100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Fisiese wetenskappe opsomming Graad 9 Kw.2 CAPS

Rating
-
Sold
1
Pages
7
Uploaded on
22-06-2021
Written in
2021/2022

-Reaksie van metale met suurstof -Reaksie van nie-metale met suurstof -Suur-basis konsepte -Reaksie van 'n suur met 'n basis -Nuwe woorde

Institution
Module

Content preview

Reaksie van metale met suurstof
Metale en suurstof reageer met mekaar om metaaloksiede te vorm.

Hierdie reaksie vind plaas wanneer metale in die teenwoordigheid van suurstof brand.

Dit kan ook bekendstaan as die oksidasie van metale.



Algemene vergelyking
Die algemene vergelyking vir die reaksie tussen metale en suurstof is dus:

Metaal + suurstof metaaloksied



Reaksies van metale van Groep 1 en 2 met suurstof
Party metale is meer reaktief, met ander woorde hulle reageer mekliker met suurstof, terwyl ander
minder reaktief is.

Die aardmetale en alkali-aardmetale in Groep 1 en 2 op die periodieke tabel is die reaktiefste metale.

Die reaktiwiteit neem af van links na regs soos mens oorbeweeg in ‘n periode.

Dus is natrium meer reaktief as magnesium.

Reaktiwiteit van die metale neem ook toe van bo na onder binne ‘n groep.

So natrium is minder reaktief as kalium en magnesium is minder reaktief as kalsium.



Metale van Groep 1 Metale van Groep 2
Naam Formule Verhouding Naam Formule Verhouding
Litiumoksied Li2O 2:1 Beriliumoksied BeO 1:1
Natriumoksied Na2O 2:1 Magnesiumoksied MgO 1:1
Kaliumoksied K2O 2:1 Kalsiumoksied CaO 1:1


Reaksies van oorgangsmetale met suustof
Die oorgangsmetale reageer in verskillende verhoudings met suustof.

Oorgangsmetale
Naam Formule Verhouding
Koper(II)oksied CuO 1:1
Silweroksied Ag2O 2:1
Yster(II)oksied FeO 1:1
Yster(III)oksied Fe2O3 2:3

, Magnetiese ysteroksied Fe3O4 3:4
Sinkoksied ZnO 1:1


Reaksies van yster met suustof
Vinnige reaksie met suurstof

Wanneer yster vinnig met suurstof reageer brand dit met ‘n geel vlam en vorm dit oranje-geel vonke
wat spat.

Die produk wat vorm word magnetiese ysteroksied of magnetiet genoem.

Daar word ook soms na verwys as swart ysteroksied.

Die woordvergelyking vir hierdie reaksie is:

Yster + suurstof magnetiese ysteroksied

Stadige reaksie met suurstof

Wanner yster oor ‘n lang tydperk met suurstof reageer korrodeer dit.

Korrosie is wanneer lug, water en ander stowwe in die omgewing ‘n metaal aanval.

Daar is faktore wat die proses van korrosie versnel soos die teenwoordigheid van vog (water), opgeloste
stowwe in die water, die temperatuur, ens.
Die woordvergelyking vir hierdie reaksie:

Yster + suurstof yster(III)oksied

Maniere om roes te voorkom:

• Plastieklaag, verf, ghries of olie bedek.
• Elektroplatering
• Galvanisering
• Offerbeskerming



Suurheidsgraad van metaaloksiede
Wanneer metaaloksiede opgelos word in water vorm ‘n alkaliese oplossing.

‘n Alkaliese oplossing is ‘n oplossing met ‘n pH groter as 7.

Metaaloksiede is dus basisse en met die byvoeging van rooi lakmoes as indikator sal dit na blou
verander.

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
June 22, 2021
Number of pages
7
Written in
2021/2022
Type
SUMMARY

Subjects

$7.63
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
83
Member since
5 year
Number of followers
57
Documents
38
Last sold
4 days ago
LeerNou!

Graad 8 opsommings

3.9

8 reviews

5
3
4
1
3
4
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions