“Meervoude”
“Verkleining”
“Byvoeglike naamwoorde”
“Bywoorde”
“Trappe van vergelyking”
“Afkortings”
“Samestellings”
“Tyd en getalle”
“Intensiewe vorme”
“Voornaamwoorde”
“Betreklike voornaamwoorde”
“Deelwoorde”
“Sinstrukture”
“Negatiewe”
“Voegwoorde”
“Infinitief”
“Lydende en bedrywende”
“Direk en indirek”
, MEERVOUDE
Plurals
Een vokaal Twee vokale
1 vokaal + 1 konsonant 2 vokale + 1 konsonant
MEERVOUD MEERVOUD
Dubbel konsonant + -e 1 vokaal + 1 konsonant
VOORBEELD VOORBEELD
Ken = Kenne Das = Dasse Toon = Tone Uur = Ure
Twee verskillende vokale Woorde wat eindig op g
2 verskillende vokale + 1 konsonant 2 vokale + 1 ‘g’-konsonant
MEERVOUD MEERVOUD
1 vokaal + 1 konsonant 2 vokale + geen ‘g’
VOORBEELD VOORBEELD
Huis = Huise Mou = Moue Oog = oё Vlieg = vlieё
Brug = brûe
,Woorde wat eindig op aag Een vokaal +g
2 vokale + 1 ‘g’-konsonant 1 vokaal + 1 ‘g’ -konsonant
+
MEERVOUD MEERVOUD
2 vokale + geen ‘g’ woord + te
VOORBEELD VOORBEELD
Plaag = plae Saag = sae mag = magte vrug = vrugte
Kraag = krae
Woord + -s Woord + -s
woord woord
MEERVOUD MEERVOUD
woord +-s woord +-‘s
VOORBEELD VOORBEELD
arm = arms nael = naels ma = ma’s pa = pa’s
foto = foto’s
, VERKLEINING
Diminutive
REЁL VOORBEELD
Kort vokaal + eindig op Verdubbel konsonant + -ie bok = bokkie; pop = poppie;
k / p /g / s brug = bruggie
Kort vokaal + eindig op Verdububbel konsonant + Bal = balletjie;
l / m /n / r -etjie bom = bommetjie
Pen = pennetjie
Kort vokaal en dubbel + -jie (not -tjie) Hond = hondjie;
vokaal + eindig op p / t kat = katjie
Maat = maatjie
Dubbel vokale of dubbel + -tjie Stoel = stoeltjie;
lettergroep (two baan = baantjie
syllables) + eindig op Foon = foontjie
l/n/r
Dubbel vokale + eindig + -pie Raam = raampie;
op m boom = boompie
Droom = droompie
Lang klank wat gevorm + -ie Neus = neusie;
word deur twee boek = boekie
verskillende
+ -tjie
OPPAS! Eindig op r / n Vloer = vloertjie;
deur = deurtjie
Lemoen = lemoentjie
ONTHOU
Woord endig op ng Jy moet na die lettergrepe
kyk
Een lettergreep Ring = ringetjie;
(syllable) + -etjie kring = kringetjie
Slang = slangetjie
Meer as een lettergroep Drop the g+ -kie Koning = koningkie;
(syllable) heining = heininkie;
doring = doringkie
Woorde wat eindig op + -tjie Mandjie = mandjietjie;
-jie Baadjie = Baadjietjie