Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
Todos documentos para esta materia (65)
6
reseñas
Por: joandib74 • 1 mes hace
Por: annemieverster34 • 4 meses hace
Por: keatongrobler14 • 5 meses hace
Por: lethabomagubane • 5 meses hace
Por: anele31 • 8 meses hace
Por: lulurose2 • 11 meses hace
Vendedor
Seguir
gracel
Comentarios recibidos
Vista previa del contenido
AS MENS GELUK KON PROE
ZELDA BEZUIDENHOUT
Karakters:
Arnelia van Zyl:
- Hibriednaam van haar oupa Arnold en ouma Cornelia van Zyl.
- Sy bly in ‘n woonstel (flat) in Potchefstroom
- Haar ma noem haar “Nolla” – sy hou niks daarvan nie. Dit is haar bynaam
(nickname)
- Sy wens sy het ‘n ma wat simpatiek luister na haar.
- Oupa (Arnold) + Ouma (Cornelia) = Arnelia
- Mollige (chubby) meisie met rooi hare en groot kuite (calves)
- Sy is vyftien jaar oud.
- Glad nie sportief nie
- Sy is baie lief vir kos (Honger Neelsie)
- Haar pa is nie meer deel van haar lewe nie en haar ouers is geskei.
- sy sê nooit 'ons' wanneer sy haar gesin beskryf nie, omdat mense dink aan 'n
stereotipiese gesin.
- Mense dink sy is geheimsinnig (mysterious) omdat sy gesê het dat sy van hier
en daar is.
- Haar ma maak haar tuna eet, maar al wat sy wil hê, is witbrood met
appelkooskonfyt en ‘n sjokolade Steri Stumpie.
- Hierdie is haar sesde skool in nege jaar,
- Armelia dink sy is ‘n loser, want sy is oorgewig (over weight) en alleen, skaam.
- Haar ma is
- Sy het twee pennesakkies – een vir skryfbehoeftes (stationary) en ander ene vir
eetgoed.
- Haar nuwe vriende (Ilana) noem haar “Arrie” (Dit is ook ‘n bynaam)
- Sy voel asof niemand ken haar storie maar now sy kan praat met haar vriende
daaroor.
- Rooi hare, mooi kuite
Lente van Zyl (Arnelia se ma):
- Sy doen vertaalwerk.
- Hou nie daarvan as mense hul taal meng nie –sy is ‘n taalpuris. (translater)
- Sy los ‘n nota met ‘n nuwe woord en sy betekenis (meaning) vir Arnelia teen ‘n
blikkie in haar kamer sodat sy kan haar tale verbeter.
- Sy probeer dat Arnelia gesond eet – gee Pfovitas en tuna met vrugte.
- Sy voel baie erg sterk oor herwinning. (recycling) Sy gee om vir die omgewing.
(environment)
- Sy gee baie vir ander mense om (she cares)
- Sy gee nie om oor haar voorkoms (appearance) nie
- Haar voertuig is ‘n vodde ou Honda (Rags old Honda)
Dineo:
AS MENS GELUK KON PROE GRACE LUNDY
, - Haar ma is ‘n kunskurator (works in art galleries etc.)
- Sy het die Afrikaanse redenaarskompetisie in die streek (public speaking
competition in the region) gewen.
- Sy wil die hoofrol in die skool se musiekproduksie speel. (goal)
- Sy het baie selfvertroue (self-confidence), al het sy kurwes. Sy sy omhels
(embraces) hulle.
- Ilana noem haar Neo
- Tswana meisie
Dewald Fourie:
- Hy is baie oorspronklik (original/unique) met ‘n James Franco/skewe glimlag.
- Hy is lank en donker.
- Hy het NIE geld NIE.
- Ma se naam is Tannie Alma
- Dewald kan nie koshuis of skool toe gaan nie.
- Die plaas se naam is Belofte ( vol hoop / positiewe naam. ) IRONIE : Ma het
kanker – geen hoop vir haar nie, die plaas is Droogte – plante gaan dood, en
skape is siek met ecoli en die lammetjies gaan dood, GEEN HOOP NIE.
- Hy hou van kosmaak. –hy vat Verbruikerswetenskap (Consumer studies)
- Werk in die vleisafdeling/slaghuis (meat department/ butchery) van Checkers
- Arm
*Dag 4 – Arnelia gly en val met ‘n skinkbord vol kos in die eetsal en almal lag vir haar.
Sy sien hierdie donker skoene voor haar en kyk op en sien Dewald. Hy sê hy hou van
‘meisie wat van haar kos hou, nie soos die ander meisies wat blare eet nie.
Ilana:
- Sy is Dineo se grootste bewonderaar (admirer)
- Sy is stil, dra ‘n bril (glasses) en bolla (bun), sy kom nerdig voor (nerdy) maar sy
lees comics soos Marvel en DC.
- Sy teken baie goed.
Shaun Asja:
- Vriende met Dewald.
- Hy ontwerp (design) en maak rokke as ‘n stokperdjie (hobby).
- Arnelia en Shaun bring huiswerk vir Dewald plaas toe. Bring ook tertjies en
dewald pannekoek.
Nina Fourie:
- Sy hou al vir twee jaar lank skool in Viëtnam. Sy gee Engels.
- Sy het teruggek (return) om plaas toe, want haar ma is baie siek. Sy moet met
die huishouding (household) help en vir Dewald tuisonderrig (homeschooling)
gee.
Saartjie:
- Winkelpopmannekyn
- 1950s – matriekseuns het van ‘n boutiek gesteel – graad 8s moet leer soen.
- Poliesie gooi hulle in ‘n tronk maar die eienares maak nie saak (case) nie.
AS MENS GELUK KON PROE GRACE LUNDY
Los beneficios de comprar resúmenes en Stuvia estan en línea:
Garantiza la calidad de los comentarios
Compradores de Stuvia evaluaron más de 700.000 resúmenes. Así estas seguro que compras los mejores documentos!
Compra fácil y rápido
Puedes pagar rápidamente y en una vez con iDeal, tarjeta de crédito o con tu crédito de Stuvia. Sin tener que hacerte miembro.
Enfócate en lo más importante
Tus compañeros escriben los resúmenes. Por eso tienes la seguridad que tienes un resumen actual y confiable.
Así llegas a la conclusión rapidamente!
Preguntas frecuentes
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
100% de satisfacción garantizada: ¿Cómo funciona?
Nuestra garantía de satisfacción le asegura que siempre encontrará un documento de estudio a tu medida. Tu rellenas un formulario y nuestro equipo de atención al cliente se encarga del resto.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller gracel. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for 8,88 €. You're not tied to anything after your purchase.