Chemie – is die wetenskaplieke studie van die samestelling van stowwe en die veranderinge
wat dit ondergaan.
Materie – is enigeiets wat ruimte opneem en beset, het volume en massa
Atome – is die kleindte partikels van materie en kan nie verder deur chemise prosesse
afgbreek word nie.
Molekule – n groep van twee of meer atome wat aan mekaar verbind is.
Reaksie – die verandering wat waargeneem word wanneer twee of meer chemise stowwe in
kontak kom.
Element – is basies n atom van n spesifieke stof en kan nie deur chemise stowwe afgebreek
word nie
Periodieke tabel – tabel van al die onbekende chemise elemente wat volgens atoomgetal
gerangskik is.
Isotoop – is een van twee of meer vorme van dieselfde elemente wat gelyke protone maar
verskillende neutrone in kern.
Protone – positief
Neutrone – neutraal
Elektrone – negatief
Subatomies – Kleiner as atomies
Kovalente binding – n binding waarin die atoom elektrone deel eerder as wat dit oorgedra
word
Ioniese binding – n atoom met een of meer ekstra elektroon OF een of meer ontbrekende
elektrone
Trae – een wat stabile is en chemise nie maklik reageer nie
Anorganies – nie lewend
Organies – lewend
1
, Funksionele groep – klein groepies atome binne n molekule wat verantwoordelik is vir
verskillende
Radikaal – naam gegee aan twee of meer atome wat gebind is om n molekule te vorm
Hidroksiel – bestaan uit enkele waterstof-en-n-enkele-suurstofatoom wat deur n enekele
binding gebind is
Karboksiel – bestaan uit koolstofatoom met dubbele binding oor suurstof
Monomeer – klein molekules wat chemise met meer kan bind om n polimeer te vorm
Polimeer – bestaan uit lang, herhalende kettings
Koolwaterstof – is n binding wat met elemente koolstof en waterstof bevat
Katabolisme – breek organiese stowwe af
Anabolisme – gebruik energie om komponente van selle op te bou
Isomeer – selfde organiese verbindings, ander formules of strukture
Alkohole – is egter in werklikheid n groot groep organiese chemise verbindings
Gliserol – is ook n belangrike alkohol
Hidrofobies – iets wat nie van water hou nie, dis bang vir water
Hidrofilies – hou van water of is na water aangetrek
ATP – adenosientrifosfaat, stof verantwoordelik vir die vervoer van energie
Versadigde vetsure – word in diere produkte aangetref
Poli-onversadigde vetsure – word aangetref in sonneblomolies en ander groete-olies
Mono-onversadigde vetsure – word hoofsaaklik in groete-en-neutolies aangtref
Essensiele vetsure – vetsure wat noodsaaklik is vir die menslike en dierlike dieet
Nie-essensiele vetsure – is nie so noodsaaklik vir die menslike en dierlike dieet nie
Katalisotor – is die verbinding wat n chemise reaksie versnel sonder om self aan die reaksie
deel te neem
Sellulose – die belngrikste component in die stewige selwand van plante
Flokkuleer – om saam te koek of saam te groepeer
Ligkring – n sirkelvormige band lig
Gediffrakteerde lig – die buig van lig deur klein hindernisse, in hierdie geval grondpartikels
met verskillende groottes
Dispersie – om te verstrooi of versprei
Panne – is harde, ondeurlaatbare lae binne n grondprofiel
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller abigailventer861. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.