Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
Eenheid 1: Nedersetting en grondgebruik.
Eenheid 2: Grondgebruik op lugfoto's en grootskaalkaarte.
Eenheid 3: Verstedeliking.
Geskie...
,
, Woongebiede
Wat is nedersettings?
• Hoë-inkomste woongebiede:
- Lae digtheid, groot huise en tuine en groen • Plekke op die aarde waar mense woon.
landskap. • Tydelike nedersettings word gebou vir mense wat wag vir
- Maklike toegang tot noodsaaklike permanente huise.
vervoerroetes. • Nomadiese nedersettings is tydelike plekke vir mense wat
- Word ook buite stedelike gebiede gevind. weiding of vis soek.
- Gekenmerk deur 'n mengsel van • Permanente nedersettings is met sterk bakstene gebou en
grondgebruike, goeie skole, luukse kan nie rondgeskuif word nie.
winkelsentrums, en hospitale. E1:
• Middel-inkomste-woongebiede: Nedersetting en Stedelike nedersettings
- Mediumgrootte erwe, woonstelblokke, grondgebruik (A)
stadshuise en duplekse. • Afrika is die wêreld se vinnigste verstedeliking
- Geleë naby die stadskern of goed streek.
ontwikkelde vervoerroetes. • word gekenmerk deur nywerheids-, vervoer-,
- Laer grondwaardes. kulturele- en administratief-politieke funksies.
Nywerheidsgebiede •
- Goeie infrastruktuur en goeie dienste.
- Medium bevolkingsdigtheid.
• Ligte nywerhede: Grondgebruik in stedelike nedersettings
- Vervaardiging van klere, skoene, meubels,
• Lae-inkomste-woonbuurte: • SSG:
verbruikerselektronika en huishoudelike
- Hoë digthede, goedkoop behuising, swak - Hoë grondwaarde.
toestelle.
infrastruktuur en lae lewenstandaarde. - Hoë digtheid, hoë geboue.
- Geleë naby die SSG om naby markte en
- Verkeer, geraas en besoedeling. - Hoofwinkelsentrum - verskeidenheid
vervoer te wees.
- Townships en informele nedersettings. winkels en afdelingswinkels.
• Swaar nywerhede: - Vernaamste handselsentrum - kantore,
- Energie-intensief, raserig en veroorsaak finansiële instellings en staatskantore.
Winkelsentrums, dienste en ontspanning
besoedeling. - kulturele en vermaaksentrums - teaters,
- Konstruksie van geboue, chemiese bioskope, klubs en kroeë.
• Winkelsentrums word gekenmerk deur hul
aanlegte, petroleumraffinaderye en - Beperkte hoeveelheid oop ruimtes.
massiewe grootte en verskeidenheid winkels.
aanlegte wat yster en staal vervaardig. - Sommige parke word in goed beplande
• Dienste = skole, klinieke en poskantore.
- Geleë ver van hoë-inkomste-woongebiede. stede aangetref.
• Ontspanningsgeriewe = bioskope en parke.
- Naby vervoergeriewe.
• Geleë naby aan of binne woongebiede.
-
•
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R148,94. You're not tied to anything after your purchase.