Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Examen

AFK1503 Assignment 5 (WERKOPDRAG 05) 2024 (656047) - DUE 3 September 2024

Vendu
3
Pages
10
Grade
A+
Publié le
10-08-2024
Écrit en
2024/2025

AFK1503 Assignment 5 (WERKOPDRAG 05) 2024 (656047) - DUE 3 September 2024 ;100 % TRUSTED workings, Expert Solved, Explanations and Solutions. For assistance call or W.h.a.t.s.a.p.p us on ...(.+.2.5.4.7.7.9.5.4.0.1.3.2)........... Questions 1. Luister na die klankgreep (WO_5_1). Hoe sou jy die woord wat jy hoor foneties transkribeer? Listen to the soundbite (WO_5_1). How would you phonetically transcribe the word you hear? (2) a) [xeva:sky] b) [gəva:rsky] c) [xəva:rski] 2. Luister na die klankgreep (WO_5_2). Hoe sou jy die woord wat jy hoor foneties transkribeer? Listen to the soundbite (WO_5_2). How would you phonetically transcribe the word you hear? (2) a) [slapelo:sɦəit] b) [sla:pəlo:sɦəit] c) [ʃla:pəlo:sɦəid] 3. Waarom is die fonetiese transkripsie hieronder verkeerd? Why is the phonetic transcription below incorrect? (2) (dɔŋkər) a) Die fonetiese transkripsie gebruik ronde hakies. b) Die fonetiese transkripsie moet ‘n blokhakie om elke letter hê. c) Daar is geen [ə]-klank in die woord donker nie. 4. Waarom is die fonetiese transkripsie hieronder verkeerd? Why is the phonetic transcription below incorrect? (2) [di] [man] [əs] [mux] a) Die fonetiese transkripsie moet met ’n hoofletter begin. Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| 3 b) Die blokhakies moet met ronde hakies vervang word. c) Blokhakies word net aan die begin en einde van ’n transkripsie gebruik – nie voor en na elke woord nie. 5. Hoe sou jy die fonetiese transkripsie hieronder korrigeer? How would you correct the phonetic transcription below? (2) [da:r is ni xənux mε:nse ni//] a) Transkribeer “nie” as [nie] en “genoeg” as [gənux] b) Transkribeer “daar” as [dar] en “is” as [əs] c) Transkribeer “is” as [əs] en “mense” as [mε:nsə] 6. Hoe sou jy die fonetiese transkripsie hieronder korrigeer? How would you correct the phonetic transcription below? (2) [məi nuvə fo:n vəl ni a:nskakel ni//] a) Transkribeer “my” as [mi:] en “nuwe” as [nyvə] b) Transkribeer “nuwe” as [nyvə] en “aanskakel” as [a:nska:kəl] c) Transkribeer “foon” as [fɔn] en “wil” as [wəl] 7. Hoe sou jy die fonetiese transkripsie hieronder in gewone ortografie skryf? How would you write the phonetic transcription below in normal orthography? (2) [ɔnxəskək] a) geskenk b) in sy skik c) ongeskik 8. Hoe sou jy die fonetiese transkripsie hieronder in gewone ortografie skryf? How would you write the phonetic transcription below in normal orthography? (2) [vӕrkərsdax] Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| 4 a) vadersdag b) werkersdag c) weeksdag 9. In watter een van die opsies is die woord korrek verdeel in stamme en affikse? In which one of the options is the word correctly separated into stem words and affixes? (2) a) on- + be- +plan [onbeplan] b) rug + by + speel + -er [rugbyspeler] c) ka + mer + deur [kamerdeur] 10. In watter een van die opsies is die woord korrek verdeel in stamme en affikse? In which one of the options is the word correctly separated into stem words and affixes? (2) a) kultuur + ge + leen (t) + -heid [kultuurgeleentheid] b) hoen + der + boer (d) + -ery [hoenderboerdery] c) kantoor + bestuur + (d) – er [kantoorbestuurder] 11. Watter suffiks kan aan die woord skryf geheg word om ’n kompleks te vorm? Which suffix can be attached to the word skryf in order to form a complex? (2) a) -heid b) -ig c) -er 12. Watter prefiks kan aan die woord oud geheg word om ’n kompleks te vorm? Which prefix can be attached to the word oud in order to form a complex? (2) a) beDownloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| 5 b) oerc) in13. Identifiseer die kompleks in die opsies hieronder. Identify the complex in the options below. (2) a) seekoei b) ondersoek c) boekhouer 14. Identifiseer die kompleks in die opsies hieronder. Identify the complex in the options below. (2) a) ontbos b) verlof c) reken 15. Hoe word vraagsinne in Afrikaans gevorm? How are question sentences formed in Afrikaans? (2) a) Deur die posisies van die onderwerp en voorwerp om te ruil. b) Deur die eerste werkwoord en die onderwerp van die sin om te ruil. c) Deur die werkwoord na die einde van die sin te skuif. 16. Hoe word verlede tyd sinne in Afrikaans gevorm? How are past tense sentences formed in Afrikaans? (2) a) Deur “het” in die eerste werkwoordposisie te plaas en “ge-” aan die hoofwerkwoord te heg wat na die einde van die sin beweeg. b) Deur die hoofwerkwoord uit die sin te verwyder en “het” by te voeg. c) Deur die hoofwerkwoord in die eerste werkwoordposisie te hou en ’n “ge-” aan enige ander werkwoord in die sin te heg. Downloaded by Thomas Mboya () lOMoARcPSD| 6 17. Hoe word die ontkennende vorm in Afrikaans gevorm? How is negation formed in Afrikaans? (2) a) Ons vorm die negatief in Afrikaans deur die hoofwerkwoord in die sin na die einde van die sin te skuif. b) Gewoonlik vorm ons die negatief in Afrikaans deur van die dubbel “nie” gebruik te maak. c) Gewoonlik vorm ons die negatief in Afrikaans deur drie negatiewe woorde by ’n sin te voeg. Die eerste negatiewe woord moet voor die hoofwerkwoord geplaas word. 18. Wat is die korrekte vertaling in Afrikaans vir die volgende Engelse sin? What the correct Afrikaans translation for the following English sentence? (2) He knows that Benjamin is sick. a) Hy weet dat Benjamin siek is. b) Hy weet dat Benjamin is siek. 19. Wat is die korrekte vertaling in Afrikaans vir die volgende Engelse sin? What the correct Afrikaans translation for the following English sentence? (2) I have to go to Cape Town on Wednesday. a) Ek moet Woensdag Kaapstad toe gaan. b) Ek moet Kaapstad toe gaan Woensdag. 20. Watter een van die stellings is waar? Which one of the statements is true? (2) a) Afrikaans het ’n SVO-sinstruktuur. b) Sinne in Afrikaans sluit altyd ’n voorwerp in, maar hoef nie altyd ’n werkwoord in te sluit nie. c) Byvoeglike bepalings brei die werkwoord van ’n sin uit en bywoordelike bepalings brei die onderwerp van die sin uit. TOTAAL: 40

