'n Gil sterf halfpad om my bewende,
wasbleek lippe.
"Dis net jou verbeelding!" raas ek met myself in 'n poging om die stygende paniek te
keer. My stem klink spokerig in die doodse stilte. Die eggo tart my: "Verbeel ... die ...
ding ...". Koue rillings skarrel teen my ruggraat af. "Daar is nie iets soos spoke nie!"
fluister ek vir die dreigende nag. "Daar is nie iets soos ... soos ...". Ek sê nie meer nie,
ek pleit.
Ek trek vinnig my dagboek nader. Dalk sal my vakansiewerk as ontvangsdame my
aandag aflei van die gedrogte en spoke wat in die gaste huis wegkruip.
(NEXT PAGE 110)
Ek stoot die vulpen se geroeste punt hakerig oor die papier en kyk hoe die blinkswart
ink soos 'n dun bloedstrepie oor die papier kronkel en draai.
1. Prof S.P. Santory. Ingeboek om 18:15 (Kamer 3)
2. Mev O. Brits. Ingeboek om 18:45 (Kamer 11)
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ann990943. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R160,00. You're not tied to anything after your purchase.