Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien
Recherché précédemment par vous
Ballade vir 'n enkeling Exam Questions & Answers 100% Correct!2024 Die definisie van 'n ballad - <<ANSWER>>'n verhalende gedig, met of sonder refrein, wat 'n romantiese ep€17,46
Ajouter au panier
Ballade vir 'n enkeling Exam Questions & Answers 100% Correct!2024 Die definisie van 'n ballad - <<ANSWER>>'n verhalende gedig, met of sonder refrein, wat 'n romantiese ep
2 vues 0 fois vendu
Cours
Ballade vir \'n enkeling
Établissement
Ballade Vir \'n Enkeling
Ballade vir 'n enkeling Exam Questions & Answers 100% Correct!2024
Die definisie van 'n ballad - <<ANSWER>>'n verhalende gedig, met of sonder refrein,
wat 'n romantiese ep
Ballade vir 'n enkeling Exam Questions & Answers 100% Correct!2024
Die definisie van 'n ballad - <<ANSWER>>'n verhalende gedig, met of sonder refrein,
wat 'n romantiese episode behandel
Die toekenning wat Jacques gewen het - <<ANSWER>>Ballonprys vir Letterkunde
Hoe reageer Lena op Jacques se huweliksaansoek? - <<ANSWER>>Sy is onstel en se
dat hulle kan nie trou nie want Jacques moet vry wees.
Wat is die redes waarom Lena nie met Jacques wil trou nie? - <<ANSWER>>Sy sê sy
was die oorsaak van sy pa se dood. Sy is verlief of Jan-Paul.
Wat het die seuns se aandag by die skietbaan afgelei? - <<ANSWER>>Voëls het
opgevlieg
Hoekom was Lena die oorsaak van die steurnis by die skietplek? - <<ANSWER>>Lena
het vir Jan-Paul by die skietplek gewag. Sy het die boomtakke weggetrek om beter te
sien en toe het sy die voëls laat skrik en hulle het opgevlieg.
Hoekom het Lena en Jan-Paul besluit Lena moes daar vir hom wag? -
<<ANSWER>>Na die skoetoefening sou hulle na die swempoel gaan om oor hulle
verhouding te praat en oor hoe hulle vir Jacques daarvan gaan vertel.
Waarheen gaan Lena as sy nou van Jacques af weghardloop? - <<ANSWER>>na Jan-
Paul se huis
Hoe neem Jacques afskeid van Lena by Jan-Paul se huis? - <<ANSWER>>Hy het
Lena se hangertjie aan 'n boomtak by die huis opgehang
Waargeen gaan Carina nadat sy die ring vir Lena gegee het? - <<ANSWER>>na Jan-
Paul se kantoor
Watter bekentenis (confession) maak Jan-Paul teenoor Carina? - <<ANSWER>>Hy
was die een wat Jacques se pa geskiet het
Wat is Jacques se reaksie as Jan-Paul hom om vergifnis vra? - <<ANSWER>>Hy se
Jan-Paul en Lena mekaar verdien (deserve each other). Hy is woedend dat Jan-Paul
hom verraai het.
, Wat skilder Lena? - <<ANSWER>>Twee skilderye - een van Jacques en een van Jan-
Paul
Wat doen Liebet Rynhard as die kamera haar wys? - <<ANSWER>>Sy lees Jacques se
jongste boek, Enkeling
Wat beeoog Carina om met haar artikel te doen - <<ANSWER>>Sy wil vir Jacques sy
stem teruggee om als wat in sy lewe verkeerd gegaan het te probeer regstel
Watter gevolg het Carina se artikel vir haar? - <<ANSWER>>Sy word 'n joernalis vir
Rapport
Watter storie wil Gavin Greeff die wêreld instuur? - <<ANSWER>>Dat Jacques sy pa
vermoor het
Jan-Paul hou voor Jacques se woonstel stil. Wat volg hierna? - <<ANSWER>>Jan-Paul
loop doelloos, dan sit hy op 'n sypaadjie op 'n treinbrug en skiet homself dood.
Watter bevind Jacques hom intussen? - <<ANSWER>>Die plek waar sy pa geskiet is
Waarom, volgens (according to) Alicia Francke, gebruik Jacques haar nie meer as sy
uitgewer (publisher) nie - <<ANSWER>>Jacques het 'n ego en kan nie kritiek hanteer
nie
Full names of Lena, Jan-Paul and Carina - <<ANSWER>>Lena Aucamp, Jan-Paul Otto
en Carina Human
Hoe is Lena betrokke (involved) by Jacques se boeke? - <<ANSWER>>Sy illustreer sy
boeke se voorblaaie
Op watter ouderdom het Jacques begin skryf en watter toerusting (equipment) het hy
gebruik? - <<ANSWER>>vyftien, 'n tikmasjien
Wie is 'n fotograaf by Montage? - <<ANSWER>>Mysi Moolman
Wat is Mysi en Carina se plan om by Jan-Paul Otto uit te kom? - <<ANSWER>>Mysi
moet die ontvangsdame (reception) besig hou sodat Carina teen die trappe na Jan-Paul
se kantoor (office) op die eerste vloer kan oploop.
Hoekom kom Jan-Paul by sy kantoor uit? - <<ANSWER>>Hy hoor Mysi en die
ontvangsdame skree op mekaar
Wat sê Carina vir Jan-Paul oor Jacques wat hom oortuig (convince) om haar tog te
woord te stan? - <<ANSWER>>As hy omgee (care) wat mense oor sy vriend dink sal
hy nie toelaat (allow) Montage om leuens oor hom te publiseer nie
Les avantages d'acheter des résumés chez Stuvia:
Qualité garantie par les avis des clients
Les clients de Stuvia ont évalués plus de 700 000 résumés. C'est comme ça que vous savez que vous achetez les meilleurs documents.
L’achat facile et rapide
Vous pouvez payer rapidement avec iDeal, carte de crédit ou Stuvia-crédit pour les résumés. Il n'y a pas d'adhésion nécessaire.
Focus sur l’essentiel
Vos camarades écrivent eux-mêmes les notes d’étude, c’est pourquoi les documents sont toujours fiables et à jour. Cela garantit que vous arrivez rapidement au coeur du matériel.
Foire aux questions
Qu'est-ce que j'obtiens en achetant ce document ?
Vous obtenez un PDF, disponible immédiatement après votre achat. Le document acheté est accessible à tout moment, n'importe où et indéfiniment via votre profil.
Garantie de remboursement : comment ça marche ?
Notre garantie de satisfaction garantit que vous trouverez toujours un document d'étude qui vous convient. Vous remplissez un formulaire et notre équipe du service client s'occupe du reste.
Auprès de qui est-ce que j'achète ce résumé ?
Stuvia est une place de marché. Alors, vous n'achetez donc pas ce document chez nous, mais auprès du vendeur Bestnursesteve. Stuvia facilite les paiements au vendeur.
Est-ce que j'aurai un abonnement?
Non, vous n'achetez ce résumé que pour €17,46. Vous n'êtes lié à rien après votre achat.