reseptore
, 2
Menslike oog:
UITWENDIGE STRUKTUUR VAN DIE OOG: (sien bl. 1.47)
,INWENDIGE STRUKTUUR VAN DIE OOG: 3
, BUITENSTE VESELAGTIGE LAAG:
Sklera
• ‘n sterk, wit, onelastiese bindweefsellaag wat die buitenste
laag van die oogbal uitmaak en tot by die deursigtige kornea
aan die voorkant strek.
Funksies:
• Beskerm inwendige dele van die oog
• Help om ronde vorm van die oogbal te behou
• Dien as vashegtingsplek vir spiere