Die definisie van 'n ballade neer soos dit in die titelskoot van die film voorkom (The definition of a "ballade" down as it appears in the title shot of the film) - ANSWER'n Verhalende gedig, met of sonder refrein wat 'n romantiese episode behandel, soms met spronge in die verhaal (A narrative poem...
vir watter literere toekenning het jacque in aanme
École, étude et sujet
Ballade vir 'n enkeling
Ballade vir 'n enkeling
1
vérifier
Par: lynda5427ring • 1 mois de cela
Par: papersmaster01 • 1 mois de cela
HI.Thankyou for this review...I really appreciate.
Vendeur
S'abonner
papersmaster01
Avis reçus
Aperçu du contenu
Ballade vir 'n enkeling Exam Questions
& Answers 100% Correct!
Die definisie van 'n ballade neer soos dit in die titelskoot van die film voorkom (The definition of a "ballade" down as it appears in the title shot of the film) - ANSWER'n Verhalende gedig, met of sonder refrein wat 'n romantiese episode behandel, soms met spronge in die verhaal (A narrative poem, with or without a refrain that deals with
a romantic episode, sometimes with jumps in the story)
Vir watter literere toekenning het Jacque in aanmerking gekom (For which literary award did Jacque qualify?) - ANSWERDie Bassonprys vir letterkunde (The Basson Prize for Literature)
Waarom, volgens Alicia Francke, gebruik Jacque haar nie meer as sy uitgewer nie (Why, according to Alicia Francke, Jacque no longer uses her as his publisher) - ANSWERHy net aan homself dink en nie kritiek kan hanteer nie. Hy is egosentries (He only thinks of himself and cannot handle criticism. He is egocentric)
Wie is Jacque se vriende sedert skooltyd (Who are Jacque's friends since school?) - ANSWERLena Aucamp en Jan-Paul Otto
Hoe is Lena Aucamp betrokke by Jacque se boeke (How is Lena Aucamp involved in Jacque's books?) - ANSWERLena Aucamp het al Jacque boeke se voorblaaie geillusteer (Lena Aucamp has illustrated all the covers of Jacque books)
Op watter ouderdom het Jacque begin skryf (At what age did Jacque start writing?) - ANSWERvyftien (15) jarige ouderdom (fifteen years old)
Watter toerusting gebruik Jacques vir sy skryfwerk (What equipment does Jacques use for his writing?) - ANSWERtiksmasjien (typewriter)
Wie is die vroulike artikelskrywer by montage (Who is the female article writer at montage) - ANSWERCarina Human
Wie is Montage se redakteur (Who is Montage's editor) - ANSWERGavin Greef
Wat noem die joernalist by Montage vir Gavin (What do the journalists at Montage call Gavin) - ANSWER'n welgwore (a well-being)
Wat is die groot verskil tussen Montage Rapport (What is the big difference between Montage Rapport) - ANSWERCarina se pa was 'n bekende joernalist by Rapport en Carina is 'n joernalist by Montage. Rapport is proffesioneel and montage is nie. (Carina's father was a well-known journalist at Rapport and Carina is a journalist at Montage. Rapport is professional and montage is not.) Wat beteken die motoriese moment in 'n drama/ verhaal (What does the motor moment in a drama / story mean?) - ANSWERDit is die insident wat gebeure/ storie aan die gang sit (This is the incident that sets events / story in motion)
Wat is die motoriese moment van hierdie verhaal (What is the motor moment of this story) - ANSWERAs Jacque na die verhoeg geroep word (When Jacque is called to the stage)
Waar studeer Jacque (Where did Jacque study) - ANSWERNew York onder Cynthia Olive
Watter hulp kry Mysi en Carina by die polisiestasie (Watter hulp kry Mysi en Carina by die polisiestasie) - ANSWER'n Papiertjie met Jacque se woonadres (A piece of paper with Jacque's residential address)
Wat is Mysi se plan vir Carina om by Jan-Paul Otto uit te kom (Wat is Mysi se plan vir Carina om by Jan-Paul Otto uit te kom) - ANSWERMysi het die plan beraam om die ontvangsdame se aandag af te trek, terwyl Carina na Jan-Pau se kantoor sluip (Mysi devised the plan to distract the receptionist while Carina sneaks into Jan-Pau's
office)
Hoekom kom Jan-Paul by sy kantoor uit (Why does Jan-Paul comes out of his office)
- ANSWERDie lawaai trek Jan-Paul se aandag en hy kom uit (The noise catches Jan-Paul's attention and he comes out)
Hoe oortuig Carina vir Jan-Paul om tog met haar oor Jacques to gesels (How does Carina convinces Jan-Paul to talk to her about Jacques) - ANSWERCarina oortuig Jan-Paul om met haar oor Jacque te gesels toe sy vir hom oor hom se as hy omgee vir sy vriende sal hy nie toe laat dat die pers leuens ( Carina convinces Jan-Paul to talk to her about Jacque when she tells him about him if he cares about his friends he will not let the press lie)
Watter rol speel Karlientjie Koekemoer in Jacque en Jan-Paul se lewens (What role does Karlientjie Koekemoer play in Jacque and Jan-Paul's lives?) - ANSWERHulle het albei van Karlientjie koekemoer gehou. Jan-Paul was op pad om homself te gaan
voorstel, maar Jacques het hom voorgespring. (They both liked Karlientjie koekemoer. Jan-Paul was on his way to introduce himself, but Jacques overtook him)
Wie aanvaar die verantwoordelikheid vir die bakleiery (Who accepts responsibility for
the fight) - ANSWERJacque
Wat doen Carina in Jacque se woonstel (What is Carina doing in Jacque's apartment) - ANSWERSy soek vir leidrade oor sy verdwying. Sy snuffel rond sy neem foto's en kom op 'n ou skooltas van Jacque af waarin sy Jacque se dasboek vind (she searches for clues about his disappearance. She sniffs around she takes pictures and comes across an old school bag from Jacque in which she finds Jacque's diary)
Les avantages d'acheter des résumés chez Stuvia:
Qualité garantie par les avis des clients
Les clients de Stuvia ont évalués plus de 700 000 résumés. C'est comme ça que vous savez que vous achetez les meilleurs documents.
L’achat facile et rapide
Vous pouvez payer rapidement avec iDeal, carte de crédit ou Stuvia-crédit pour les résumés. Il n'y a pas d'adhésion nécessaire.
Focus sur l’essentiel
Vos camarades écrivent eux-mêmes les notes d’étude, c’est pourquoi les documents sont toujours fiables et à jour. Cela garantit que vous arrivez rapidement au coeur du matériel.
Foire aux questions
Qu'est-ce que j'obtiens en achetant ce document ?
Vous obtenez un PDF, disponible immédiatement après votre achat. Le document acheté est accessible à tout moment, n'importe où et indéfiniment via votre profil.
Garantie de remboursement : comment ça marche ?
Notre garantie de satisfaction garantit que vous trouverez toujours un document d'étude qui vous convient. Vous remplissez un formulaire et notre équipe du service client s'occupe du reste.
Auprès de qui est-ce que j'achète ce résumé ?
Stuvia est une place de marché. Alors, vous n'achetez donc pas ce document chez nous, mais auprès du vendeur papersmaster01. Stuvia facilite les paiements au vendeur.
Est-ce que j'aurai un abonnement?
Non, vous n'achetez ce résumé que pour €13,94. Vous n'êtes lié à rien après votre achat.