100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada
logo-home
Ballade vir 'n enkeling Exam 2024 Correct! 15,21 €   Añadir al carrito

Examen

Ballade vir 'n enkeling Exam 2024 Correct!

 9 vistas  0 compra
  • Grado
  • Ballade vir \'n enkeling
  • Institución
  • Ballade Vir \'n Enkeling

Wat doen die man in die openingstoneel van die film? - ANSWERDie man tik op sy tikmasjien Waar sit hy terwyl hy werk EN waar in die stad is sy woonstel geleë? - ANSWERHy is in sy woonstel in Maboneng (Johannesburg) Voltooi: Die kameraskoot sny weg van hierdie man af wanneer daar 'n . . . aan...

[Mostrar más]

Vista previa 1 fuera de 4  páginas

  • 30 de mayo de 2024
  • 4
  • 2023/2024
  • Examen
  • Preguntas y respuestas
  • Ballade vir 'n enkeling
  • Ballade vir 'n enkeling
avatar-seller
Ballade vir 'n enkeling Exam 2024 Correct!
Wat doen die man in die openingstoneel van die film? - ANSWERDie man tik op sy tikmasjien
Waar sit hy terwyl hy werk EN waar in die stad is sy woonstel geleë? - ANSWERHy is in sy woonstel in Maboneng (Johannesburg)
Voltooi: Die kameraskoot sny weg van hierdie man af wanneer daar 'n . . . aan
sy deur is. - ANSWERKlop
Wie is sy? (Gee die naam en van vir die meisie in die foto) - ANSWERCarina Human
Watter tipe kameraskoot gebruik die regisseur om haar bekend te stel? - ANSWERNabyskoot
Wie se foto is op haar bedkassie? - ANSWERHaar pa,
Braam Human.
Waaroor handel die geraamde berig wat ook in haar kamer is? - ANSWERDit is oor haar pa, 'n bekroonde (prize winning) joernalis wat na
30 jaar diens (by Rapport) afgetree het.
Rapport se redakteur wil nie een van Carina se drie artikels publiseer nie. Noem DRIE redes waarom hy nie van haar werk hou nie. - ANSWER- Haar stories is doodgeskryf.
- Daar is nie genoeg "vleis" aan haar storie nie.
- Die inleidings val plat.
- Haar invalshoek is verkeerd.
- Die stories dra nie genoeg gewig nie.
Die regisseur het 'n tweeskoot / dubbelskoot gebruik om die situasie by 3.3.1 te toon. Was dit 'n goeie besluit? [Kyk hoe staan die karakters] - ANSWERDie tweeskoot plaas die twee karakters teenoor mekaar.
Dit is 'n goeie skoot want dit toon die konfrontasie / uiterlike konflik
of verskille tussen die twee karakters.
Werk Carina by Rapport? Motiveer kortliks. - ANSWERCarina werk NIE by Rapport nie, maar by Montage. (Sy wil graag
by Rapport werk).
Die redakteur van Montage druk met sy hande op die joernalis se

Los beneficios de comprar resúmenes en Stuvia estan en línea:

Garantiza la calidad de los comentarios

Garantiza la calidad de los comentarios

Compradores de Stuvia evaluaron más de 700.000 resúmenes. Así estas seguro que compras los mejores documentos!

Compra fácil y rápido

Compra fácil y rápido

Puedes pagar rápidamente y en una vez con iDeal, tarjeta de crédito o con tu crédito de Stuvia. Sin tener que hacerte miembro.

Enfócate en lo más importante

Enfócate en lo más importante

Tus compañeros escriben los resúmenes. Por eso tienes la seguridad que tienes un resumen actual y confiable. Así llegas a la conclusión rapidamente!

Preguntas frecuentes

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

100% de satisfacción garantizada: ¿Cómo funciona?

Nuestra garantía de satisfacción le asegura que siempre encontrará un documento de estudio a tu medida. Tu rellenas un formulario y nuestro equipo de atención al cliente se encarga del resto.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller papersmaster01. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for 15,21 €. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

45,681 summaries were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Empieza a vender
15,21 €
  • (0)
  Añadir