100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 12 Lewenswetenskappe Rekord & Finaal 2024 V2 R120,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 12 Lewenswetenskappe Rekord & Finaal 2024 V2

 34 views  0 purchase

Gr 12 Lewenswetenskappe Rekord & Finaal 2024 V2 . SACAI SEP 2019 – 2021 & NOV 2019 – 2021, NSS DBE/ November 2023, EC/SEPTEMBER 2023. INHOUD Meervoudige keuse vrae bl. 2 1. DNS bl. 7 2. GENETIKA EN OORERWING bl. 17 3. MEIOSE bl. 29 4. EVOLUSIE DEUR NATUURLIKE SELEKSIE bl. 31 & MENS...

[Show more]

Preview 4 out of 53  pages

  • July 28, 2024
  • 53
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (9)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI SEP
2019 – 2021 & NOV 2019 – 2021, NSS DBE/ November 2023, EC/SEPTEMBER 2023. Hierdie is
net voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek
wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers
na die antwoorde te kyk.

Juffrou Ansie
Sterkte.


INHOUD

Meervoudige keuse vrae bl. 2
1. DNS bl. 7
2. GENETIKA EN OORERWING bl. 17
3. MEIOSE bl. 29
4. EVOLUSIE DEUR NATUURLIKE SELEKSIE bl. 31
& MENSLIKE EVOLUSIE




@Juffrou_Ansie

, 2




Meervoudigekeuse vrae

“Uit Afrika” hipotese Alle mense het hul oorsprong van ‘n
gemeenskaplike voorouer in Afrika
Mitochondriale DNS bewyse het getoon dat ‘n Afrika
vrou die voorouer was van alle mense.
Gradualisme Die model van evolusie wat deur Darwin voorgestel
is, wat lui dat spesievorming stadig en eenvormig
plaasvind.
Darwin • Daar is variasie onder die nakomelinge van 'n bevolking
DBE/November • Sommige besit gewenste eienskappe en sommige nie
2023 • Wanneer daar 'n verandering in die omgewingstoestande is
/kompetisie ontstaan sal organismes met gewenste eienskappe
oorleef terwyl organismes met ongewenste eienskappe uitsterf
• Die organismes wat oorleef, plant voort en dra die alleel vir die
gewenste eienskap aan hul nakomelinge oor
• Die volgende generasie sal dus 'n groter verhouding hê van
individue met die gewenste eienskap
DNS van fossiele KAN NIE dien as bewyse vir evolusie NIE
DNS-profilering/DNS Die prosedure wat deur forensiese patoloë gebruik
vingerafdruk word om kriminele te identifiseer op grond van die
unieke volgorde van nukleotiede op hul DNS.
Afrika Die kontinent wat tans beskou word as die wieg van
die mensdom.
Lamarckisme Verworwe eienskappe is oorerflik.
RNS RNS is ‘n kort enkelstring. RNS verskil van DNS in dat
dit urasiel en ribose suiker bevat.
Voordele van bipedalisme • ‘n Persoon kan verder sien om predatore
waar te neem.
• Dit maak hande los om dinge te kan dra.


@Juffrou_Ansie

, 3


• Dit stel ‘n persoon in staat om vinniger af te
koel.
Biotegnologie/ Bio- Die gebruik van biologiese organismes of biologiese
ingenering/ingenieurswese prosesse om produkte te vervaardig wat die mens se
lewe kan verbeter.
Homoloë strukture Strukture in verskillende organismes wat
ooreenkomste deel, maar verskillende funksies verrig.
3:1 ‘n Swart pels haas is gekruisteel met ‘n wit pels haas.
Al hul nakomelinge (F1) is swart. Twee van hul
nakomelinge kruisteel, dit sal hul nakomelinge (F2) se
fenotipiese verhouding wees.
BB x WW ‘n Swart muis is met ‘n wit muis gekruisteel. Al hul
nakomelinge is grys. P1 genotipe = BB x WW
XY Chromosome van ‘n seun
Homo naledi Hierdie homonieme word as die modernste beskou
Aneuploidie Down sindroom
Gregor Mendel se wette Wet van onafhanklike sortering
Die diagram illustreer ‘n gedeelte van 'n DNS-
molekule. 'n Enkele DNS nukleotied word aangedui
deur sub-eenheid(e): X, Y en Z gesamentlik.

Die soort oorerwing word deur die onderstaande
diagram geïllustreer: Ko-dominansie


Ongestreepte liggaam met Die allele vir gestreepte liggaam en normale
normale antennas antennas is dominant oor die allele vir ongestreepte
liggaam en abnormale antennas. Die fenotipe van
die vlieg genommer 4 sal soos volg wees:
ongestreepte liggaam met normale antennas




@Juffrou_Ansie

, 4


Die diagram illustreer 'n geneties gemanipuleerde
bakteriële sel. Die struktuur wat X genommer is, is ‘n
plasmied.



Interfase Die fase van die selsiklus waartydens DNS replisering
plaasvind.
Die proses van DNS/DNA- 1. Die dubbele heliks (DNS/DNA) draai af en - rits
replisering DBE/November 2023 los/swak waterstofbindings breek - om twee
aparte stringe te vorm
2. Beide (DNS/DNA) stringe dien as template
om 'n komplementêre (DNS)-string/DNA te
vorm/ A paar met T en C paar met G deur vry
(DNS/DNA) nukleotiede van die
nukleoplasma te gebruik
3. Dit het tot gevolg dat twee identiese
(DNS/DNA) molekules gevorm word
Lokus Die spesifieke posisie van elke geen op 'n
chromosoom
Ribosoom Die plek waar proteïensintese plaasvind..
Chiasmata Plekke op 'n chromosoom waar oorkruising
plaasvind.
Haploïed 'n Enkele stel chromosome in 'n sel
Anti-kodons Die drie opeenvolgende basisse op o-RNS
Monohibrid 'n Genetiese kruising waar slegs een oorerflike
eienskap op 'n slag ondersoek word.
Homosigoties 'n Individu wat twee van dieselfde allele van 'n geen
het
Gepunktureerde ewewig Evolusie vind in skielike uitbarstings na lang tydperke
van geen verandering plaas.




@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R120,00
  • (0)
Add to cart
Added