Hersiening 4
Die vlerke van naaldekokers:
Vrae
1. Wat gebeur by die karnaval in Barrydale wat Kylie vir Issie vertel?
2. Waarheen gaan Kylie-hulle na Barrydale?
3. Watter ontwerp kies Kylie vir haar nuwe prostese?
4. Wat doen Kylie, Oupa Du Preez en Lee by Platbos Forest?
5. Hoekom voel Kyie, is sy soos die bome by Platbos Forest?
6. Wie is Jenny?
7. Waarheen gaan Oupa en Kylie vir ‘n deftige ete?
8. Wat vertel Oupa Du Preez vir Kylie by die deftige ete wat haar skok?
9. Watter raad gee Oupa tydens die ete vir Kylie?
10. Watter briewe val uit Lee se broeksak?
11. Wat was Lee se rol in oupa se plan?
12. Hoe reageer Walter as hy hoor wat regtig in die ongeluk gebeur het?
13. Wat maak Kylie en haar familie in Potchefstroom?
14. Wat doen Kylie en haar gesin in die Aprilvakansie?