Die definisie van 'n ballad Right Ans - 'n verhalende gedig, met of sonder
refrein, wat 'n romantiese episode behandel
Die toekenning wat Jacques gewen het Right Ans - Ballonprys vir
Letterkunde
Waarom, volgens (according to) Alicia Francke, gebruik Jacques haar nie meer
as sy uitgewer (publisher) nie Right Ans - Jacques het 'n ego en kan nie
kritiek hanteer nie
Full names of Lena, Jan-Paul and Carina Right Ans - Lena Aucamp, Jan-Paul
Otto en Carina Human
Hoe is Lena betrokke (involved) by Jacques se boeke? Right Ans - Sy
illustreer sy boeke se voorblaaie
Op watter ouderdom het Jacques begin skryf en watter toerusting
(equipment) het hy gebruik? Right Ans - vyftien, 'n tikmasjien
Wie is 'n fotograaf by Montage? Right Ans - Mysi Moolman
Wat is Mysi en Carina se plan om by Jan-Paul Otto uit te kom? Right Ans -
Mysi moet die ontvangsdame (reception) besig hou sodat Carina teen die
trappe na Jan-Paul se kantoor (office) op die eerste vloer kan oploop.
Hoekom kom Jan-Paul by sy kantoor uit? Right Ans - Hy hoor Mysi en die
ontvangsdame skree op mekaar
Wat sê Carina vir Jan-Paul oor Jacques wat hom oortuig (convince) om haar
tog te woord te stan? Right Ans - As hy omgee (care) wat mense oor sy
vriend dink sal hy nie toelaat (allow) Montage om leuens oor hom te publiseer
nie
Wat rol speel Karlientjie Koekemoer in Jacques en Jan-Paul se lewens?
Right Ans - Jacques praat met Karlientjie voordat Jan-Paul dit kan doen. Hy
stel hom eerste aan haar voor en toe begin Jan-Paul en Jacques slaan. Jacques
, aanvaar volledige verantwoordelikheid vir die bakleiery en hy is gestraf. So
begin hulle vriendskap.
Wat doen Carina in Jacques se woonstel? Right Ans - Sy soek vir leidrade
oor waar sy Jacques kan vind
Wat kry Carina in Jacques se woonstel wat vir haar waardevol (valuable) is?
Right Ans - Jacques se dagboek (in 'n ou skooltas)
Watter lewensveranderende gebeurtenis vind plaas as Jacques en Jan-Paul by
die watergat gaan swem? Right Ans - Hulle ontmoet Lena
Watter kreatiewe beroepe wil Lena, Jacques en Jan-Paul volg? Right Ans -
Jacques wil skryf, Jan-Paul wil 'n argitek word en Lena wil 'n skilder word
Watter byname kry Jacques en Lena tydens hulle eerste ontmoeting? Right
Ans - Storiemaker en meisiekind
Hoe lyk Kleinbegin in die winter, volgens Jacques? Right Ans - Dis soos
geraamtes (skeletons) sonder ribbes. Selfs die dood word lelik. Bome lyk soos
mense sonder siele (souls), kaalgestroop (bare) en versukkeld (barren)
Waaroor is Jacques opgewonde vir sy pa se onthalwe (sake)? Right Ans -
Treindrywer van die jaar toekenning
Wat is Klaus se probleem, volgens Liebet? Right Ans - Hy het geen beheer
(control) oor Jacques en Jacques doen wat hy wil.
(Op die treinwa se dak) Wat staan in die brief wat Jacques daar vir Jan-Paul
gee om te lees? Right Ans - Jacques se eerste kortverhaal gaan gepubliseer
word.
Wat gee Lena as 'n geskenk aan Jacques vir sy skryfwerk? Right Ans - 'n
outydse tikmasjien
Wat beteken "enkeling" volgens Jan-Paul en Jacques? Right Ans - Om oukei
met jouself te wees wanneer jy alleen is
Voordelen van het kopen van samenvattingen bij Stuvia op een rij:
√ Verzekerd van kwaliteit door reviews
Stuvia-klanten hebben meer dan 700.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet je zeker dat je de beste documenten koopt!
Snel en makkelijk kopen
Je betaalt supersnel en eenmalig met iDeal, Bancontact of creditcard voor de samenvatting. Zonder lidmaatschap.
Focus op de essentie
Samenvattingen worden geschreven voor en door anderen. Daarom zijn de samenvattingen altijd betrouwbaar en actueel. Zo kom je snel tot de kern!
Veelgestelde vragen
Wat krijg ik als ik dit document koop?
Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.
Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?
Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.
Van wie koop ik deze samenvatting?
Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper Studyhall. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.
Zit ik meteen vast aan een abonnement?
Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor €9,88. Je zit daarna nergens aan vast.