logo-home

Akademieeerste

On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller akademieeerste.

Community

  • Followers
  • Following

4 items

Funksies, Inverses en LOGS Wiskunde Opsommings en Notas Gr12

(0)
$7.17
0x  sold

Hierdie dokument bevat opsommings, notas, sketse, voorbeelde en versuidelikkings van antwoorde oor funksies, inverses en LOGS wette. Met die gebruik van hierdie dokument sal enige student goeie resultate sien! Hierdie dokument bevat: - Funksies - Inverses - LOG wette - Liniêre funksies - Kwadratiese funksies - Eksponensiële funksies - Refleksies van LOGS grafieke - Funksies met vierkantswortels - Funksies met hul inverses Die inhoud van hierdie dokument is gebasseer ...

i x
  • Summary
  •  • 16 pages • 
  • by akademieeerste • 
  • uploaded  23-02-2023
Quick View
i x

Trig Grafieke Gr 12 Opsommings en Notas

(0)
$4.78
1x  sold

Hierdie dokument bevat opsommings, notas, sketse, voorbelde en verduidelikkings van antwoorde oor Trig Grafieke en CAST diagramme. Hierdie dokument maak dit maklik om te verstaan en sal virseker dat die leerder puik resultate toon.

i x
  • Summary
  •  • 11 pages • 
  • by akademieeerste • 
  • uploaded  23-02-2023
Quick View
i x

Analitiese Meetkunde Notas Gr 11 en 12

(0)
$5.98
1x  sold

Hierdie opsomming bevat al die analitiese meetkunde werk wat enige student benodig om in gr 11 en 12 puik resultate te toon! Met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse, notas en opsommings alles in een dokument kan U virseker weet dat die punte goed sal lyk as hierdie dokument gebruik word. Die dokument bevat: - afstandsformule - middelpunt formule - gradiënt formule - ewewydige lyne - loodregte lyne - koliniêre punte - reguitlyn vergelyking - snypunt van twee lyne -...

i x
  • Summary
  •  • 16 pages • 
  • by akademieeerste • 
  • uploaded  23-02-2023
Quick View
i x

Algebra Opsommings Gr 11 en 12

(0)
$5.98
0x  sold

Hierdie dokument bevat al die beginsels van graad 11 en 12 algebra en is perfek vir n matrikulant wat wil leer vir rekord eksamen of eind eksamen! Dit bevat al die materiaal wat in algebra behandel word, met voorbeelde, verduidelikings van antwoorde, sketse ens. Die inhoud van hierdie dokument: - eksponente - eksponent wette - eksponensiële vergelykings - wortelvorme - rasionalisering van noemers - vierkantsvoltooing - kwadratiese vergelykings - vergelykings met wortels - k-metod...

i x
  • Summary
  •  • 24 pages • 
  • by akademieeerste • 
  • uploaded  23-02-2023
Quick View
i x