100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na betaling Zowel online als in PDF Je zit nergens aan vast
logo-home
Summary Verbruikerstudies 2024 Gr 10 €7,55   In winkelwagen

Samenvatting

Summary Verbruikerstudies 2024 Gr 10

1 beoordeling
 17 keer bekeken  1 keer verkocht
  • Vak
  • Instelling

Verbruikerstudies 2024 Gr 10 Kontekstuele Vrae Die Verbruiker Verbruikersgedrag Gevallestudies Die regte van die verbruiker met die aankoop van kruideniersware. DIE STAPPE VAN DIE RASIONELE BESLUITNEMINGS PROSES TE BESPREEK @

Voorbeeld 3 van de 30  pagina's

  • 17 mei 2024
  • 30
  • 2023/2024
  • Samenvatting
  • 200

1  beoordeling

review-writer-avatar

Door: naomimulder72 • 5 maanden geleden

avatar-seller
1




VERBRUIKER-
STUDIES
GRAAD 10
JUNIE
EKSAMEN
2024

Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van:
IMPAQ JUN 2020, IMPAQ JUN 2021 & IMPAQ JUN 2022.




Hierdie inligting/ antwoorde is vanuit die memorandums (daar is dus meer moontlike
antwoorde). Sommige inligting word herhaal – ek wil vir jou die verskillende maniere wys
waarop dieselfde inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-
/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde te kyk.


Sterkte: Juffrou Ansie



@ Juffrou_Ansie

, 2


Kontekstuele vrae

‘n Rasionele besluit. ‘n Tiener maak die keuse om liefs deeglik voor te berei vir die
eksamen in plaas daarvan om in die eksamenlokaal skelm
notas te gebruik. Die tipe besluit wat geneem is, staan
bekend as ‘n rasionele besluit.
Makro is ‘n goeie voorbeeld van ‘n groothandelaar wat
meestal produkte in grootmaat teen relatief lae pryse
verkoop.
Die hoofdoel van die Trots Suid-Afrikaanse-veldtog is om
werkskepping en trots in plaaslike produkte te bevorder. ‘n
Standaard vir lidmaatskap van die Trots Suid-Afrikaanse
veldtog waaraan maatskappye moet voldoen:
Ten minste 50% van die produksiekoste moet in Suid-Afrika
gespandeer word.
Eenvoudige Eenvoudige koolhidrate breek baie maklik af tot suiker, wat
koolhidrate beteken dat dit dadelik hoë vlakke van energie verskaf. Dit
veroorsaak egter ook dat suiker- en energievlakke net so
vinnig daal. Eenvoudige koolhidrate is gewoonlik
geprosesseer en bevat baie suiker.
Komplekse Komplekse koolhidrate neem langer om af te breek, wat
koolhidrate beteken dat dit volhoubare energie oor ‘n langer tydperk
gee, sonder die skielike daling in energievlakke.
Aarbeie ‘n Goeie bron van anti-oksidante


Die hoof funksie van Die hoof funksie van koolhidrate is om energie te verskaf en
koolhidrate goeie spysvertering te verseker. Meeste Hindoes en
Boeddhiste is vegetariërs en sal dus koolhidraat ryke voedsel
in hul dieet insluit.
Sout Die inname van te veel sout in kitskos, sal die risiko van
hipertensie verhoog.




@ Juffrou_Ansie

, 3


SABS-merk & Tipes inligting wat die kwaliteit van ‘n produk die beste sal
Handelsnaam weergee op ‘n voedseletiket
Oorsake van Oksidasie, ensieme en vogabsorpsie
natuurlike bederf in
voedsel
Skimmel Donserige groeisels op die oppervlak van voedsel.
Bakterieë Dikwels vind geen verandering in die voorkoms, smaak en
tekstuur van voedsel plaas nie.
Giste Gasborrels ontstaan a.g.v. fermentasie wat plaasvind.
Gourmet Die term gourmet verwys na goeie of delikate geregte.
Al fresco Om in die buitelug te eet staan bekend as al fresco.
Uitstalling Die manier waarop produkte op die rakke gerangskik word.
Teikengroep ‘n Spesifieke groep verbruikers waarop ‘n maatskappy sy
produkte en dienste rig.
Gonsbemarking Mondelinge advertering van produkte of dienste wanneer
verbruikers aan vriende en familie daarvan vertel.
Opdragte Die onderstaande advertensietegniek wat suksesvol gebruik
word om verbruikers te laat optree




Voorbeelde van Grondbone, sojabone, eiers
vleisalternatiewe
Vitamiene A, D, E en Vitamiene wat in die liggaam gestoor word en nie elke dag
K ingeneem hoef te word nie. Vetoplosbare vitamiene
Wanvoeding Swak voeding wat veroorsaak word deur te veel of te min
voedsel.
Dieetriglyne Riglyne om mense te help om voedselkeuses te maak en
waarin wetenskaplikes voedsel in voedselgroepe
geklassifiseer het.


@ Juffrou_Ansie

Voordelen van het kopen van samenvattingen bij Stuvia op een rij:

√  	Verzekerd van kwaliteit door reviews

√ Verzekerd van kwaliteit door reviews

Stuvia-klanten hebben meer dan 700.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet je zeker dat je de beste documenten koopt!

Snel en makkelijk kopen

Snel en makkelijk kopen

Je betaalt supersnel en eenmalig met iDeal, Bancontact of creditcard voor de samenvatting. Zonder lidmaatschap.

Focus op de essentie

Focus op de essentie

Samenvattingen worden geschreven voor en door anderen. Daarom zijn de samenvattingen altijd betrouwbaar en actueel. Zo kom je snel tot de kern!

Veelgestelde vragen

Wat krijg ik als ik dit document koop?

Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.

Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?

Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.

Van wie koop ik deze samenvatting?

Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper ansiestudynotes. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.

Zit ik meteen vast aan een abonnement?

Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor €7,55. Je zit daarna nergens aan vast.

Is Stuvia te vertrouwen?

4,6 sterren op Google & Trustpilot (+1000 reviews)

Afgelopen 30 dagen zijn er 62555 samenvattingen verkocht

Opgericht in 2010, al 14 jaar dé plek om samenvattingen te kopen

Start met verkopen
€7,55  1x  verkocht
  • (1)
  Kopen