Sukkel jy om opsommings te kry vir n spesifieke vak in jou taal en Graad?
Ek het opsommings in Afrikaans en Engels.
Kwartaal 1-4
Graad 10 - 12
Vir meer inligting kontak my by:
:
Email:
Ontkenning
Ontken gegewe / stel in negatiewe vorm
Deur twee woorde aangedui: nie en nie * Die atleet gebruik nie anaboliese
steroïede nie.
Bevele + sinne met asseblief en tog = ontkennende vorm * Gebruik
opkikkers! = moenie opkikkers gebruik nie.
* Kom oefen asseblief. = moet asseblief nie kom oefen nie.
Bevestigende vorm Ontkennende vorm
Iemand Niemand + nie
Êrens Nêrens + nie
Iets Niks + nie
Al/alreeds Nog nie + nie
Al iets Nog niks + nie
Ooit Nooit + nie
Al ooit Nog nooit + nie
Nog Nie meer + nie
Steeds Nie meer + nie
Almal Niemand/nie almal + nie
Altyd Nooit/nie altyd + nie
Alles Niks + nie / nie alles + nie
Heeltemal Glad nie + nie / nie heeltemal + nie
Sowel as Nog + nog
Eerste nie in sin dui betekenis aan
* Ons het nie gehoor dat die speler betrap is nie. * Ons het gehoor dat
die speler nie betrap is nie.
Direkte en indirekte rede
Korrekte leesteken gebruik
* Dubbelpunte voor direkte woorde
* Hoofletter in eerste letter van direkte woorde
* Komma voor/na naam van aangesprokene
1
,Saamgestel deur Annemie du Preez @2022
Dubbele aanhalingstekens by direkte rede
Geen aanhalingstekens by indirekte rede
Voornaamwoorde verandering by indirekte rede
* Ek = sy/hy
* Jy = sy/hy
* My = haar/hom
* Jou = haar/hom
* Ons = hulle
* Julle = hulle
Verandering by woorde wat tyd en plek aandui
* Vandag = daardie dag
* Vanjaar = daardie jaar
* Volgende jaar = jaar daarna
* Vanoggend = daardie oggend
* Môre = volgende dag
* Gister = vorige dag
* Nou = toe
Uitroepleestekens word nie gebruik in indirekte rede = vervang deur emosie-woorde bv.:
opgewonde / ontsteld
* “Sjoe! Wat ‘n briljante speler!”
* Die toeskouer het beïndruk uitgeroep dat dit ‘n briljante speler is.
* “Nee, ek weet nie,” antwoord Mark
* Mark antwoord ontkennend en sê dat hy nie weet nie.
Enkelvoudige sin
Soorte sinne
Stelsin
Maak stelling/ bewering
Die wetenskaplike is bang vir die spinnekop.
Vraagsin
Vraag word gevra + vraagteken
Algemene vraagsin
2
, Saamgestel deur Annemie du Preez @2022
Begin met werkwoord + antwoord = ja/nee o
Sal jy ‘n eekhorinkie streel?
Spesifieke vraagsin
Begin met vraagwoord + antwoord = spesifiek o
Wanneer gaan jy jou luislang voer?
Bevelsin
Bevel word duidelik gegee / versoek word gemaak
Neem die spinnekop weg!
Uitroepsin
Sterk uitdrukking van gevoelens: verbasing, bevel, wens
Liewe aarde, maar jy kan darem gil as jy lus het!
Sinsbou
Basis = onderwerp (wie/wat handeling uitvoer) + gesegde (werkwoord) + voorwerp (wie/wat
handeling ondergaan)
Milan eet die wurm. Milan (onderwerp) + eet (gesegde) + die wurm (voorwerp)
Wie gil? Wie (onderwerp) + gil (gesegde)
Direkte en indirekte voorwerp
Direkte voorwerp: wie/wat handeling ondergaan
Indirekte voorwerp: van wie/waarvan daar opgetree word
Annelie sien die krokodil. (krokodil = direkte voorwerp)
Annelie gee die krokodil vleis. (vleis = direkte voorwerp; die krokodil = indirekte voorwerp)
Sy gee hom kos. (hom = indirekte voorwerp; kos = direkte voorwerp)
Byvoeglike aanvulling van onderwerp
Die aantreklike model op die voorblad adverteer baarddrake.
Byvoeglike aanvulling van voorwerp
Tania speel met die baba-apie van die troeteldierwinkel.
Bywoordelike aanvullings van gesegde
Tyd
Die rooistert-luislang eet drieweekliks.
Graad
3
Les avantages d'acheter des résumés chez Stuvia:
Qualité garantie par les avis des clients
Les clients de Stuvia ont évalués plus de 700 000 résumés. C'est comme ça que vous savez que vous achetez les meilleurs documents.
L’achat facile et rapide
Vous pouvez payer rapidement avec iDeal, carte de crédit ou Stuvia-crédit pour les résumés. Il n'y a pas d'adhésion nécessaire.
Focus sur l’essentiel
Vos camarades écrivent eux-mêmes les notes d’étude, c’est pourquoi les documents sont toujours fiables et à jour. Cela garantit que vous arrivez rapidement au coeur du matériel.
Foire aux questions
Qu'est-ce que j'obtiens en achetant ce document ?
Vous obtenez un PDF, disponible immédiatement après votre achat. Le document acheté est accessible à tout moment, n'importe où et indéfiniment via votre profil.
Garantie de remboursement : comment ça marche ?
Notre garantie de satisfaction garantit que vous trouverez toujours un document d'étude qui vous convient. Vous remplissez un formulaire et notre équipe du service client s'occupe du reste.
Auprès de qui est-ce que j'achète ce résumé ?
Stuvia est une place de marché. Alors, vous n'achetez donc pas ce document chez nous, mais auprès du vendeur Annemiedp. Stuvia facilite les paiements au vendeur.
Est-ce que j'aurai un abonnement?
Non, vous n'achetez ce résumé que pour €8,01. Vous n'êtes lié à rien après votre achat.