100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 12 Geskiedenis Rekord & Finaal 2024 V2 R120,00   Add to cart

Summary

Summary Gr 12 Geskiedenis Rekord & Finaal 2024 V2

 22 views  0 purchase

Gr 12 Geskiedenis Rekord & Finaal 2024 V2 KWARTAAL 3 - TAAK 6.2 – VOORBEREIDENDE EKSAMEN VRAESTEL 2, NSS NOVEMBER: GESKIEDENIS V2 | 2021, NSS_ NW/September 2023 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE DIE KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980's. bl. 2 DIE WAARHEID-EN-VERSOENINGSKOMMISSIE bl. 13 DIE E...

[Show more]

Preview 4 out of 61  pages

  • July 31, 2024
  • 61
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (4)
avatar-seller
ansiestudynotes
1


GESKIEDENIS
Graad 12

2024

September en November

VRAESTEL 2




Hierdie dokument is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vorige vraestelle: SACAI
KWARTAAL 3 - TAAK 6.2 – VOORBEREIDENDE EKSAMEN VRAESTEL 2, NSS NOVEMBER: GESKIEDENIS V2 | 2021, NSS_ NW/September 2023


NOTA: Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde/ inligting wat direk uit die memorandums kom. Daar
is dus meer moontlike antwoorde. PARAGRAAFVRAE en OPSTELVRAE moet in paragrawe en
korrekte formate geantwoord word tydens die eksamen.

Sterkte: Juffrou Ansie
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
DIE KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980's. bl. 2
DIE WAARHEID-EN-VERSOENINGSKOMMISSIE bl. 13
DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN 'N NUWE WERELDORDE bl. 17
BURGERLIKE WEERSTAND, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA bl. 32
DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE bl. 38
AANVAARDING VAN DIE VERLEDE.
AFDELING B: OPSTELVRAE
DIE UITDAGING VAN SWART BEWUSSYN AAN DIE APARTHEID bl. 48
STAAT.
ONDERHANDELDE SKIKKING EN DIE REGERING VAN NASIONALE bl. 49
EENHEID
DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG – DIE GEBEURE VAN 1989 bl. 50
EINDE VAN DIE KOUE OORLOG – NUWE WêRELDORDE Bl. 54
BURGERLIKE PROTESAKSIE IN SUID-AFRIKA: DIE UITDAGING VAN bl. 56
SWART BEWUSSYN TOT DIE APARHEIDSTAAT.
DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE bl. 58
AANVAARDING VAN DIE VERLEDE.
BURGERLIKE VERSET, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA: DIE KRISIS bl. 61
VAN APARTHEID IN DIE 1980’S



@Juffrou_Ansie

, 2



1. DIE KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980'
Bron 1A

Die inhoud van hierdie artikel is geneem uit die boek A Crime Against Humanity - Analyzing the
Repression of the Apartheid State onder redaksie van Max Coleman, (Kaapstad) SACAI KWARTAAL 3 - TAAK 6.2 –
VOORBEREIDENDE EKSAMEN VRAESTEL 2




Die regerende politieke party van Suid-Afrika en hul president toe die 'Totale strategie'-beleid van
toepassing was:

• Die Nasionale Party onder leiding van P.W. Botha

Hoe die apartheidsregering die konteks van die Koue Oorlog gebruik het om internasionale
ondersteuning te kry.


@Juffrou_Ansie

, 3

• Deur die bedreiging van “totale aanslag” te gebruik en dit uit te beeld as politieke ingryping deur
die Sowjetunie, hoop die apartheidsregering om steun van die opponerende supermoondheid
(Amerika en die Weste) te kry om hulle te ondersteun in die bestuur van die toenemende
weerstand van anti -apartheidsbewegings.

Die ironie (teenstrydigheid) van die leerstelling van totale strategie.

• Die leerstelling van totale strategie word geïmplementeer op 'n wyse wat die apartheidsregering
uitbeeld as aan die kant van Westerse demokrasie, maar in werklikheid was hierdie regering
besig om wette te implementeer wat heeltemal die teenoorgestelde van 'n demokrasie is,
aangesien dit slegs in die belang van die 13% van die bevolking terwyl die ander 87% van die
bevolking onderdruk word.

Bron 1B




Waarom die "totale aanslag"-beleid militarisering vereis

• Die regering het 'n sterk weermag nodig gehad om die bedreiging van die "totale aanslag" te
hanteer

Uitgawes as gevolg van die militarisering soos vereis deur die beleid van "totale aanslag".

@Juffrou_Ansie

, 4

• Wit diensplig
• Ammunisie vervaardiging
• Produksie van 'n atoomtoestel

Hoe het die wyse waarop tuislande "onafhanklikheid" verleen is, bygedra tot die ekonomiese krisis in
die 1980's in Suid-Afrika?

• Daar was geen effektiewe beheer oor hul uitgawes nie. Gevolglik het die Suid-Afrikaanse
regering bevind dat hy miljarde rande moes stort om korrupte en ondoeltreffende
tuislandregerings te subsidieer.

Bron 1C




Die term "boikot"


@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R120,00
  • (0)
  Buy now