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours








Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

Livre connecté

École, étude et sujet

Établissement
Cours

Infos sur le Document

Publié le
10 août 2024
Nombre de pages
10
Écrit en
2024/2025
Type
Examen
Contient
Questions et réponses

Sujets

Aperçu du contenu

AFK1503
ASSIGNMENT 5 2024
UNIQUE NO.656047
DUE DATE:3 SEPTEMBER 2024

, AFK1503
Assignment 5 / Werkopdrag 05 2024


Unique number:656047
Due date: 3 September 2024


Taalkunde en skriftelike kommunikasie


PREVIEW

1. Luister na die klankgreep (WO_5_1). Hoe sou jy die woord wat jy hoor
foneties transkribeer?

Listen to the soundbite (WO_5_1). How would you phonetically transcribe the
word you hear? (2 marks)

The correct phonetic transcription for the word you hear in the soundbite would be
based on accurately matching the sound to one of the given options. Without the
soundbite available, it is challenging to determine the exact answer, but considering
common phonetic patterns in Afrikaans, the transcription that seems most likely to be
accurate is:

c) [xəva:rski]




UNISA@2024
€2,40
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Reviews from verified buyers

Affichage de tous les avis
1 année de cela

5,0

1 revues

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
LIBRARYpro University of South Africa (Unisa)
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
10540
Membre depuis
2 année
Nombre de followers
4904
Documents
4833
Dernière vente
2 heures de cela
LIBRARY

On this page, you find all documents, Package Deals, and Flashcards offered by seller LIBRARYpro (LIBRARY). Knowledge is Power. #You already got my attention!

3,7

1460 revues

5
684
4
236
3
243
2
79
1
218

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions