100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 11 Geografie Rekord & Finaal 2024 R120,00   Add to cart

Summary

Summary Gr 11 Geografie Rekord & Finaal 2024

 15 views  0 purchase

Gr 11 Geografie Rekord & Finaal 2024 @ SACAI 2020- NE04- 07.2, @SACAI_Geo JUN 2021, Gr 11 Nov SACAI 2021, @SACAI NOV 2022, © Via Afrika Publishers » G e o g r a f i e 11 Studiegids eBoek. • Topografiese kaart – 2627 CD Parys • Ortofotokaart – 2627 CD 19 Parys INHOUD 1. Geografies...

[Show more]

Preview 4 out of 33  pages

  • August 4, 2024
  • 33
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (3)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




GEOGRAFIE
Graad 11

Kwartaal 3
2024

Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @ SACAI 2020- NE04-
07.2, @SACAI_Geo JUN 2021, Gr 11 Nov SACAI 2021, @SACAI NOV 2022, © Via Afrika Publishers »
G e o g r a f i e 11 Studiegids eBoek.

• Topografiese kaart – 2627 CD Parys
• Ortofotokaart – 2627 CD 19 Parys

Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil
jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord.


Sterkte. Juffrou Ansie
INHOUD
1. Geografiese vaardighede en tegnieke (Kaartwerk): Kaartwerkvaardighede bl. 2
Die vrae is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 2627CD
PARYS asook die 1:10 000 ortofotokaart, 2627CD 19 PARYS,
wat ‘n deel van die topografiese kaart dek.
2. Topografiese kaarte bl. 6
3. Lugfoto’s en ortofotokaarte bl. 8
4. Geografiese inligtingstelsels (GIS) bl. 10
5. Gebruik van atlasse bl. 13
6. Veldwerk bl. 13
7. Ontwikkeling bl. 15-33




@Juffrou_Ansie

, 2


1. Geografiese vaardighede en tegnieke (Kaartwerk): Kaartwerkvaardighede

Die vrae is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2627CD PARYS asook die 1 : 10 000
ortofotokaart, 2627CD 19, wat ’n deel van die topografiese kaart dek. Gr 10 Nov SACAI 2019




• Parys is in die Vrystaat
• Die nommers 2627 bo-aan die kaart verwys na die 26˚ breedtelyn en die 27˚
lengtelyn.
• Die projeksie wat gebruik is vir hierdie kaart is die Gauss Konforme projeksie.
• Die kleur wat op ‘n topografiese kaart gebruik word vir hidrologiese
eienskappe is blou.
• Twee soorte skale word op die topografiese kaart gebruik is,
verteenwoordigende en lynskaal.

@Juffrou_Ansie

, 3


• Die beste tyd van die dag om vertikale lugfoto’s te neem is 11:00.
• Die hoofbron van werk vir Tumahole is moontlik die nywerhede.
• Die topografiese kaartskaal is 5 keer kleiner as die ortofotokaartskaal.
• Die kontoerinterval op die ortofotokaart is 5 meter

______________________________________________________

@SACAI_Geo JUN 2021

Die vrae is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 2627CD PARYS asook die1:10
000 ortofotokaart, 2627CD 19 PARYS, wat ‘n deel van die topografiese kaart dek..




@Juffrou_Ansie

, 4


Bereken, in km2 , die oppervlakte (in ROOI) op die topografiese kaart wat die gebied aandui
wat deur die ortofotokaart gedek word.




Kaartinterpretasie

Die rol van die bome langs die rivieroewer in ruit G8

• Dit verminder die hoeveelheid afloop wat tydens swaar reën die rivier direk
binnedring.
• Boomwortels stabiliseer die rivieroewers
• Help om die tempo van erosie teen die rivieroewer te verlaag.
• Dit help om riviere af te koel.
• Oorhangende plantegroei bied habitat wat mikrobes, insekte en ander
voedselbronne vir vis en ander waterlewe insluit.

Bronne van water vir die bewerking wat in ruit J1 gevind word.

• Reservoir
• Windpomp
• Dam
• Niestandhoudende rivier

Toeriste-aantreklikhede in en rondom Parys

• Mense kan die Vredefort-koepel besoek.
• Vaalrivier – kan gebruik word vir ontspanningsaktiwiteite soos riviervlotvaart,
kajakvaart en visvang.
• Bessies pluk (op die bessieplaas).
• Besoek die jagluiperdsentrum en wildplase.
• Abseil
• Diverse fauna en flora

Negatiewe gevolge van toerisme op Parys


@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79271 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R120,00
  • (0)
  Buy now