Lien se Lankstaanskoene opsomming vir elke hoofstuk(Hoofstuk 1-41 in English and Afrikaans)
VOORSPEL
Opsomming
’n Manlike persoon kyk glimlaggend na video’s uit ’n boks, maar veral graag na hierdie spesifieke een. Hy drink koffie en lê agteroor in die stoel.
Dis ’n klanklose...
LIEN SE LANKSTAANSKOENE
OPSOMMING
IN ENGELSVOORSPEL
‘N AFRIKAANS Opsomming
’n Manlike persoon kyk glimlaggend na video’s uit ’n boks, maar veral graag na hierdie spesifieke een. Hy drink
koffie en lê agteroor in die stoel.
Dis ’n klanklose amateurvideo van ’n swembadtoneel met ’n opgewonde haasbekdogtertjie wat swem. ’n
Swart krulkopseuntjie hardloop saam met twee hondjies, ’n swarte en ’n witte, rond.
’n Donker krulkopman braai vleis en beduie laggend met die braaitang.
Die persoon wat die video neem het pienk plakkies met geel rosies aan.
English Summary
An unidentified male watches old home movies. He drinks coffee and lies back in his chair.
It is a silent amateur video of two children; an excited gap-toothed little girl and a dark-haired boy, playing in
and around a swimming pool. Two puppies – one white and the other black – run alongside the boy.
A smiling man with dark curly hair waves braai tongs at the video/camera operator.
The camera operator wears pink flip flops decorated with little yellow roses.
Woordverklarings
ongeduldig impatient haasbek gap-toothed
bakstene (so twee bakstene hoog) knee-high to a grasshopper
piepie wee-wees/urinate braaivleistang
braai tongs
kantel tilt
plakkies flip flops
HOOFSTUK 1: GEEL EN GELUKKIG
Opsomming
Lien luister na haar ma se bekende wynskinkgeluide uit die kombuis.
Haar broer, Braam, hoor dit skynbaar nie en sit net die televisie harder.
Hulle eet roereier en halfverbrande roosterbrood wat hul ma gemaak het.
Hulle ma staar “geel en gelukkig” deur die venster na die liggies.
’n Vioolkonsert blêr oor die CD-speler.
Die wynboks is die fokuspunt tussen die karige kosvoorraad in die yskas.
Braam reageer vies op sy giggelende, wankelende ma.
Hulle ma eet weer nie en gaan slaap in haar klere.
Lien maak maar self Braam se grys skoolbroek met die vasgekramde soom met blou gare reg. Met Norah Jones
oor haar oorfone, spreek sy haar haat vir “hom” in die spieël uit.
1|Page
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller akwandedhladhla. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R110,00. You're not tied to anything after your purchase.